Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wenonah 12

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Natalie R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlike week van rus in 'n veilige en skoon omgewing. Die strand loop af stand. Wat 'n lekker plek om te bly, die omgewing is rustig, die strand loop af stand en is veilig. Die woonstel is goed toegerus, netjies en veilig gewees. Diens by die ontvangs was vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel. Baie dankie vir die wonderlike week van rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ontspannend, gerieflik en by die see. Ja, baie. Die akkommodasie was baie gerieflik en goed geleë. Ons gashere was baie gaaf en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Great and safe. Enjoyed our stay. Nice quite and safe little haven. View is awsome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Stil area, goed geleë, mooi natuur en skoon. Naby die strand en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Venue was clean and well maintained. Beach access was excellent. The venue was very clean and tidy. Beach access is unbeatable. The complex is secure and well maintained staff are friendly. Only criticism would be that the water pressure in the bathroom is very low making taking a shower challenging and the toilet seat at the time of my visit was very flimsy, may want to upgrade that to something a bit more substantial. Otherwise a thoroughly enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie lekker dankie. Ek sal die plek aanbeveel, baie netjies, en skoon strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2022

Goed. Aandag moet gegee word aan toestand van huisie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tho-marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Wonderlik! Veilig, skoon strand. Rustige omgewing. Die kompleks is skoon en word baie goed onderhou. Eenheid is oulik toegerus. Silwerskoon! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shashika C
Kort verblyf
4.8
Jun 2021

Had a pleasant stay. Perfect place to relax. I only had 1 issue. Make sure blankets are washed. There was a lot of sand on the blanket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf
4.2
Apr 2021

Very pleasant stay. The unit is well located near the beach. The kitchen is stocked with more than what you need. The only downfall is the water pressure in the area, but this has nothing to do with the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXV5B4S778w1BiI5Oslxt5V5XF08pX1owSKObNNAJKJ5ojWssH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 101 Effingham Parade Trafalgar 0736 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-18:00 13:00 -30.956470801095 30.299534380491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang