Wensleydale Guest Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie.
Akkommodasie beskik oor 8 suites wat slaapplek vir 25 gaste bied. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, aparte of en suite-badkamers en van die kamers het kombuise.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook gebruik maak van die fotostaatmasjien teen ekstra koste.
Daar is aktiwiteite soos perdry, visvang, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, bergfietsry, swem en tennis in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wensleydale Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal