Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werda Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker blyplek wat baie netjies en skoon was. Dit is goed geplaas naby die verby pad tussen Namibië en SA. Baie vriendelik ontvang en veilige omgewing om oor te slaap. Naby 'n baie goeie restaurant wat goeie kos bedien. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Werda Gastehuis
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons so 'n gawe resensie te skryf, dit word regtig baie waardeer! Ek hoop julle het die tydjie in Namibië geniet, al het die wind so sterk gewaai, dit is 'n pragtige land. Mooi naweek vir julle! Karina x

Theresa J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon. Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenica F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Had an amazing stay at the guesthouse. We enjoyed our stay at Werda guesthouse. The guesthouse is very neat and cozy. We loved it. The staff is so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Werda Gastehuis
Hi Jenica, thank you so much for your nice review! Positive feedback like yours is what all guesthouses strive for. We are glad you enjoyed your stay! I hope you have a wonderful week! Karina

Chantal R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ek sal oor en oor teruggaan Werda toe elke keer as ek in Upington kom. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis het 'n groot veilige parkeerarea. Dit is ten volle toegerus met absoluut alles wat jy nodig het vir selfsorg. Die tuin is groot en 'n braaier, en daar is 'n tuinstel. Alles was skoon en netjies, en die stort het genoeg warm water gehad. Die diens was vriendelik, vinnig en bevoeg. Ja, dis langs 'n groot pad. So ja, jy sal voertuie hoor. As jy stilte soek, gaan bly op 'n plaas. Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons. Naby die winkelsentrum en naby die skole waar die rugbyproewe was, waarvoor ons in Upington was. Die lugversorger het uitstekend gewerk. En die bonus: die beddens en matrasse is van uitstekende kwaliteit, so ons het uitgerus opgestaan. Die gastehuis is bekostigbaar. Ek twyfel sterk of jy enige plek beter waarde vir jou geld sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tien uit tien vir netheid, ligging en vriendelike diens. Ons bly altyd lekker. Die kamers is skoon en netjies en die ontvangs is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige atmosfeer, pragtige kamer en tuin met genoeg veilige parkering. Pragtige plekkie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag
5.0
Feb 2024

I was welcomed by Sanet with so much friendliness. It felt like home. Thank you. I was welcomed by Sanet with so much friendliness. It felt like home. Thank you, for such a warm welcome. May God bless you and Werda Guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
1 nag
4.6
Okt 2024

Oornag gebly, was 'n aangename ervaring van inboek tot vertrek. Heerlik gebly, lekker aircon en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Gesinsvriendelik en beslis waarde vir geld! Ons beveel beslis Werda aan. Netjies, skoon en rustig. Heerlik gebly en sal beslis terugkom. Werda kan gerus nuwe foto's van hul gastehuis oplaai. Ons was aangenaam verras om te sien hoe hulle veranderinge aangebring het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conan L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Good place for overnight stay. The place was nice for an overnight stay. But there weren't many pots and no pan to fry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2M0ODdkLTc2NDMtNDc0ZC04ZmE0LTEyNmUxMzk0ZGQzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Werda Gastehuis 148 Schroder street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441750680301 21.272716488096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang