Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werda Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Werda Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theresa J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa J

Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon.

Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Jenica F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenica F

Had an amazing stay at the guesthouse.

We enjoyed our stay at Werda guesthouse. The guesthouse is very neat and cozy. We loved it. The staff is so friendly.

Werda Gastehuis se terugvoer

Hi Jenica, thank you so much for your nice review! Positive feedback like yours is what all guesthouses strive for. We are glad you enjoyed your stay! I hope you have a wonderful week! Karina

Werda Gastehuis
Chantal R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal R

Ek sal oor en oor teruggaan Werda toe elke keer as ek in Upington kom.

Ons het heerlik gebly. Die gastehuis het 'n groot veilige parkeerarea. Dit is ten volle toegerus met absoluut alles wat jy nodig het vir selfsorg. Die tuin is groot en 'n braaier, en daar is 'n tuinstel. Alles was skoon en netjies, en die stort het genoeg warm water gehad. Die diens was vriendelik, vinnig en bevoeg. Ja, dis langs 'n groot pad. So ja, jy sal voertuie hoor. As jy stilte soek, gaan bly op 'n plaas. Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons. Naby die winkelsentrum en naby die skole waar die rugbyproewe was, waarvoor ons in Upington was. Die lugversorger het uitstekend gewerk. En die bonus: die beddens en matrasse is van uitstekende kwaliteit, so ons het uitgerus opgestaan. Die gastehuis is bekostigbaar. Ek twyfel sterk of jy enige plek beter waarde vir jou geld sal kry.

Adri K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

Tien uit tien vir netheid, ligging en vriendelike diens.

Ons bly altyd lekker. Die kamers is skoon en netjies en die ontvangs is baie vriendelik.

Dedrei H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedrei H

Rustige atmosfeer, pragtige kamer en tuin met genoeg veilige parkering.

Pragtige plekkie, ons het heerlik gebly.

Elmarie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

I was welcomed by Sanet with so much friendliness. It felt like home. Thank you.

I was welcomed by Sanet with so much friendliness. It felt like home. Thank you, for such a warm welcome. May God bless you and Werda Guesthouse.

Lizelle B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Gesinsvriendelik en beslis waarde vir geld!

Ons beveel beslis Werda aan. Netjies, skoon en rustig. Heerlik gebly en sal beslis terugkom. Werda kan gerus nuwe foto's van hul gastehuis oplaai. Ons was aangenaam verras om te sien hoe hulle veranderinge aangebring het.

Conan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Conan L

Good place for overnight stay.

The place was nice for an overnight stay. But there weren't many pots and no pan to fry.

Karen F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Perfect place to rest and unwind.

Our stay was pleasant and all our needs were met.

Modise M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modise M

Value for money.

Very affordable and staff friendly. Not far from Kalahari mall and Oranje wine tasting.

Marwaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D

The place was perfect.

Ther are no complaints at all.

Rina P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Baie bevredigend en het die omgewing baie geniet.

Ons sal altyd Werda Guesthouse gebruik. Baie gasvry en die dienslewering is puik. Voorstel vir die eienaars omdat dit 'n 6-slaapplek is — nog 'n stort met 'n toilet sal voordelig wees.

Roelof A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof A

Uitstekend.

Kramer is groot genoeg. Badkamer 'n plesier, self kombuis.

Adri K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

Lafenis vir die siel.

Skoon en netjies. Het heerlik gebly. Vriendelikste ontvangs.

Neil L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Good. Short and adequate for our requirements.

The accomodation was adequate for our requirements. Easily accessible as well as being easy to find.

Günter Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Günter Z

Ontvangs was vriendelik en vinnig. Ligging is stil. Geen karre snags nie. Goeie beddens - lekker geslaap.

Die eenheid No 4 is goed uitgelê, skoon en alles wat benodig word is in die eenheid. Die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig. Het vleis saamgebring en die freezer was te klein, maar daar is 'n plan gemaak om die vleis in 'n ander yskas te stoor. Thumbs up.

Jeanie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanie S

Lekker rustig.

Netjiese akkommodasie. Goed toegerus. Heerlike buite-kuierplekkies.

Christina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Heerlik. Rustig en waarde vir geld.

Swak akkommodasie vir rokers, geen asbakkies buite. Swak parkeerplek.

Steven C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Steven C

Interaksie met eienares was glad nie aangenaam.

Ons het gevra vir 'n spesifieke woonstel op die perseel waar ons weet Wi-Fi is, maar met ons aankoms is ons meegedeel die woonstel is alreeds beset en ons is geneem na 'n aangrensende perseel. Die volgende oggend het ek dit met die eienares opgeneem en sy was glad nie vriendelik nie, maar redelik ongeskik. Sy het gesê die woonstel is duurder - asof ek dit nie sou kon bekostig om ekstra te kon betaal nie!

Werda Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Steven
Soos u met ons korrespondensie sal onthou op Whatsapp, het ek gesê ek sal my bes probeer om vir julle die 4-bed woonstel te gee alhoewel julle net vir 'n 2-bed kamer betaal het. Toe daar 4 mense bespreek kan ek hulle nie weg wys nie.
Ons het nie Wi-Fi nie, net ons kantoor het Wi-Fi. Soms maak ons 'n vergunning vir gaste om die Wi-Fi te gebruik, maar dit is nie in ons lae pryse ingesluit nie.

Werda Gastehuis
Hester V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Ekonomies.

Ontvangs perfek. Baie netjiese, goedkoop verblyf.

Sarie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N

Alles was perfek en bekostigbaar.

Ons het op Kersdag ingeklok. Sanet het baie moeite gedoen om alles vir ons reg te kry selfs op dìe vakansiedag, selfs die lugversorger aangelos sodat die plekkie koel was as ons daar aankom. Alles was daar wat ons nodig het om te ooornag. Baie bekostigbaar en netjies. Veilige parkering. Loopafstand van Oranjerivier kelders. Sal Werda Gastehuis aanbeveel vir enige persoon. Baie dankie.

Thomas D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Ontspanne en gemaklike oornagverblyf.

Netjiese opset met vriendelike administrasie skep rustige atmosfeer.

Nicky S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

Gerieflik en gemaklik.

As dit moontlik is reël tydelike skoonmaakpersoneel want dit was nogal 'n bietjie ongerieflik om self skoon te hou.

Werda Gastehuis se terugvoer

Ek is jammer dat u voel dat personeel op Kersdag moet werk. Dit is ook vir gastehuise ongerieflik indien iemand vir 2 mense bespreek, en 3 mense daag op.

Werda Gastehuis
Michael A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A

It was perfect for our needs.

We were impressed with the facilities offered at the price and the service was friendly and excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was perfek vir ons behoeftes.

Ons was beïndruk met die fasiliteite wat aangebied is teen die prys en die diens was vriendelik en uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werda Gastehuis se terugvoer

Thank you so much, Michael, it was a pleasure having you here. I hope you had a safe and prosperous trip.

Kind regards,
Karina

Werda Gastehuis
Andre B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie goeie verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die lugversorging was baie welkom in 'n bykans 40 grade buite. Die tuin is baie goed versorg en al die basiese kombuisgoed is daar en daar is 'n bad en 'n lieflike stort. Die baie pakplek is beslis 'n aanwins! As die verblyfinstruksies ook in Afrikaans was, sou dit 'n 120%-ervaring wees.

Jurgens S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Waarde vir geld.

Goeie ligging.

Deon H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld - goed geleë vir die reisiger van en na Namibië.

Bert L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert L

Rustig en stil.

Rustig en skoon. Meubels in die kamer waar ons was kort 'n opgradering en stortkop kan dalk vervang word.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carin L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Gasvrye ontvangs en gerieflike verblyf.

Ontvangs was gasvry en verblyf was netjies en gerieflik. Uitstekende oornagverblyf.

Ansie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome!

Het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar gaan bly. Mense baie aangenaam en vriendelik.

Lewena M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewena M

Aangenaam en vriendelik.

Baie dankie Werda Gastehuis vir verblyf, goed gesind, vriendelik en goeie gasvryheid, baie geniet sal aanbeveel aan vriende!

Werda Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die gawe woorde, dit was heerlik om julle as gaste te hê. Mooi dag vir julle en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Werda Gastehuis

Werda Gastehuis
Louise V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Rustig, netjies, bekostigbaar.

Netjiese gastehuis met al die geriewe wat mens benodig om oor te bly. Vriendelike en behulpsame diens. Bekostigbaar.

Helena C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C

Lekker rustig.

Dit was lekker rustig. Vriedelike diens gekry.

Zelda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Netjies, rustig en goeie aircon!

Baie mooi plekkie, met goeie aircons en baie rustig. Vir oornag is dit net die plek!

Stefanie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en sal volgende jaar weer daar tuis gaan. Veilig en gerieflik. En die personeel was baie vriendelik.

Jean L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean L

Gerieflik en bekostigbaar.

Goeie ontvangs, netjiese verblyf, braaigeriewe, skoon en aangenaam. Die groot spotlight buite was effe 'n probleem want kamer is baie verlig. Sal kamers aanbeveel.

Jannie A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie A

Verblyf was aangenaam en kamer was ruim en skoon. Waarde vir geld.

Kamer was skoon en netjies. Waarde vir geld. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Elna S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna S

Nietjies en sentraal geleë.

Dis baie netjies en ek sal beslis weer daar gaan bly.

Serepta L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serepta L

Ons was tevrede met die verblyf teen die billike prys wat ons betaal het.

Ons het Werda eintlik net as basis gebruik om te slaap en was bedags meestal uit - geen probleme, ons verblyf op Upington geniet.

Pierre V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V

Was nie vir ons.

Maar ja, die reëls in die kamer se jy betaal nie vir 5 ster nie so moet dit nie verwag.

Christelle O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O

Rustig.

Lekker, rustige area en pragtige plekkie.

Malcolm G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm G

Baie netjies en vriendelike diens.

Ons het Vrydagmiddag ingeboek en dit was mooi skoon en netjies en binne ons plekkie. Die baddens was gemaklik en ons het heerlik gerus.

Melinda M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M

Baie rustig, gemaklik, veilig, netjies en baie skoon.

Werda Gastehuis was regtig 'n groot verrassing, baie stil, skoon, netjies, veilig en maklik om te kry. Ek sal die Gastehuis definitief weer bespreek, en ook aanbeveel vir ander.

Nico B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Uitstekend!

Regte plek ontdek vir oorslaap op pad Kgalagadi toe!

Hennie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Dit is uitstekend.

Sien die sterre.

Jaco E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Mooi en netjies ingerig.

Vriendelike diens en netjiese geriewe.

Liza C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Heerlik en ontspannend!

Ek en my gesin het ons verblyf geweldig geniet. Was verbaas hoe ruim die eenheid was wat ons gehuur het. Die plek is baie netjies en skoon. Werda is ook perfek geleë naby aan die Kalahari Mall. Ek sal enige tyd beslis weer by Werda bespreek.

Lizette S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette S

Het 1 nag lekker gebly op pad Kgalagadi toe.

Niks is te veel moeite nie. Vriendelik en baie behulpsaam.

Johan D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Alles was goed!

Sien asb. die sterre.

Lettie L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lettie L

Vriendelike ontvangs.

Die huis het nie 'n gastehuis- of vakansie-gevoel nie.

Jacky S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S

Perfect place to stay with family for a short holiday

We stayed at Werda Guesthouse for 4 nights. We booked two double rooms and were pleasantly surprised at the welcome we got on arrival, and how neat and tidy the place was. The rooms were very spacious, and very nicely decorated. Everything you needed was there, and the owners were friendly and very helpful. Upington is a beautiful place, and Werda Guesthouse I can definitely recommend to anyone looking for accommodation.

George E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E

Uitstekende diens, baie bekostigbaar, alles wat nodig is vir 'n vinnige oornag op pad na bestemming. Perfek!

Die verblyf was sonder enige foute en die diens was vriendelik. Enigste klein probleempie was dat die klokkie by die voordeur nie beantwoord was nie, ons moes toe maar die nommer op die bord buite die heining bel.

Jana K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K

Waarde vir geld!

Ons het laat die aand arriveer in Upington, tannie Yvonne het alreeds ons aircon aangesit sodat ons kamer lekker koel was met aankoms. Kamers is skoon en netjies. Werda Gastehuis is ook lekker sentraal geleë in Upington. Tannie Yvonne het ons ook akkommodeer met ons 2 honde sonder geen probleme nie en dit het ek BAIE waardeer. Ek sal na geen ander gastehuis gaan as ek weer deur Upington moet ry en oorslaap.

Jani D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani D

Ons het lekke oornag by Werda Gastehuis.

Sien die sterre hieronder.

Rudi S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Prakties, eenvoudig en lekker.

Dit was 'n plesier en die perfekte oornagplek op pad Kalahari toe. Naby aan restaurante en petrolstasies.

Des H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Des H

Gerieflik, skoon, vriendelik.

Weereens baie maklik om te bespreek op aanbeveling en inligting op LekkeSlaap-webblad. Die gastehuis bied ruim verblyf, selfs net vir oornagbesoekers. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Sal weer gebruik maak van Werda se geriewe.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2M0ODdkLTc2NDMtNDc0ZC04ZmE0LTEyNmUxMzk0ZGQzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Werda Gastehuis 148 Schroder street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441750680301 21.272716488096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang