Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus-Beskus Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker ontspan, heerlik rondgery en fantastiese kuierplek veral in die somer! Heerlik gebly! Lekker toegeruste kombuis en ook braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Stunning stay. Amazing location and the house has everything you need and more. Just pack your clothes and arrive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnilee S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dit was die beste wegbreek! Sal 100% weer terug gaan! Fantasties! 10/10. Dit was werklik die lekkerste wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Hierdie is 'n plek om te rus! Baie goed toegeruste huis op die see. Baie gerieflike huis en pragtige omgewing. Klientediens is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was fantasties gewees. Ja, dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Ons het rondom die kaggel gekuier terwyl die wind stormsterk gewaai het. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Genotvol rustig en baie lekker. Aangename verblyf, baie netjies, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Idillies. Ons het heerlik gebly en gekuier, wat 'n wonderlike plekkie reg voor op die see. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Ongelooflike tyd. Tannie Mariette maak alles so maklik om die tyd te geniet. Hoop jy word erken daarvoor. Awesome plek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende verblyf. Die huis lyk soos die foto's. Beddens was snoesig, skoon en warm met elektriese komberse. Goeie matrasse. Die huis was pynlik skoon en netjies. Mariette, die bestuurder het ons vooraf gekontak met als wat ons nodig gehad het om te weet, soos beurtkragskedule, restuarante naby ens., uitstekende diens van haar ontvang. Ons het 'n WiFi probleem gehad a.g.v. die wind en sy het binne minute kom help. Daar is 'n haardroeër beskikbaar, skoon handdoeke, dit was regtig een van die beter slaapplekke wat ons in die Weskus bespreek het. Ek sal definitief weer daar bly as ek die Weskus besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 18, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang