Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Grotjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marcelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Natuur, asemrowend, privaat - 'n moet besoek! As jy rus vir jou siel soek en om asem te skep, is die Weskus Grotjie net die plek vir jou! Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer gaan kuier. Die natuur is asemrowend. Chutney, die kat, was 'n groot bonus en ons het haar so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome. Absolutely awesome for a romantic getaway. The beautiful weather was a blessing. The view is amazing. The entire experience is worth every cent! The woodfired hot tub would have been a plus, but maybe next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hemel op aarde! Mees besonderse juweel plek vir daardie absolute sielsrus! Dit was die mees besonderse plekkie, so in die middel van die natuur voel mens die liefde van ons Skepper! Vir seker sal ons weer daar 'n draai maak. Fudge en die kat sit absoluut die kersie op die koek vir daardie warm gevoel van 'n tuiste! Baie dankie dat ons daardie juweel plekkie kon beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Unieke ervaring van grot huisie met pragtige uitsig. Heerlik ontspan! Ons het baie heerlik gekuier. Die grotjie was 'n uitsonderlike ervaring. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Weskus Grotjie delight. Our stay at Weskus Grotjie was very delightful. This is a must for a cozy getaway for two. We found the "grotjie" to be very well equipped and comfortable. The unobstructed views are breathtaking, and the peace and tranquility of the surroundings were much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Septimus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Stilte wegbreek. Ons het dit regtig baie geniet. Baie mooi uitsig oor die see en wonderlike sonsondergang. Sal dit aanbeveel vir vriende en familie om die unieke verblyf te ervaar met sy skoonheid en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik rustig. Wow wow, waar begin 'n mens om die plekkie te beskryf. Dit was 'n heerlike kop skoonmaak wegbreek. Die grotte en koppie uitklim was ons hoogtepunt met 'n piekniek bo, waar ons so ver as Lambertsbaai kon sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muller G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Mooi, stil, veilig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net een woord - fantasties! Die verblyf by Weskus Grotjie was fantasties! Ongelooflike mooi sonsondergang! Rustig, kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beeldskoon en lekker. Dit was ongelooflik lekker. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWJhZjVhLTI4NWUtNDk3Ni05YmM5LTQ4NzE5NTU5YmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166640162144 18.331601618774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang