Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werfhuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Werfhuisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erina M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina M

Uitstekende diens van Henry en Friedl.

Henry en Friedl is vriendelike mense. Ons het sommer dadelik tuisgevoel! Heerlik ontspan.

Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Pragtige omgewing, stil plaaswerf, vriendelike ontvangs.

Werfhuisie is digby Arniston en naby die De Hoop reservaat, albei bied uitsonderlike dagbesoeke.

Anton P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton P

Clean and easy.

Great spot and pleasant owner.

Doné N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doné N

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Werfhuisie was'n lekker wegbreek vir ons van die gewoel by die huis. My dogter het te lekker met die honde gespeel en die eienaars self was baie vriendelik en gasvry. Al wat bietjie gepla het is die 2 stoele by die kombuistafeltjie is bietjie onstabiel en ongemaklik, tafel self ook bietjie wankelrig. Die enkelbed wat hul aan die voorkant vir ons gesit het se matras is baie pap. Maar verder het ons regtig die naweek geniet. Hoop ons kry kans om weer te kom kuier. Ek't so lekker gekuier, sommer my heuning daar vergeet.

Werfhuisie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Doné. Waardeer ook die kwellinge. Ek sal probeer om dit aan te spreek voor julle weer kom rus hier.

Werfhuisie
Amanda G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda G

Rustige plaasatmosfeer.

Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Die huisie is klein, maar die bed is heerlik groot met goeie linne en kussings. Daar is twee groot honde wat lekker saamkuier, 'n buitebraai en kaggeltjie binne vir koue aande.

Lydia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lydia K

Die Werfhuisie is onafgerond en slordig.

Die eienaar was baie gasvry, maar die huisie self is onafgerond en slordig. Dit sal lekker wees as daar 'n stoel of 2 by die tafel op die stoep is. Die matras en beddegoed was baie gerieflik.

Werfhuisie se terugvoer

Lydia, dankie vir die terugvoering. So jammer jy het nie laat weet iets pla nie. Dan kon ek dit dadelik probeer regstel het. Ek het waardering vir terugvoering 'on site's, want dan kan ek eerstehands sien wat pla. Bly julle het darem goed geslaap.

Werfhuisie
Paul V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Onverstoorde stilte saam met omgee mense.

Ons het die omgewing die naweek verken en Werfhuisie is sentraal geleë om gemaklik al die besienswaardighede te besoek. Vir die koue aande is daar die houtstofie om na uit te sien. Lekker gekuier.

Werfhuisie se terugvoer

Dankie Paul vir die resensie! Sooo bly dat julle ons plek kom geniet het saammet ons. Dit maak ons dag.

Werfhuisie
Elmarie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Lekker rustig en veilig.

Lekker plaasatmosfeer. Baie naby Arniston.

Bertie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie C

Wonderlik. So rustig. Net wat ons nodig gehad het.

Ligging baie goed. Atmosfeer wonderlik. As jy lief is vir die natuur moet hier gaan. Die 2 honde maak dit nog meer lekker ook.

Werfhuisie se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker as iemand ons plek en wêreld geniet. Ek waardeer dit.

Werfhuisie
Jeanne-marie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie L

Great experience.

Loved staying here, definitely our type of breakaway. Loved the pups as well.

Shane O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane O

Waarde vir geld en goeie diens

’n Ware gasheer. Lekker stories vertel en het ons het baie tuis laat voel.

Werfhuisie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Julle was darem self aangename mense om mee te kommunikeer.

Werfhuisie
Dirk W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Ongelooflik lekker.

Ons het as vreemdelinge op die plaas aangekom en ons is daar weg as goeie vriende. Henry en sy gesin het uit hulle pad gegaan om ons tydjie op die plaas so aangenaam as moontlik te maak. Hulle deel graag hulle kennis van die omgewing, wat dit vir ons moontlik gemaak het om plekke te verken wat ons andersins nie eens van sou weet nie. Die akkommodasie was basies (soos wat dit hoort op die plaas), maar meer as voldoende en uiters skoon en netjies.

Janette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L

We loved the quiet stay on the farm. Will never forget this farm!

The place is a bit small, but cozy. Would have loved to have an oven and kitchen table, but loved every moment on the farm. The dogs kept us company and safe.

Dries H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries H

Informeel en baie gasvry.

Toegangspad 'n probleem. Kombuis en blyarea nogal beknop.

Lukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, basiese verblyf

Basies en netjies toegeruste verblyf met braaiplek en lekker groot bed met 'n gerieflike matras en beddegoed van goeie gehalte. Ons is vriendelik ontvang deur Henry, wat ook baie inligting oor die area met ons gedeel het. Selfs nadat ek my skootrekenaar se laaier daar vergeet het, het hy moeite gedoen om dit aan ons terug te besorg. Sy dogter het dit saam geneem Paarl toe en ons kon dus gemaklik ry vanaf die Kaap om dit by haar te kry. Baie dankie Henry vir die inligting, goeie diens en lekker oorslaap.

Tyrone P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone P

Baie rustig en stil. Net reg om batterye te herlaai. Maar ook naby genoeg aan omliggende dorpies.

Net reg om batterye te herlaai. Maar ook naby genoeg aan omliggende dorpies en Die Dam. Goeie visvang area.

Franz K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franz K

Heerlik gekuier, gerieflik, skoon en baie sentraaal geleë aan omliggende besienswaardighede.

Die eerste indruk met aankoms kan verbeter word en 'n meer beskutte braai sal wonderlik wees, veral met die wind wat ons beleef het.

Paul W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Super cottage on an interesting farm.

Spotless well-equipped cottage on a farm with nice garden and braai facilities. It had the biggest double bed we have ever seen. The host was very friendly and helpful. 16 piglets had just been born which was an education to see.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Super kothuis op 'n interessante plaas.

Skoon, goed toegeruste kothuis op 'n plaas met lekker tuin en braaigeriewe. Dit het die grootste dubbelbed gehad wat ons nog ooit gesien het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is pas 16 varkies gebore, wat 'n opvoeding was om te sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lelanie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie E

Rustig, skoon en netjies.

Werfhuisie was 'n groot bederf. Die plekkie het net wat jy nodig het en 'n lekker braaiplek en kaggeltjie! Dit is ideaal vir een of twee nagte. Die huisie was baie netjies en lekker naby aan die see.

Magriet T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet T

Presies wat ons nodig gehad het, basiese maar gerieflike verblyf en goeie waarde vir geld met baie aangename gasheer en gasvrou.

Sal graag weer teruggaan Werfhuisie toe.

Glenda D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda D

Peaceful, isolated, environment friendly, clean, at home.

The owner was very friendly. He accommodated us to check in earlier than the required time. The establishment was clean and well-equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige, geïsoleerde, omgewingsvriendelike, skoon, tuis.

Die eienaar was baie vriendelik. Hy het ons geakkommodeer om vroeër as die vereiste tyd in te gaan. Die plek was skoon en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werfhuisie se terugvoer

Thank you so much, Glenda.

I am so glad that you left happy with Werfhuisie. Your contentment is my biggest reward.

Werfhuisie
Douwleen B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Douwleen B

Werfhuisie is 'n oulike, skoon blyplekkie met 'n baie gasvrye gasheer.

Ons is baie hartlik ontvang en Henry het werklik moeite gedoen om ons vrae oor die besienswaardighede in Waenhuiskrans te beantwoord. Dit was ongelukkig net baie warm in die huisie, en ons dink 'n waaier sal in die somer baie welkom wees. Nadat ons meer gaan oplees het, het ons tot ons verbasing besef watter prominente rol die Pratt-families in die geskiedenis van die omgewing speel. Henry, ons dink dis 'n groot pluspunt vir Werfhuisie spesifiek, maar ook die omgewing. Julle kan dalk 'n paar bladsye info saamvat oor die plaas en Pratt-familie, en dit in die huisie in rame uitstal/ophang - julle gaste behoort baie daarvan te hou!

Karina G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina G

Very enjoyable farm stay.

Very relaxing and quiet peaceful stay on a historic farm.

Anandré E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandré E

Rustig en die perfekte manier om ons vakansie af te sluit!

Ons het heerlik gekuier en Henry was 'n baie goeie gasheer! Die atmosfeer op die plaas was so rustig en ons kon ons vakansie op 'n kalm, rustige noot afsluit. Ons is reeds besig om ons volgende besoek te beplan!

Werfhuisie se terugvoer

Anandre,

Dankie vir die mooi woorde. Julle was droom besoekers. Sal julle enige tyd weer akkommodeer.

Werfhuisie
Cynthia K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia K

Peaceful.

Quaint and comfortable farm cottage. It's a very peaceful environment, but conveniently close to Arniston and not far from Bredasdorp. We enjoyed our stay very much!

Werfhuisie se terugvoer

Cynthia

So glad you enjoyed your stay and rested from all the buzz and noise.

Werfhuisie
Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Fantasties.

Ons het ‘n lieflike tyd gehad. Rustige area met oulike diere, en die eienaars is ongelooflike mense, baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker terug wees.

Sunette C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C

Rustigheid. Stilte. Natuur. Netheid. Vriendlikheid. Korrespondensie tydens bespreking - PERFEK!

LekkeSlaap se diens 100%. Blyplek net wat ons gesoek het. Het net 1 aand oorgebly, maar wens kon langer! Die rustigheid, plaasopset, die braai met al die bankies en hoekies buite is baie "snoesig". Ligging is ook ideaal. Hou daarvan dat die eienaar ook kontak maak met 'n mens en dat 'n mens vrae kan vra presies wat die opset is. Word sterk aanbeveel om weg te breek van die woelige stad!

Johan N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie aangenaam gewees, eienaars baie hulpvaardig.

Baie lekker gebly. Bietjie probleme met warm water maar is gou uitgesorteer, sou graag meer braai toerusting wou gesien het, braaibak tang ens. Paar lang glase sou ook nice gewees het.

Andrew R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R

Lovely setting, very quiet, basic but comfortable.

Had a lovely stay here in December 2017 with wife and child. Very quiet, no interruptions from other people or noise. Explored the farm, visited various animals, had a couple of lekker braais. Beach is a short drive away. The place is clean and well situated for the wind. The farm dogs are very friendly and affectionate.

Etienne V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Lekker op die plaas.

Dit het voldoen aan ons vereistes. Is baie rustig en lekker vir klein kinders om buite te kan speel.

Werfhuisie se terugvoer

Beste Etienne,

Baie dankie, ek waardeer dit. Bly julle het die oorbly by ons geniet.

Groete,
Henry

Werfhuisie
Nick Y - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

Classic farm stay.

Friendly people, comfortable accommodation, peaceful setting.

Surene L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surene L

Heerlik rustig!

Baie tuis gevoel, skoon, netjies en sal vir seker aanbeveel!

Marinda W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Baie lekker verbly, gemaklik en prakties. Goeie waarde vir geld.

Die eienaars is wonderlik behulpsaam wat die verblyf nog gemakliker gemaak het.

Adrie O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O

Heerlik rustig.

Werfhuisie bied beslis goeie waarde vir geld en is naby aan 'n paar plekke in die omgewing wat die moeite werd is om te sien.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjczZjRlLWZmY2ItNGNmZC05YjVkLWRlN2ZhODEyNzJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 Farm Elandsvlei Off the R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612720559043 20.223389267921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang