Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werfhuisie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Werfhuisie is op 'n familieplaas tussen Arniston en Bredasdorp geleë. Die eiendom het sonkrag en 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie. WiFi is ook beskikbaar.

Werfhuisie bied slaapplek vir 3 mense, en bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is nog 'n enkelbed wat bedags as 'n rusbank gebruik word. 'n Vierde gas is welkom, onthou net jou eie linne. Die eenheid het sy eie badkamer en bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak.

Die klein leefarea het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatgasstoof. Potte, 'n pan, 'n ketel en basiese kookgerei word voorsien, asook eetgerei vir 4 mense. 'n Braai-area is beskikbaar en die eerste bondel vuurmaakhout is gratis. Was kan ook op versoek gedoen word teen 'n ekstra koste.

Gaste kan die plaas verken, of die kort rit na Arniston en Waenhuiskrans neem vir 'n dag op die strand. Bredasdorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Kaapstad Nampo Week, Die Voet van Afrika Marathon, en die Cape Floral Kingdom Expo. Vir diegene wat 'n bietjie verder wil reis, is Struisbaai en Agulhas ongeveer 36 km weg, saam met verskeie wynplase.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Werfhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjczZjRlLWZmY2ItNGNmZC05YjVkLWRlN2ZhODEyNzJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 Farm Elandsvlei Off the R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612720559043 20.223389267921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang