Wensleydale Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Mike K - Sep 2024
Algehele gradering
Short and sweet.
Marinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Marinda! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.
Ben N - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam, veilig, netjies, skoon, WiFi.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Ben! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge
Jaco F - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Jaco! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry.
Vriendelike groete,
Bestuurspan,
Wensleydale Guest Lodge
Steph V - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful place and close to town.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Steph, thank you for your feedback. Apologies about your issue with the water, the suite you booked is a smaller suite so the geyser size is also a bit smaller. Keep well and we hope to accommodate you again! Warm regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.
Robert M - Jun 2024
Algehele gradering
Ideal for a comrades get away.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Robert, thank you for your feedback! We enjoyed hosting you and look forward to accommodating you with us again. Warmest regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.
Linda V - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Linda! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves. Vriendelike groete, Bestuurspan
Jh C - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves. Vriendelike groete, Bestuurspan
Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker kuier. Ons het lekker gebly te midde van die ablusiegeriewe.
Louise J - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, safe and relaxing.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Louise, thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you, we hope we are granted the opportunity to host you with us again at a future date. Keep well. Warm regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.
Andrew R - Jun 2024
Algehele gradering
Would definitely stay here again.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Andrew, thank you for your feedback! We enjoyed hosting you and hope to be able to accommodate you again! Warmest regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge
Adrinette M - Jun 2024
Algehele gradering
Dit verblyf was baie gerieflik met al die nodige selfsorggeriewe.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Adrinette! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves. Vriendelike groete, Bestuurspan
Zelda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent value for money.
Andre M - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker oornag.
Ernst D - Mrt 2024
Algehele gradering
A.
Gerhard D - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker soos verwag.
Coenraad J - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent!
Lida H - Aug 2024
Algehele gradering
Was voldoende.
Heidi Ainslie A - Aug 2024
Algehele gradering
Very friendly woman.
Nompilo M - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful getaway, just concerned with the lack of cleanliness.
Lees meerWensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Nompilo
Thank you so much for your feedback. You made us aware of your concerns on checkout only and, as advised, we would have preferred if you had brought these matters to our attention as soon as you became concerned. This would have placed us in a better position to address the concerns immediately with the housekeeper who was responsible for the upkeep of your unit. Your husband visited the office a few times during your stay and did not once mention any of the matters raised, he in fact indicated that you were enjoying your stay.
We would like to point out that since you brought this to our attention upon your checkout, we have addressed the issues with the housekeeper concerned and more measures have been put in place to deal with issues in real time. We always appreciate feedback from our guests, even if it's negative, as it always provides us with more insight into where we can continue to improve to provide our guests with a most comfortable stay.
Wishing you and your family well.
Regards
Management Team
Lynette V - Feb 2024
Algehele gradering
Kan verbeter.
Danie R - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Danie. Ons hoop u het die opgradering van die 'Cosy Overnighter' na die 'Poolside Garden Suite' geniet. Ons hoop julle sal weer hier 'n draai kom maak wanneer julle weer reis.
Vriendelike groete, Bestuurspan
Zerika O - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige plek, ongelukkig onveilig, 500m van vullishoop.
Harvie V - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker oornag.
Thelma V - Jun 2024
Algehele gradering
Worst place I have ever booked.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Thelma, thank you for your feedback. We are sorry you did not enjoy your time at our establishment, and we wish your concerns were brought to our attention during your 4-night stay so that all concerns could have been addressed immediately. We would like to point out that room inspections of the unit were done by management daily during your stay, but none of the issues you raised were picked up by us. One thing we noticed was that there was an additional guest who was not included in your initial booking, and we really wish that this could have been brought to our attention before check-in so that an extra bed could have been placed in the unit for this additional guest. Once again, we are sorry you had such an unpleasant experience, and we have noted your complaints and appreciate both positive and negative feedback. Regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge
Radhika S - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyable. Ideal for a business trip.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your feedback, Radhika. We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again at a future date.
Warmest regards,
Management Team
Ella W - Des 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en die mense is vriendelik. Sal beslis weer kuier.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Ella! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves.
Vriendelike groete
Bestuurspan
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Luggeweer SA Kompetisie.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Andre. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Secure parking
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Johan,
Thank you for the lovely feedback. We hope to accommodate you with us again!
Keep well.
Warm Regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Jh C - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie sekuriteit.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Johan. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Ansie G - Apr 2023
Algehele gradering
What a lovely stay and experience.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Ansie. We hope to accommodate you with us again soon. Best wishes, Management Team Wensleydale Guest Lodge.
Naomi N - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties. Baie lekker gebly.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Naomi. We hope to accommodate you with us again soon. Best wishes, Management Team Wensleydale Guest Lodge.
Magdel G - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oortref. Sal dit aanbeveel.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Magdel. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Divann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en 'n vriendelike omgewing, met vriendelike kliëntediens van die eienaars af.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Hannelie S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue. Het basies net daar geslaap.
Carel B - Nov 2023
Algehele gradering
Gesellig, veilig, skoon, vriendelik.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Carel. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Monita B - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtig, veilig, rustig en goeie waarde vir geld!
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Monita. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Wade P - Okt 2023
Algehele gradering
Very cosy place. Enjoyed the stay and it was very clean. And the price was very fair.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Wade. We hope to accommodate you with us again soon.
Warm Regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Mariska K - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Mariska. We hope to accommodate you with us again soon. Best wishes, Management Team Wensleydale Guest Lodge.
Melanie G - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike, flinke diens en terugvoer.
Lees meerWensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Melanie. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Rozanne B - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry en veilig.
Ben B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie plek om te ontspan tussen reise.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Ben. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete. Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
Patt F - Jan 2023
Algehele gradering
Brief stopover in Pietermaritzburg.
Nomaswazi N - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful. Lovely.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Nomaswazi. We hope to accommodate you again at a future date.
Wishing you all the best.
Warmest regards
Management Team
Sylvia S - Aug 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay at Wensleydale.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Sylvia, thank you for the lovely feedback. We hope to accommodate you with us again soon. Keep well. Warm Regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.
Roland S - Apr 2023
Algehele gradering
A decent place for the amount that you pay.
Elane D - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering,
Alles van die beste, en ons hoop om julle weer te sien!
Vriendelike groete
Bestuurspan
Ina M - Apr 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Joseph V - Okt 2023
Algehele gradering
Eerstens is die plek regoor die SPCA. Diere blaf aanhoudend, dag en nag.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback.
Wishing you all the best.
Regards,
Management Team
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Coenraad J - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Anita T - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was baie gelukkig met alles.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Anita. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge.
Margo T - Sep 2022
Algehele gradering
Very relaxing after a hard day's work.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Margo, we thank you for your feedback and hope to accommodate you with us again at a future date. Keep well. Warm Regards, Wensleydale Management Team.
Rentia E - Jul 2022
Algehele gradering
Nice place to rest.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback, Rentia.
We hope to see you soon!
Warm Regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Aliesha B - Jun 2022
Algehele gradering
Ek is baie tevrede met Wensleydale Guest Lodge. Die diens is baie goed en geriewe is baie gemaklik.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Aliesha. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge.
Ulinda V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rus.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Suntelle. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge
David W - Sep 2022
Algehele gradering
Easy and comfortable.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day David, we thank you for your feedback and hope to accommodate you with us again at a future date. Keep well. Warm Regards, Wensleydale Management Team.
Marle C - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerLynette T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkies, netjies en veilig.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Lynette. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.
Christelle F - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful, wish we could stay longer.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Christelle, we thank you for your feedback and hope to accommodate you with us again at a future date. Keep well. Warm Regards, Wensleydale Management Team.
Marinda M - Jul 2022
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly. Pragtige eenheid en goed toegerus. Vriendelik ontvang en diens was puik.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Marinda
Baie dankie vir die terugvoering. Die spinnerakke is iets waarop Bestuur frons en terwyl ons in a baie stowwerige area is, is dit nie iets wat ons duld nie - sal dit definitief met die huishoudsters opneem en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons het ondersoek ingestel met die TV stel, dit blyk dat die stellings op HDMI was in plaas van AV so dit is nou reggestel. Ons is baie bly dat jul weer volgende jaar sal terug wees!
Beste wense
Bestuurspan
Wensleydale Guest Lodge
Leandra M - Mei 2022
Algehele gradering
Gesellig, uitstekende waarde vir geld.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Leandra. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan Wensleydale Guest Lodge.
Linda B - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Good day Linda, thank you for your feedback. We hope to accommodate you with us again at a future date.
Keep well.
Warm Regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Leon S - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback.
We experienced a severe supercell 1 hailstorm recently which caused extensive damage to the premises. We have already attended to quite a lot of the repairs and are continuing to do so.
The security fencing behind your unit is razor wire which was strategically installed due to the angle of the wall.
We are happy that you enjoyed the spaciousness of your unit and do hope that you will return for a future stay.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Pieter K - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Pieter. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.
Kerry V - Mei 2022
Algehele gradering
Suitable for 1 night accommodation.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Kerrylee, thank you for your feedback.
The unit you booked is more suitable for 2 people however, we noted we that you did have an additional guest despite booking for 2 people.
We have noted your concerns and this will be addressed with the housekeeping department.
Regarding Sunlight Liquid, in your initial enquiry that was responded to, a list of amenities that we offer was included in the quotation; "fully equipped with linen, blankets, bath towels, complimentary soaps, shower gels and shampoo, upon arrival only, dish towels and a washcloth in the kitchen area. A complimentary basket with tea and coffee, sugar and milk is also provided upon arrival only. The units are serviced daily".
We are a self-catering lodge so cleaning detergents are unfortunately not supplied however our housekeepers clean the units wash dishes, make beds etc. daily.
Once again, we thank you for your feedback and your complaints have been noted.
Regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Alf K - Des 2022
Algehele gradering
Just a place to sleep.
Nandy G - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect is an understatement. It was worth every penny. I really enjoyed my stay.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Nandy!
Thank you so much for your lovely review. We hope to accommodate you with us again in the near future.
Keep well.
Warm Regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Wynand V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie ruim, gerieflik en netjies.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Wynand! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bestuurspan
Wensleydale Guest Lodge
Hendrik S - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Hendrik! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bestuurspan
Wensleydale Guest Lodge
Wynand G - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik, veilig en rustig.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Wynand! Ons hoop om jou weer in die toekoms the huisves.
Warm groete,
Bestuur Span
Wensleydale Guest Lodge
Pikkie M - Apr 2021
Algehele gradering
'n Ware lafenis na 'n lang dag op die pad.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te huisves en ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Beste wense
Bestuur Span
Wensleydale Guest Lodge
Kuaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese kliëntediens.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback Kuaan! It was a pleasure accommodating you and hope to see you again soon on one of your travels.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Danika P - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Danika. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.
Jurgens V - Apr 2021
Algehele gradering
Really good value for money.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your feedback! We look forward to accommodating you again soon.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Dimitri D - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oornag blyplek.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n baie moeilike tyd vir ons na die groot haelstorm en ons is baie dankbaar dat u verstaan het. Ons is baie bly om te laat weet dat meeste herstelwerk is nou uitgedra en ons tuin begin weer glimlag.
Ons hoop dat julle weer by ons sal kom oornag. Alles van die beste.
Bestuurspan
Wensleydale Guest Lodge
Trip 7 Group D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Danie! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Bestuurspan,
Wensleydale Guest Lodge.
Kobus F - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige kuier. Wensleydale se bestuur is baie vriendelik. Hulle gee ook om vir hulle gaste.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Kobus! Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.
Gert G - Des 2021
Algehele gradering
Very relaxing and a well-equipped apartment.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Hello Hannis!
Thank you so much for your lovely review. We hope to accommodate you with us again in the near future. Keep well. Warm regards, Management Team Wensleydale Guest Lodge.
Bernize F - Sep 2020
Algehele gradering
STIL EN RUSTIG, BAIE NETJIES
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Hennie en vir die aanbeveling! Ons hoop om jou weer hier by ons te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Bestuur Span
Wensleydale Guest Lodge
John W - Feb 2020
Algehele gradering
Very good, we have enjoyed to stay there.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear John,
It was such a pleasure hosting your family at our Lodge and are happy to hear that you enjoyed your time with us! We do look forward to accommodating you again at a future date.
Warmest regards
Wensleydale Guest Lodge
Mohau M - Jan 2020
Algehele gradering
Had a relaxing stay with friendly staff, enjoyed our stay to the fullest.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely review Mohau! We were so happy to accommodate your lovely family here with us and look forward to doing so again soon!
Warm regards
Wensleydale Guest Lodge
Marcelle M - Aug 2020
Algehele gradering
Huislik, ontspannend en net mooi.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Marcelle! Ons is bly jul het jul tydjie by ons geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Warm groete,
Bestuur Span
Wensleydale Guest Lodge
Kevin T - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Anje. Ons is so bly dat jy die kort tydjie hier by ons geniet het en jou kamer gemaklik was. Ons hoop om jou sommer vinnig weer te huisves.
Alles van die bester vir die jaar vorentoe.
Vriendelike groete
Wensleydale Guest Lodge
Serge M - Des 2020
Algehele gradering
Good, quiet.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback, Serge! We are in the process of giving our Family Rooms a facelift and we hope that you will be back at some point to enjoy the new look Family Rooms.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Tamarin C - Des 2020
Algehele gradering
Okay vir een aand se slaap.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback Tamarin! We hope that you will return to stay with us at some point - one of our Executive Family Suites come highly recommended.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Jabulani K - Des 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay at the venue, will definitely return.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your review Jabulani! We really enjoyed accommodating you here with us and look forward to seeing you again soon.
Warm regards
Wensleydale Guest Lodge
Stefan L - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelikheid.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Stefan! Dit was 'n plesier om julle hier by ons te huisves en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Wensleydale Guest Lodge
Nompumelelo Z - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent venue.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely rating Nompumelelo! It was such a pleasure hosting you and we look forward to your next stay!
Warm regards,
Wensleydale Guest Lodge
George M - Jun 2019
Algehele gradering
Good located, comfortable and clean.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your lovely review George! It was a pleasure hosting your family here with us and we look forward to seeing you again soon.
Warm regards,
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Gerda V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Gerda! It was a pleasure hosting your family here with us. We hope to see you again soon!
Warmest regards,
Management Team at Wensleydale Guest Lodge
Maria L - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure hosting you and we hope to be afforded the opportunity to do so again very soon. Wishing you all the best.
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Flo S - Mrt 2019
Algehele gradering
Friendly helpful lovely venue indeed.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely review Flo! It was an absolute pleasure hosting you and we hope that you will afford us this opportunity again at a future date.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge
Daan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Enjoyably and will use them again. It's like home.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Daan,
Thank you for your wonderful review and rating, we really appreciate the feedback. We look forward to accommodating you here in the future.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge Management
Rialda D - Okt 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Beste Rialda,
Ons is so bly dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Vriendelike groete,
Wensleydale Guest Lodge
Linda P - Feb 2019
Algehele gradering
Friendly and warm with lovely accommodation.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Linda,
Thank you for your wonderful review, we really appreciate your feedback. We thoroughly enjoyed hosting you and your family was a pleasure to accommodate. We look forward to hosting you here in the future.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge Management
Deon N - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Lees meerWensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Deon! Ons probeer altyd om 'n "home away from home" te bied aan ons gaste en ons is bly dat jy en jou span so tuis gevoel het. Ons sien daarna uit om julle weer hier te huisves en wens julle en jul families 'n geseende Kersfees en voorspoedige Nuwe Jaar toe.
Vriendelike groete
Wensleydale Guest Lodge
Andre S - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld.
Eenheid is goed toegerus. Die instansie is georganiseerd en word goed bestuur. Sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Andre,
Thank you so much for your wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay here with us. It's always lovely to receive good feedback from Guests. You were a pleasure to accommodate and we look forward to seeing you again the future.
Kind regards,
Wensleydale Lodge Management team
Elizabeth D - Sep 2019
Algehele gradering
Comfortable and well appointed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike en goed toegerus.
Ons verblyf was slegs een nag. Ons is deur Marita verwelkom en ons kamer is opgegradeer omdat die nag stil was. Ongelukkig het ons geiser nie gewerk nie, maar Marita het 'n plan vir ons gemaak. Ek stel voor dat die stortdeur in die eenheid waarin ons gebly het, aangebring word, en miskien 'n nuwe toiletsitplek en 'n bril op die skerm. Ook, kafeïeneerde koffie, nie net kafees nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shaleen H - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons the huisves. Julle is altyd weer welkom hier.
Vriendelike Groete,
Bestuurspan
Wensleydale Guest Lodge
Danie G - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te huisves en ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Eugene J - Okt 2018
Algehele gradering
Friendly and comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike en gerieflike verblyf.
Dit was goeie verblyf met die geleentheid om akkedisse en ander inheemse diere te sien. Die verblyf was baie rustig en stil, met buitengewone vriendelike personeel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much for your lovely review Eugene! It is always lovely to receive feedback from our guests. We hope to host you here with us again very soon.
Kind regards
Management Team
Wensleydale Guest Lodge
Carlien F - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar besonders in alle opsigte en dan is ons sonder verdere kostes opgegradeer sommer net!
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te huisves. Julle was 5-ster gaste en julle sal enige tyd weer hier welkom wees.
Jan L - Apr 2018
Algehele gradering
Goed.
Lina S - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap op 'n goeie bed.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Lina,
Thank you very much for your lovely review. We are glad that you enjoyed your stay here with us and we look forward to hosting you here again in the future.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge Management
Steven N - Nov 2018
Algehele gradering
Horrible and filthy place.
Lees meerWensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Steven,
My name is Barbara Graham and I'm the Owner along with my husband, of Wensleydale Lodge. We thank you for your feedback and we are so very sorry to hear that you did not have an enjoyable stay here at the Lodge. As per your original booking request, you booked our Cosy Overnighter, which is one of our smallest and most cost-effective units. I did speak to the lady that checked you in who then stated that upon making your concerns about the size of the unit known to her, she did offer you our Luxury Garden Suite, which is one of our newer suites and which she thought would give you more space. This unit was then offered to you at the same rate as the Cosy Overnighter. I apologise that the Wi-Fi was intermittent, however, we are having ongoing problems with our service provider, which is being addressed. The cleanliness is also currently being addressed as we have issued all our Cleaners with Cleaning Schedules which have to be completed and followed up by a checks by our ourselves in providing clean, comfortable accommodation to our Guests.
The attitude of the staff member on duty here, who assisted you, is also being addressed and I would like to offer my sincere apologies for this. If there's anything in business which determines success, it's attitude. I would, therefore, like to ask that you please give us a second chance to hopefully prove that we are capable of maintaining the quality and service we have historically always offered our guests. Furthermore, we will be offering you a 10% discount on your next stay to recompense you for the previously uncomfortable stay.
I will also be sending you my direct contact details so that any further problems can be dealt with immediately.
Thank you Steven.
Kindest Regards,
Barbara Graham
Wensleydale Guest Lodge
Alta H - Jul 2017
Algehele gradering
Baie pragtige en rugstige plekkie.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Alta
Thank you so much for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay here with us. We aim to make our guests feel welcome and comfortable, like a "home away from home". We look forward to hosting you and your family here at our Lodge in the future.
Kind regards
Wensleydale Guest Lodge.
Leon S - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Leon,
Thank you for your kind review. We are in the process of doing minor repairs to our Lodge and therefore do apologise for any inconvenience caused during this time. As a part of normal Guest House operations, and in a bid to continue to provide excellent service to our guests, areas of the Lodge are undergoing some improvements in order to keep up with the high standard of decor that we offer our guests.
We look forward to accommodating you here in the future.
Andre S - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik vleisie gebraai en sal beslis weer kom.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Andre,
Thank you so much for review. We are glad you enjoyed your stay here with us and we look forward to accommodating you here in the future.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge
Jeanetta J - Feb 2016
Algehele gradering
Het voldoen aan ons behoeftes en was goed geleë vir ons omstandighede.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Jeanetta,
Thank you for your feedback. We apologize for any inconvenience caused. We pride ourselves in giving our Guests good value for money and a luxury comfortable stay. We apologize for the renovations that were underway at that time but a part of normal Guest House operations and in a bid to continue to provide excellent service to our Guests, areas of the Lodge are undergoing some improvements to keep up with the high standard of decor that we offer our Guests.
Kind regards,
Wensleydale Guest Lodge
Reinette B - Aug 2015
Algehele gradering
Knus oornagkamer.
Chantal C - Aug 2015
Algehele gradering
Honeymoon suite was everything we thought it would be! Thank you.
Wensleydale Guest Lodge se terugvoer
Dear Chantal,
Thank you for your wonderful review. We are very pleased that you enjoyed your stay here with us and we look forward to accommodating you here in the future.
Kind regards,
Barbara/ Luka Graham
Santie P - Apr 2015
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel.
Rozanne B - Aug 2015
Algehele gradering
Value for money accommodation!
Marene V - Sep 2015
Algehele gradering
Het net oornag.
Frans K - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang