Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Grotjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfekte plekkie om batterye te herlaai. Ons het heerlik gebly. Dis so rustig en mooi. Alles is daar wat jy moontlik nodig het. Die katjie wat heelnaweek by ons gekuier het, was 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Awesome. Baie lekker wegbreek plekkie, sal wil aanbeveel om so bietjie verandering te doen met die trappe op na die grot toe. Ek het 'n prosteuse en het so bietjie moeilik gewees om die kruideniers daar bo te kry, maar dit was nog steeds wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A delightful farm stay that will steal your heart. Superb. Incredible. Outstanding. What a place! What beauty! What peace and tranquility. If heaven on earth exists, then this is it. This will now become a regular place for us to visit. Forever. If you want 'special' etched in your heart, Weskus Grotjie is your go-to place. Just absolutely loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Beste rusplek met 'n wonderlike uitsig oor die see. As jy stilte en rus verlang, is die Grotjie die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tamas H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Highly recommended! Awesome place and great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspan & reflekteer op sy beste! Dit was ons tweede keer by die Weskus Grotjie en net soos die eerste keer was dit asemrowend. Die stilte en die natuur is al wat ons nodig gehad het vir ons naweek weg om te herlaai na 'n rowwe jaar. Baie dankie aan Albert wat altyd seker maak alles is perfek voor ons inboek. Dit is definitief ons 'go-to' wanneer ons 'n blaaskans nodig het van die besige lewe. Julle sien ons definitief weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Natuur, asemrowend, privaat - 'n moet besoek! As jy rus vir jou siel soek en om asem te skep, is die Weskus Grotjie net die plek vir jou! Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer gaan kuier. Die natuur is asemrowend. Chutney, die kat, was 'n groot bonus en ons het haar so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Absolutely awesome for a romantic getaway. The beautiful weather was a blessing. The view is amazing. The entire experience is worth every cent! The woodfired hot tub would have been a plus, but maybe next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemel op aarde! Mees besonderse juweel plek vir daardie absolute sielsrus! Dit was die mees besonderse plekkie, so in die middel van die natuur voel mens die liefde van ons Skepper! Vir seker sal ons weer daar 'n draai maak. Fudge en die kat sit absoluut die kersie op die koek vir daardie warm gevoel van 'n tuiste! Baie dankie dat ons daardie juweel plekkie kon beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Unieke ervaring van grot huisie met pragtige uitsig. Heerlik ontspan! Ons het baie heerlik gekuier. Die grotjie was 'n uitsonderlike ervaring. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 399

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWJhZjVhLTI4NWUtNDk3Ni05YmM5LTQ4NzE5NTU5YmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 149 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166640162144 18.331601618774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang