Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Reoné L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vreeslik geniet. Baie netjies, skoon en pragtige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda R
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

A home away from home. Beautiful scenery, peaceful, felt like heaven on earth. Will definitely go back again. Friendly and helpful landlords.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Skoon en netjies, gemaklike beddens, goed geleë, goeie diens. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilyn S
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Heerlike plaas oorbly. Naby aan Glentana en Grootbrak om see toe te kan gaan. Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik om na die dam te sit en kyk. Die beeste en blou kraan voëls is 'n pluspunt. Die huis is heerlik ruim, baie netjies en het goeie beddens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Rustig en skoon. Ons het dit heel rustig gevind en die ligging is perfek tussen alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Very well-equipped house and lovely spaces inside and out. We really enjoyed our stay as a small family. The house is very well equipped with lots of extras and home comforts. We liked that it was spacious and comfortable. Location good for exploring the local area. Nice views and quite peaceful and quiet despite proximity to highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

R S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Vriendelike ontvangs. Netheid en goeie ligging. Ons is vriendelik ontvang, plekkie was baie netjies. Sal miskien net aanbeveel om meer komberse te voorsien in die koue tye of warmkomberse op bed. Ligging is goed en naby genoeg aan lughawe asook strande en selfs die dorp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

R S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Superskoon en netjies met 'n pragtige uitsig. Die huisie is skoon en netjies. Baie goeie beddens. Mooi uitsig op dam en selfs bokke te sien. Gerieflik geleë naby hoofweg en lughawe. Sal beslis die plekkie by ander aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Die lekkerste plek om weg te breek. Superskoon en netjies met die asemrowendste uitsig ooit. Ons sal defnitief weer Wernich Landgoed gaan besoek. 110% die beste, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois F
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Beautiful place with amazing scenery and central location to travel and explore surrounding areas. Teenage daughter enjoyed access to Wi-Fi, young children were fascinated by the birds, dam and animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Edelweiss Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7cce58f9713ffdbfcb788d048d8cb3a64424d27926944f2b533b8cdbd91149252f640221cbcd7f32df1034963ff14c893a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 227 Buffelsdrift Wernich Landgoed 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.024584133371 22.316869466782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang