Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus-Beskus Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Weskus-Beskus Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Lekker ontspan, heerlik rondgery en fantastiese kuierplek veral in die somer!

Heerlik gebly! Lekker toegeruste kombuis en ook braai geriewe.

Rochelle S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S

Stunning stay.

Amazing location and the house has everything you need and more. Just pack your clothes and arrive.

Charnilee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnilee S

Dit was die beste wegbreek! Sal 100% weer terug gaan!

Fantasties! 10/10. Dit was werklik die lekkerste wegbreek!

Ronel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Hierdie is 'n plek om te rus! Baie goed toegeruste huis op die see.

Baie gerieflike huis en pragtige omgewing. Klientediens is goed.

Leon C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Was fantasties gewees.

Ja, dit was fantasties gewees.

David S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Ons het rondom die kaggel gekuier terwyl die wind stormsterk gewaai het.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Rika B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika B

Genotvol rustig en baie lekker.

Aangename verblyf, baie netjies, mooi uitsig.

Madre K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre K

Idillies.

Ons het heerlik gebly en gekuier, wat 'n wonderlike plekkie reg voor op die see. Ons sal beslis weer terugkom!

Jj P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj P

Ongelooflike tyd.

Tannie Mariette maak alles so maklik om die tyd te geniet. Hoop jy word erken daarvoor. Awesome plek. Ons het dit baie geniet.

Emmerick V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Uitstekende verblyf.

Die huis lyk soos die foto's. Beddens was snoesig, skoon en warm met elektriese komberse. Goeie matrasse. Die huis was pynlik skoon en netjies. Mariette, die bestuurder het ons vooraf gekontak met als wat ons nodig gehad het om te weet, soos beurtkragskedule, restuarante naby ens., uitstekende diens van haar ontvang. Ons het 'n WiFi probleem gehad a.g.v. die wind en sy het binne minute kom help. Daar is 'n haardroeër beskikbaar, skoon handdoeke, dit was regtig een van die beter slaapplekke wat ons in die Weskus bespreek het. Ek sal definitief weer daar bly as ek die Weskus besoek.

Liz H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H

Very comfortable. Well stocked with necessities. Super close to the beach. Amazing views.

Very helpful and knowledgeable manageress.

Jonathan Q - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Q

Great all in all.

An absolutely stunning house set on the ocean with value-for-money facilities. Highly recommended.

Theresa D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Wat 'n pragtige en praktiese huis met 'n ongelooflike uitsig.

Weskus Beskus is 'n wegbreek plekkie wat ons twee maal 'n jaar besoek. Die huis is my gunsteling keuse in Dwarskersbos.

Johan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie mooi plekkie.

Dis 'n mooi plek. Die afwerkings is modern en netjies. Die groot bonus is die ligging. Jy stap net oor. Die deining tot by die see. Sal dit aanbeveel.

Charles R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles R

Perfekte ligging, baie skoon, netjiese huis met alles wat nodig is.

Alles was lekker. Perfekte ligging, baie skoon, netjiese huis met alles wat nodig is. Ideale wegbreekplek!

Emmerentia L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia L

Rus vir liggam en kos vir die siel.

Ek sou eintlik die plek wou geheim hou en koester vir net myself. Regtig die lekkerste wat ek in 'n lang tyd êrens gebly en gekuier het.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 18, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang