Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Edelweiss Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Reoné L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reoné L

Vreeslik geniet.

Baie netjies, skoon en pragtige area.

Lucinda R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

A home away from home.

Beautiful scenery, peaceful, felt like heaven on earth. Will definitely go back again. Friendly and helpful landlords.

Rika V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika V

Skoon en netjies, gemaklike beddens, goed geleë, goeie diens.

Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Ilyn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S

Heerlike plaas oorbly. Naby aan Glentana en Grootbrak om see toe te kan gaan.

Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik om na die dam te sit en kyk. Die beeste en blou kraan voëls is 'n pluspunt. Die huis is heerlik ruim, baie netjies en het goeie beddens.

Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Rustig en skoon.

Ons het dit heel rustig gevind en die ligging is perfek tussen alles.

Tessa W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa W

Very well-equipped house and lovely spaces inside and out.

We really enjoyed our stay as a small family. The house is very well equipped with lots of extras and home comforts. We liked that it was spacious and comfortable. Location good for exploring the local area. Nice views and quite peaceful and quiet despite proximity to highway.

R S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R S

Vriendelike ontvangs. Netheid en goeie ligging.

Ons is vriendelik ontvang, plekkie was baie netjies. Sal miskien net aanbeveel om meer komberse te voorsien in die koue tye of warmkomberse op bed. Ligging is goed en naby genoeg aan lughawe asook strande en selfs die dorp.

R S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
R S

Superskoon en netjies met 'n pragtige uitsig.

Die huisie is skoon en netjies. Baie goeie beddens. Mooi uitsig op dam en selfs bokke te sien. Gerieflik geleë naby hoofweg en lughawe. Sal beslis die plekkie by ander aanbeveel.

Lizelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Die lekkerste plek om weg te breek. Superskoon en netjies met die asemrowendste uitsig ooit.

Ons sal defnitief weer Wernich Landgoed gaan besoek. 110% die beste, dankie.

Francois F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Beautiful place with amazing scenery and central location to travel and explore surrounding areas.

Teenage daughter enjoyed access to Wi-Fi, young children were fascinated by the birds, dam and animals.

Gerrit V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Dit was heerlik rustig en gesellig.

Die huisie waar ons in gebly het was heerlik. Baie mooi dekor en goed toegerus. As ek ’n voorstel mag gee, vir die prys wat ons betaal het sal ek baie graag die diens van ’n skoonmaker elke dag wou hê ingesluit in die prys. Anders as dit was dit baie lekker.

Ane N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N

Asemrowend! Puik diens. Vriendelike mense. Privaat. Naby aan als. Ons lekkerste vakansie.

Ons het die beste tyd ooit gehad. Naby die beste en mooiste strande. Verblyf was netjies en skoon met behoorlik als in wat jy benodig. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is privaat met niemand wat steur! Ons sien jul definitief weer!

Martin M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin M

Aangegaan en rustig.

Die enigste probleem was dat daar geen water beskikbaar was tydens loadshedding nie.

Rina D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Ek sal Wernich Landgoed enige tyd aanbeveel.

Die huisie is skoon en netjies met goeie beddens. Die kombuis is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die beste van alles is die mooi uitsig op die dam.

Louise V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Gerieflik geleë, lekker blyplek.

Ons het een nag oorgebly en die plekkie is baie gerieflik geleë, amper op die N2. Die toegeboude stoep is fantasties met die mooiste uitsig op die dam en 'n kampie met 'n paar wilde bokke. Die plek is verskriklik netjies en skoon, en mens voel baie welkom. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Silvia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia K

Netjiese akkommodasie.

Ons het baie lekker gebly, daar was alles wat ons benodig het. Lekker braai plek en ruim. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Jacques B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Awesome, professional and friendly hosts.

Great location! Peaceful.

French V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
French V

Pragtige plek met alles wat jy benodig.

Uiters bekostigbaar, pragtige plek met alles wat jy benodig.

Sarel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P

Foto's op webtuiste is presies so netjies soos die plek is.

Landgoed is na aan die N2 geleë wat dit uitstekend maak vir toegang na omliggende dele. Gholf op Oubaai was 'n hoogtepunt. Stilte en kalmte, 'n heerlike nagrus en lus om hier te wees. Jammer ons moet gaan.

Shamila V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila V

It was fabulous.

It was the second best place me and my friends visited.When we arrived at Wernich everything was so nice and quiet. We saw different animals like the springboks, birds, and a goose and her babies.

Madale V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madale V

Salig en sakpas.

Sentraal geleë, pragtige uitsig oor die plaasdam en cosy atmosfeer in die netjiese houthuisies!

Richard J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J

Very relaxing, beautiful and clean accommodation.

We enjoyed our stay and was pleasantly surprised with the setting and cleanliness of the accommodation.

Arminda S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arminda S

Lekker plaaslewe.

Dit was baie lekker gewees. Die huisie was skoon en netjies, net 'n jammerte dat ons net daar was vir een aand.

Hanna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V

Fantasties!

Heerlik gebly. Ons sal vir seker weer hier stop. Baie dankie, Edelweiss, vir julle gasvryheid!

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7cce58f9713ffdbfcb788d048d8cb3a64424d27926944f2b533b8cdbd91149252f640221cbcd7f32df1034963ff14c893a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 227 Buffelsdrift Wernich Landgoed 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.024584133371 22.316869466782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang