Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werfhuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Erina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekende diens van Henry en Friedl. Henry en Friedl is vriendelike mense. Ons het sommer dadelik tuisgevoel! Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige omgewing, stil plaaswerf, vriendelike ontvangs. Werfhuisie is digby Arniston en naby die De Hoop reservaat, albei bied uitsonderlike dagbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Clean and easy. Great spot and pleasant owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Doné N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2023

Lekker rustige plaasatmosfeer. Werfhuisie was'n lekker wegbreek vir ons van die gewoel by die huis. My dogter het te lekker met die honde gespeel en die eienaars self was baie vriendelik en gasvry. Al wat bietjie gepla het is die 2 stoele by die kombuistafeltjie is bietjie onstabiel en ongemaklik, tafel self ook bietjie wankelrig. Die enkelbed wat hul aan die voorkant vir ons gesit het se matras is baie pap. Maar verder het ons regtig die naweek geniet. Hoop ons kry kans om weer te kom kuier. Ek't so lekker gekuier, sommer my heuning daar vergeet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Werfhuisie
Baie dankie vir die terugvoering, Doné. Waardeer ook die kwellinge. Ek sal probeer om dit aan te spreek voor julle weer kom rus hier.

Amanda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Rustige plaasatmosfeer. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Die huisie is klein, maar die bed is heerlik groot met goeie linne en kussings. Daar is twee groot honde wat lekker saamkuier, 'n buitebraai en kaggeltjie binne vir koue aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2023

Die Werfhuisie is onafgerond en slordig. Die eienaar was baie gasvry, maar die huisie self is onafgerond en slordig. Dit sal lekker wees as daar 'n stoel of 2 by die tafel op die stoep is. Die matras en beddegoed was baie gerieflik.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Henry
Werfhuisie
Lydia, dankie vir die terugvoering. So jammer jy het nie laat weet iets pla nie. Dan kon ek dit dadelik probeer regstel het. Ek het waardering vir terugvoering 'on site's, want dan kan ek eerstehands sien wat pla. Bly julle het darem goed geslaap.

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Onverstoorde stilte saam met omgee mense. Ons het die omgewing die naweek verken en Werfhuisie is sentraal geleë om gemaklik al die besienswaardighede te besoek. Vir die koue aande is daar die houtstofie om na uit te sien. Lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Werfhuisie
Dankie Paul vir die resensie! Sooo bly dat julle ons plek kom geniet het saammet ons. Dit maak ons dag.

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Lekker rustig en veilig. Lekker plaasatmosfeer. Baie naby Arniston.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Wonderlik. So rustig. Net wat ons nodig gehad het. Ligging baie goed. Atmosfeer wonderlik. As jy lief is vir die natuur moet hier gaan. Die 2 honde maak dit nog meer lekker ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henry
Werfhuisie
Dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker as iemand ons plek en wêreld geniet. Ek waardeer dit.

Jeanne-marie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Great experience. Loved staying here, definitely our type of breakaway. Loved the pups as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjczZjRlLWZmY2ItNGNmZC05YjVkLWRlN2ZhODEyNzJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 Farm Elandsvlei Off the R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612720559043 20.223389267921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang