Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Edelweiss Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Reoné L - Okt 2023
Algehele gradering
Vreeslik geniet.
Lucinda R - Jun 2023
Algehele gradering
A home away from home.
Rika V - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies, gemaklike beddens, goed geleë, goeie diens.
Ilyn S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike plaas oorbly. Naby aan Glentana en Grootbrak om see toe te kan gaan.
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Tessa W - Mei 2023
Algehele gradering
Very well-equipped house and lovely spaces inside and out.
R S - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netheid en goeie ligging.
R S - Apr 2023
Algehele gradering
Superskoon en netjies met 'n pragtige uitsig.
Lizelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Die lekkerste plek om weg te breek. Superskoon en netjies met die asemrowendste uitsig ooit.
Francois F - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful place with amazing scenery and central location to travel and explore surrounding areas.
Gerrit V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en gesellig.
Ane N - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend! Puik diens. Vriendelike mense. Privaat. Naby aan als. Ons lekkerste vakansie.
Martin M - Sep 2022
Algehele gradering
Aangegaan en rustig.
Rina D - Okt 2021
Algehele gradering
Ek sal Wernich Landgoed enige tyd aanbeveel.
Louise V - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë, lekker blyplek.
Silvia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie.
Jacques B - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome, professional and friendly hosts.
French V - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy benodig.
Sarel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Foto's op webtuiste is presies so netjies soos die plek is.
Shamila V - Okt 2021
Algehele gradering
It was fabulous.
Madale V - Apr 2021
Algehele gradering
Salig en sakpas.
Richard J - Nov 2020
Algehele gradering
Very relaxing, beautiful and clean accommodation.
Arminda S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plaaslewe.
Hanna V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang