Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werda Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Is jy opsoek na bekostigbare akkommodasie in Upington? Dan is jy by die regte plek.

Werda Gastehuis is in die hoofstraat en baie maklik om op te spoor. Ons is slegs twee blokke vanaf Upington Mediclinic en vier blokke vanaf Laerskool Oranje-Noord, Hoërskool Duineveld en die Kalahari Winkelsentrum.

Ons selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2 - 6 persone en elke eenheid het sy eie ingang, lugversorging en 'n TV met DStv (hotelpakket).

Daar is veilige parakeerplek op die perseel beskikbaar, agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Theresa J
Gesin met tieners
5.0
Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon. Die diens was puik. Die ligging was ideaal vir ons. Plekkie was baie skoon...
Sien meer
Aug 2024
Jenica F
Saam met lewensmaat
5.0
Had an amazing stay at the guesthouse. We enjoyed our stay at Werda guesthouse. The guesthouse is very neat and cozy. We loved it. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Chantal R
Gesin met tieners
5.0
Ek sal oor en oor teruggaan Werda toe elke keer as ek in Upington kom. Ons het heerlik gebly. Die gastehuis het 'n groot veilige parkeerarea. Dit is t...
Sien meer
Apr 2024
Adri K
Saam met lewensmaat
5.0
Tien uit tien vir netheid, ligging en vriendelike diens. Ons bly altyd lekker. Die kamers is skoon en netjies en die ontvangs is baie vriendelik.
Apr 2024
Dedrei H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer, pragtige kamer en tuin met genoeg veilige parkering. Pragtige plekkie, ons het heerlik gebly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Werda Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2M0ODdkLTc2NDMtNDc0ZC04ZmE0LTEyNmUxMzk0ZGQzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Werda Gastehuis 148 Schroder street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441750680301 21.272716488096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang