Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed is 'n kothuis op 'n prentjiemooi plaas 15 km buite George en 5 km vanaf Glentana-strand. Die plaas is naby hoofweë, verskeie besienswaardighede en ander dorpe. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken.

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.

Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit Redberry Farm waar besoekers kan gaan aarbeie pluk en wynproe, Garden Route Mall, verskeie restaurante en strande in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Reoné L
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik geniet. Baie netjies, skoon en pragtige area.
Okt 2023
Lucinda R
5.0
A home away from home. Beautiful scenery, peaceful, felt like heaven on earth. Will definitely go back again. Friendly and helpful land...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Rika V
Gesin met tieners
4.6
Skoon en netjies, gemaklike beddens, goed geleë, goeie diens. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.
Aug 2024
Tessa W
Gesin met klein kinders
4.6
Very well-equipped house and lovely spaces inside and out. We really enjoyed our stay as a small family. The house is very well equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Ilyn S
4.0
Heerlike plaas oorbly. Naby aan Glentana en Grootbrak om see toe te kan gaan. Ons het baie lekker gebly. Dit is heerlik om na die dam te sit en kyk. D...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Edelweiss Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 227, Wernich Landgoed, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7cce58f9713ffdbfcb788d048d8cb3a64424d27926944f2b533b8cdbd91149252f640221cbcd7f32df1034963ff14c893a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 227 Buffelsdrift Wernich Landgoed 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.024584133371 22.316869466782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang