Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Grotjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 141 resensies vir Weskus Grotjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marcelle H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle H

Natuur, asemrowend, privaat - 'n moet besoek!

As jy rus vir jou siel soek en om asem te skep, is die Weskus Grotjie net die plek vir jou! Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer gaan kuier. Die natuur is asemrowend. Chutney, die kat, was 'n groot bonus en ons het haar so geniet.

Nicolette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Awesome.

Absolutely awesome for a romantic getaway. The beautiful weather was a blessing. The view is amazing. The entire experience is worth every cent! The woodfired hot tub would have been a plus, but maybe next time.

Laetitia C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C

Hemel op aarde! Mees besonderse juweel plek vir daardie absolute sielsrus!

Dit was die mees besonderse plekkie, so in die middel van die natuur voel mens die liefde van ons Skepper! Vir seker sal ons weer daar 'n draai maak. Fudge en die kat sit absoluut die kersie op die koek vir daardie warm gevoel van 'n tuiste! Baie dankie dat ons daardie juweel plekkie kon beleef.

Daniel O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Unieke ervaring van grot huisie met pragtige uitsig. Heerlik ontspan!

Ons het baie heerlik gekuier. Die grotjie was 'n uitsonderlike ervaring. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Paul D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

West Coast Grotjie delight.

Our stay at Weskus Grotjie was very delightful. This is a must for a cozy getaway for two. We found the "grotjie" to be very well equipped and comfortable. The unobstructed views are breathtaking, and the peace and tranquility of the surroundings were much appreciated.

Septimus D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Septimus D

Stilte wegbreek.

Ons het dit regtig baie geniet. Baie mooi uitsig oor die see en wonderlike sonsondergang. Sal dit aanbeveel vir vriende en familie om die unieke verblyf te ervaar met sy skoonheid en stilte.

Mercia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Heerlik rustig.

Wow wow, waar begin 'n mens om die plekkie te beskryf. Dit was 'n heerlike kop skoonmaak wegbreek. Die grotte en koppie uitklim was ons hoogtepunt met 'n piekniek bo, waar ons so ver as Lambertsbaai kon sien.

Muller G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller G

Mooi, stil, veilig.

Ons het lekker gebly.

Magda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A

Net een woord - fantasties!

Die verblyf by Weskus Grotjie was fantasties! Ongelooflike mooi sonsondergang! Rustig, kos vir die siel.

Ivan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

Beeldskoon en lekker.

Dit was ongelooflik lekker. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Inus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus V

Tipies Weskus. Waarde vir jou geld.

Pragtig skoon en alles wat nodig is.

Peta S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peta S

The perfect recharge spot.

The peace and quiet of the setting was just what the doctor ordered. This chalet is beautiful and romantic. It is a great place to visit to deepen your connection with one another and just breathe as a couple without all the hustle and bustle of life.

Michelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Ongelooflik vir 'n wegbreek alleen.

Ons het bitter lekker gebly.

Riana N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Stilte, sterre, see!

'n Uitstekende Flintstone ervaring. Hoogs aanbeveel. Begin vroeg met die see jacuzzi se vuur stook.

Malcolm B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm B

Fantastic, peaceful, healing!

So beautifully situated in a lovely part of our country. Very friendly hosts. Loved having Jack Russell and kitty visiting us in the cave. Nice to experience the Sishen Saldanha ore train.

Jennie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S

Unique and rustic.

Beautiful views, and it was interesting living in a cave. I thoroughly enjoyed my weekend. Steps to the house and access to the hot tub could be improved.

Sanet G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet G

Rus vir die siel.

Was heerlik, sal graag weer wil gaan. Uitsig fantasties. Privaat. Sal definitief aanbeveel vir vriende.

Luané V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luané V

Kos vir die siel!

Altyd amazing! Derde keer wat ons besoek!

Carel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Ongelooflike ervaring!

Dit is 'n ervaring wat ons nog nie voorheen beleef het nie en ons het dit verskriklik geniet, sou graag langer wou bly. Ons gaan definitief weer.

Jan N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Heerlike ervaring!

Die natuur, die stilte en uitsig is besonders. Het heerlik gekuier.

Carien M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M

Wat 'n ongelooflike landskap met die pragtigste views van die see.

Die Burgers het ons so welkom laat voel op hulle plaas. Die Grotjie is heeltemal iets anders en het ons om elke hoek en draai verbaas. Ons sal definitief weer hier boek.

Weskus Grotjie se terugvoer

Dankie Carien, bly julle kon dit geniet.

Weskus Grotjie
Hugo L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Die Weskus Grotjie is 'n wonderlike plekkie om jou kop skoon te maak en weer die lewe opnuut aan te pak.

Ons het heerlik gebly en gerus. Ons het al vir meeste van ons vriende van die Grotjie vertel en ook baie terugvoer gekry op ons Facebook plasings.

Forika M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Romanties.

Ons het elke oomblik geniet en dit was 'n romantiese wegbreek wat aan alles voldoen het. Die grot is privaat. Die uitsig is wonderlik. Albert het ons gehelp toe daar n probleem ontstaan het. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

Peter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

A truly wonderful experience.

Highly recommended. Will definitely visit again.

Yolandi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L

Rustige wegbreek.

Skoon en netjies naby aan die natuur. Perfek vir wegbreek van die daaglikse gejaag.

Liezl T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T

'n Fantastiese wegbreek.

Dit was 'n ongeloooflike ervaring. Mooiste uitsig, skoon en netjies. Die bad is hemels!

Jaydon P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydon P

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit was die perfekte plekkie om tyd te spandeer saam met my lewensmaat.

Ap V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V

Heerlik romanties en stil.

Naby die see, naby aan dorp, maar tog lekker stil en romanties.

Jp H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp H

Vrede en rus.

Heerlike, rustige wegbreek! Jy het dit nodig!

Andre S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Was awesome.

Sal weer daar gaan oorslaap. Dit was awesome.

Neil F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F

Hidden gem.

We had the most incredible stay at the beautiful Weskus Grotjie and cannot wait to go back. 100% recommend this place to all.

Aqeelah P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeelah P

Peaceful, beautiful place and surroundings.

Weskus Grotjie is a little piece of paradise. The place has so much to look at and enjoy. I absolutely loved it and will definitely be returning.

Maggie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie K

Ek gaan sukkel om dit in woorde te sit.

Beste plek om jou wittebrood deur te bring! Die rustigheid en vrede en die vriendelikheid is iets wat 'n mens nie gewoond is as jy in die stad werk nie. Dankie vir alles julle!

Jolanda L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L

Awesome plekker, baie rustig, ontspannend weg van die stad se gejaag.

Sal die Weskus Grotjie definitief aanbeveel vir mense wat wil wegkom van die stad se gejaag, en lief is vir die stilte, met die see se golwe in die agtergrond en die voëltjies wat chirp.

Rose R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose R

Verfrissend.

Ons het vakansie nodig gehad. Groot behoefte afsluit en uitsluit. Die Weskus Grotjie het 100% aan hierdie 2 behoeftes voorsien.

Franci S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci S

Fantasties!

Wat 'n stukkie paradys. Heerlik stil en 'n pragtige, ingerigte plek. Ons het heerlik gerus.

Solly V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly V

Words cannot describe, this place it is a piece of heaven.

Breathtaking views, fresh air and nature at your doorstep. absolutely magnificent. Accommodation is first class and hosts, including Jack the Jack Russel are very friendly.

Werda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werda S

Super place.

Beautiful views and best sunsets, clean place, and safe. Loved every minute of it.

Elsebe D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebe D

Wat 'n wonderlike ervaring!

Sal die grotjie beslis aanbeveel.

Henre O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henre O

Lekker stil.

Lekker stil en rustig, was wel gebyt deur 'n spinnekop. Gasgeiser werk maar sleg met lae water druk, was 'n uitdaging maar nie probleem.

Wilkem B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilkem B

Fantasties, baie interessant oor die geskiedenis en asemrowend mooi en die sonsondergang.

Die grotte is fantasties en as jy op die grot bo sit en die wêreld bekyk, sê ek vir my vrou welkom op my plaas, sorry ek het jou nooit gesê nie. Dit is net 'n grap. Ons gaan definitief weer gaan, want ons het nog nie bo-op die ander grotte geklim nie, so, ja ons gaan weer kom en vriende vra baie uit oor die plek en beveel dit sterk aan.

Marietjie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie P

Wonderlike ervaring, oulikste hartsplekkie, mooiste sonsondergange en see, rustigheid en fantasties. dankie!

Rotsbad, voëlgesang, uitsig met binnebad, goed ingerigte eenheid, nostalgies en wonderlike ervaring, sal dit altyd onthou.

Peet N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N

Dit was perfek, sal enige tyd weer teruggaan.

Die rustigheid met sonsondergang is onbeskryflik. Fudge is die beste, lekker saam droëwors geëet.

Nicoli D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoli D

Perfekte Wittebrood Wegbreek.

Wat 'n wonderlike verrassing! Die eenheid was so mooi bymekaar gesit met die besondere dekor wat by die eenheid en omgewing inpas. Enige een kan merk dat daar baie gedagte en liefde in dit ingegaan het. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die eenheid was ten volle toegerus met alles wat ons npdig het en Albert was baie behulpsaam met enige navrae. Die uitsig was asemrowend.Die sonopkoms en sonsondergang was so mooi. Die stilte, die kandelare van sterre saans. Die ligging is perfek. Weg van die geraas, maar naby genoeg as jy iets dringend nodig het van dorp (8 km). Die ryk geskiedenis, die grotte, die labyrinth het alles net soveel meer spesiaal gemaak. Ons kon connect met mekaar en die natuur, presies wat ons wou hê. Fudge die Jack Russell wat elke dag kom kuier het, het diep in ons harte gekruip. Ons het hierdie pragtige stukkie hemel op aarde swaar gegroet en sal definitief weer gaan. As jy nie waardering het vir die natuur en diere nie, of net wil TV kyk heeldag is hierdie plek asb. nie vir jou nie.

Anell P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anell P

Was baie oulik, skoon en die uitsig wonderlik.

Ek en my man het ons alleen tyd hier vreeslik geniet. 'n Mens kan die see hoor en sien.

Dina-maré K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dina-maré K

Die mooiste uitsig. Stilte en vrede.

'n Unieke ervaring - pragtige ligging. Die kombers op die bed was nie heel nie. Maar andersins was dit 'n rustige, sielvolle en ontspanne wegbreek. Salig vir die siel.

Marianne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Pragtig.

Ons het heerlik gebly. Net jammer ons het nie die eienaar ontmoet nie - niemand nie.

Weskus Grotjie se terugvoer

Hallo Marianne

Jammer dat ons nie julle kom ontmoet het nie. Oor die algemeen gaan groet ons nooit die gaste nie. Ons kry oor die algemeen die indruk mense wil privaat wees en nie gesteur wees nie. Dit is ook moeilik om net op te daag party keer is die gaste in die jacuzzi ect. Party wil die eienaar ontmoet ander wil weer nie.
Ons sal in die vervolg meskien maar ietsie skryf dat as gaste ons wil ontmoet kan hulle skakel op ons no of op na ons huis toe kom om te gesels .
Ons is bly julle het dit darem verder geniet.

Groete
Albert

Weskus Grotjie
Marcelle A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle A

Een vir die boeke.

Ons het so heerlik kon afskakel in die mooi omgewing. No frills maar so ons! Die liewe plaaswoewe wat kom kuier het asook dassies, hase, mongoose, geitjies en tot 'n uil. Ons kom definitief weer!

Annamarie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

"Home from home", maar met die mooiste uitsig en sonsondergang.

Die verrassing van tuisgebakte brood met my aankoms was ongelooflik lekker.

Danie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Best getaway ever!

Sjoe! Het nie woorde nie. Dit was nou 'n wonderlike wegbreek. Rustig, stil en privaat. Dit was sowaar 'n stukkie hemel, verskriklik mooi, net soos op die foto's. Sal dit definitief aanbeveel.

Amanda H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Amazing cave.

This accommodation is amazing. A cave with beautiful views to the ocean and extremely comfortable inside. A unique place to truly relax.

Deon B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Wat 'n belewenis!

Uitstekende verblyf en ervaring soos geen ander.

Jolandi D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi D

Fantasties!

Ons het heerlik gekuier!

Helena H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Kos vir die siel.

Netjes, veilig, privaat en uniek. ’n Besonderse ondervinding.

Philippa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S

Unexpected beauty and tranquillity.

Spending time in this little piece of heaven allowed us the opportunity to unplug, recharge and reconnect.

Peter J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Wat 'n wonderlike plek om oor te bly.

Die verblyf is uitstekend met alles wat jy benodig. Volgende keer wil ons net langer bly.

Vanessa O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

It was absolutely amazing. Everything about the place exceeded our expectations and was such a lovely, relaxing vacation that I would recommend to anyone. We will definitely be back!

Completely worth it!

Benita M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Absoluut wonderlik!

Ongelooflik rustig met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die plekkie is gemaklik toegerus met als wat jy nodig het. Dit was 'n lieflike wegbreek, en net wat die siel nodig gehad het. Ek sal die Grotjie enige tyd ten sterkste aanbeveel.

Jason S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S

Romantic weekend away.

A very unique and special stay. Very relaxing, close to both the sea and Lamberts Bay.

Maryke S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Absoluut heerlik, stilte, uitsig, omgewing ─ alles so mooi.

Als in die grotjie was mooi en netjies, mooi skulpies en ander goedjies strategies gesit as versiering. Heeltemal 'n ander ondervinding. My man en ek het tot bo-op die rots kon klouter en van die "dak" van die grotjie was die uitsig asemrowend mooi. Dit was net een heerlike ondervinding. Baie dankie.

Felix B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Felix B

Uniek, pragtig, heerlik.

Sien sterre

Willem V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Beste wegbreek.

Beste wegbreek, beste wegbreek.

Cornelius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V

Rustige Weskus wegbreek.

Het die unieke grot ervaring geniet en die pragtige sonsondergange. Die geraas van die nabygeleë spoorlyn was al wat steurend was by tye.

Theunis N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis N

Vroulief se verrassing met haar verjaarsdag.

My vrou het van die eerste oomblik af die plekkie geniet. Alles was mooi en skoon en het die twee dae daar baie geniet. Die trappe is net nie vir iemand wat 'n probleem het om te loop nie. Omrede ons op toer was moes ons die trappe seker ses keer op en af om alles in te dra. Ongelukkig was daar niemand om ons te ontvang nie en ook nie deur die loop van die tydperk nie. Enigste probleem vir my is dat die braaigeriewe nie op standaard is nie. Ons het toe maar potjie gemaak. Sal verseker die grotjie aanbeveel.

Liezel (anna) B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liezel (anna) B

Teleurgesteld.

Ons sou waardeer het indien hulle ons in kennis gestel het dat daar padwerke is. Dit is miskien nie hulle verantwoordelikheid nie, maar dit is bedagsaam. Die eienaar kon ook nie met sekerheid sê of daar 'n waaier was of nie. Ons kuier was tydens 'n hittegolf en toe ek op pad per Whatsapp verneem of daar 'n waaier is was die kortaf antwoord: "Weet nie, dink so". Die breekware was nie behoorlik gewas nie, borde en vurke het nog kos stukkies opgehad. Ek verstaan dat COVID geen kontakinklok vereis, maar dit sal gaaf wees om 'n welkom kaartjie in die huisie te sit, of gaste per Whatsapp te verwelkom.

Mariaan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Rus vir die siel.

Dis 'n belewenis wat elke mens glo ek elkeen anders sal ervaar. Hier het jy tyd om stil te word, te dink, leeg te maak en weer te herlaai.

Astrid V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

What an amazing experience. We enjoyed every second at Weskus Grotjie.

Beautiful, amazing, breathtaking experience

Yolandi B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Absolutely perfect!

This was one of the best accommodations we've had. Beautiful, clean, quiet - everything you need! An absolute must for any couple looking to get away for a couple of nights.

Pieter-louis T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-louis T

Uniek, idillies, ongelooflike sonsondergang.

Ons het baie geniet en sal weer kom kuier.

Riana C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Salig en uniek.

Die Grotjie is perfek in elke opsig. Dit was ons tweede besoek, omdat die eerste keer so lekker was. Kan skaars glo dat dit selfs nog lekkerder kon wees. Die Grotjie is perfek in elke opsig. Ideaal vir die wat hou van stilte en rustigheid. Soveel interessante uitstallings binne die Grotjie. Daar is voëls, diere en die trein om te geniet vanaf die stoep en indien jy wil stap of ry is daar die mooiste natuurskoon.

Renet B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet B

Asemrowend, 'n plekkie waar jy jou batterye kan laai weer en sien hoe geseënd mens is om in so 'n pragtige land te woon.

Hierdie plekkie is amazing weggesteek en laat mens toe om jou batterye te charge en net weer een te word met natuur. Albert en Carol gaan uit hulle pad om mense spesiaal te voel. Ons beveel dit enige tyd aan vir mense wat net wil wegbreek van die warboel van die stad. Sal beslis terug gaan soontoe.

Jacqui B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Amazing, awesome, wonderlike rus en vrede.

Wonderlike off-the-grid-plekkie, maar tog alles wat nodig is. Stil, rustig, naby die natuur en naby genoeg aan winkels en restaurante. Pragtige sonsondergang. Rus en vrede is wat jy hier vind. Het dit vreeslik geniet en kan dit hoogs aanbeveel vir reisigers wat moeg is vir die stad.

Roelien S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien S

Peaceful, serene, tranquil, paradisiacal.

The Jacuzzi is a bonus! And love all the candles and special little details.

Jorina V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina V

Wegbreek langnaweek.

Wat ’n unieke plekkie. Grotjie het ons verwagtinge ooreis. Dit is ’n pragtige plekkie wat soveel bied. Regtig 'n stukkie juweel. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Annemie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

Vrede vir jou siel.

Na 'n klomp woeste maande was ons maar net te gretig vir 'n rustige plekkie ver van mense. Die Weskus Grotjie het al ons verwagtinge oorskry. Dis 'n pragtige plek met die mooiste blomme en dierelewe. Daar is oorgenoeg om op die plaas te doen en dis naby genoeg aan Lambertsbaai vir alles wat jy nodig het, insluitend die lekkerste restaurante soos Muisbosskerm (ons gunsteling) en Isabella. Die Grotjie self het alles wat 'n paartjie nodig het om vir hulleself te sorg en was 'n uitstekende plek om net te ontspan en die pragtig veld, voëls en diere te geniet. Ons sal met graagte weer daar kuier en vir Fudge, die Jack Russel, 'n klip gooi.

Alistair P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alistair P

Really lovely stay. Albert was a friendly and accommodating host.

They need to provide suitable pots and pans, the ones in the grotjie are badly rusted and not usable for cooking. We had luckily brought our own.

Sonja M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Awesome.

Lovely place, would appreciate to have the information about the place/area in English too (not only Afrikaans).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Lieflike plek, sal dit waardeer om inligting oor die omgewing in Engels ook te hê (nie net Afrikaans nie).

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizelle C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C

Loved our stay. Would have loved to stay longer, but will visit again.

It was a very unique holiday and very relaxing.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Simone S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Lovely, relaxing place.

Would recommend it to anyone looking to get away from the everyday hustle and bustle of life.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike, ontspannende plek.

Sal dit aanbeveel vir almal wat wil wegkom van die alledaagse gewoel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adela A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela A

Rus vir die siel.

Hierdie is 'n ondervinding wat elke persoon moet ervaar om rus vir sy siel te kry. In die stilte ervaar mens weer die waarde van die lewe. Baie netjies. Woorde kan dit nie beskryf nie.

Marlize V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Prentjiemooi wegbreek.

Ons het besluit om weg te breek vir ons 5de huweliksherdenking en is so dankbar dat ons op Weskus Grotjie afgekom het! Dis 'n absolute juweel waar ons kon ontspan, met die mooiste sonsopkoms en sonsondergang. Behalwe dat jy uitkyk oor die plaas en die see, hardloop die ystererts-trein ook deur die plaas. Ons kon weer asem haal en ontslae raak van die stad se gejaag. Daar is soveel sorg geplaas in die uiteensetting van die grotjie. Dit is gerieflik, gemaklik en het al die noodsaaklikhede. Weskus Grotjie sien ons definitief weer!

Lisa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Asemrowend.

Doen jouself 'n guns en gaan beleef dit! Dit is amazing.

Alicia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M

Awesome stay at Weskus Grotjie.

See stars.

Edmund B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund B

Prentjiemooi.

Awesome plek sal dit def weer besoek.En die wat nog nie het nie boek so gou as moontlik.

Raymond S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Awesome.

Weskus Grotjie is presies wat die naam se, en baie meer. Ons het ons verblyf baie geniet en ek sal met 'n baie geruste hart die Grotjie aanbeveel vir die lekker rustige atmosfeer en verblyf. Vir diegene wat 'n lekker wegbreek wil beplan - jy kan maar gerus die Grotjie besoek dit was 'n great ervaring en ek sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Lize-mari V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari V

Dit was 'n unieke en wonderlike ervaring.

Sien sterre.

Lenice W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenice W

Pragtig, lieflik, amazing, sal almal vertel van die pragtige grotjie.

Ek gaan definitief weer. Kon rus en net die natuurskoon omgewing geniet. Voel soos ‘n stukkie hemel op aarde.

Lemoene S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemoene S

Ware wegbreekverblyf.

Die rustigheid self. Ek ken dié wêreld goed, het dikwels as kind en jongeling op buurplase by familie gekom - die grot het niks gedoen om daai herinnerings skade te doen nie. Was eenvoudig awesome, thanks Albert en Carol.

Pierre U - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre U

Heerlik.

Ontvangs uitstekend. Goed toegerus met 'n uitstekende uitsig.

Larissa B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa B

Absolutely stunning place, very homely and comfy.

Would definitely recommend Weskus Grotjie to a friend. The location is stunning and the view at sunset was absolutely amazing. The place was small but homely and had everything that you could possibly need and we thoroughly enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtige plek, baie huislik en gemaklik.

Sal Weskus Grotjie beslis aan 'n vriend aanbeveel. Die ligging is pragtig en die uitsig met sonsondergang was absoluut wonderlik. Die plek was klein maar huislik en het alles wat jy moontlik nodig kan kry en ons het ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlene H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H

Dit is regtig 'n pragtige plekkie. Goed ingerig.

Weskus Grotjie is 'n prag plekkie. 'n Lus vir die oog en in 'n rustige atmosfeer. Daar kry jy weer kos vir jou siel en dit is ook baie romanties.

Danie T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T

Iets spesiaal wat moet gesien word.

Pragtige natuur en dierelewe met 'n wonderlike uitsig, sal weer besoek.

Kobus M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Dit was verruklik.

Wonderlik, rustig, smaaklike verblyf-styl, die stilte was wonderlik, die uitsig pragtig kon sien tot in Lambertsbaai in die aand. Die sterre saans sensasioneel. Ek beveel dit aan.

Helena P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Dit was ongelooflik!

Ons was in Desember vir 3 weke in die grotjie. Die eienaars is baie spesiale mense en ons verblyf in die grotjie was uitstekend. Ons kan dit definitief aanbeveel dit is 'n moet-stop in die Weskus!

Kobus B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Fantastiese plekkie en waarde vir geld.

Baie rustige wegbreek plekkie en waarde vir geld.

Louise V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Die ultimate!

Dit is so mooi. Almal moet ten minste een keer hier kom kuier, jy sal weer en weer wil teruggaan. Weskus Grotjie sien my definitief weer. Plekkie is pragtig. Die rustigheid is heerlik. Wens ek kon vir altyd daar bly!

Estie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Onbeskryflik lekker!

Weskus Grotjie is seker een van die lekkerste klein plekkies wat ons al by gebly het. Mooiste area, netjies en skoon, naby die kus. Bitter vriendelike mense. Sal enige tyd aan beveel vir enige iemand om net lekker te gaan rus.

Gretna M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretna M

Kos vir die siel.

Het vorige keer in Weskus Hokkie gebly en hierdie keer in Grotjie en al twee was ongelooflik.

Paul K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Awesome isolation for me time.

An awesome stay with uniqueness of the unusual abode. A good place to revive your soul and get in touch with your inner self.

Herman C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Baie goeie opsie vir 'n rustige naweek weg saam met jou lewensmaat.

Die Weskus Grotjie is baie mooi, netjie en rustig. Dit is net die regte wegbreekplekkie vir jou en jou eggenoot om die rots waar op die huwelik gebou is weer te verstek. Alles was net reg.

Inge P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge P

Sprokiesverhaal ligging met perfekte sonsondergange.

One of a kind type of experience. Highly recommended.

Hugo R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R

Uitstekend.

Hierdie is 'n moet vir elkeen wat Lambertsbaai besoek. Nog nooit verblyf so geniet soos die grotjie nie. Sal aanbeveel aan almal.

Irene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Blyplek was regtig awesome en atmosfeer van die huisie woordeloos!

Met ons aankoms was die huisie vir ons reg. Netjies en skoon. Beste tyd in 'n lang tyd gehad. Love die plekkie en baie privaat. Presies wat ons stadsjapies nodig het om mekaar en jouself weet te vind.

Willie B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Baie mooi plekkie.

Ons het al die Weskus Hokkie ding gedoen en moes eenvoudig net die Grotjie ding ook doen. Albei was 'n wonderlike ervaring wat jy gelukkig net met jou ander helfte kan deel. Ons het dit baie geniet en sal dit beslis weer doen. Ontvangs is altyd goed en baie vriendelik en die Grotjie is goeg ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen.

Svend N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Svend N

Fantastic space conceived by someone with loads of creativity. Truly unique.

I happened to stumble across this gem by accident when looking for an easily accessible place "far away from the maddening crowds" for a little down time. The photos don't do it justice. Someone far more creative than I put this space together - I really enjoyed the thought that must have gone into creating the place. How often does one get to say that they "lived in a cave" for a couple of days. Peace and quiet was the order of the day - exactly what's required to recharge the batteries a little. I'll definitely be back, and wouldn't hesitate to recommend to anyone else. Well done to the owners for being willing to share this place with the rest of us.

Veruschka N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veruschka N

Wonderful weekend.

This is a real gem in terms of unusual accommodation. Sleep in a cave, but with all the comforts of home. Peaceful, and with the exception of a train that comes past once in a while, it's quiet. Bird life in amazing. You can hear and see the ocean from the veranda and the sunset was beautiful. It's worth mentioning though, if you are walking-disabled, the path from the car to the cottage is not paved, still kept rustic, so loose sand and stones. I would also recommend taking camping chairs with as the benches and chairs on the veranda are not very comfortable, but that is a personal preference. I would definitely go back and recommend the property to friends.

Kevin L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Besonders merkwaardig.

Wou glad nie Sondagoggend die plaas verlaat het nie. Die perfekte wegbreek. Weg van die stad se geraas. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Defiitief elke sent werd.

Sally T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally T

Awesome.

We absolutely loved this place. It’s uniqueness, the views and the peacefulness. Would definitely recommend it.

Dionne D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dionne D

Wonderlike ervaring!

Pragtig mooi. Hoog aanbeveel.

Jan G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Genade onbeskryflik groot.

Alles was net perfek.

Filipe D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filipe D

Lovers nest.

Send the kids to grandma and grandpa, pack enough treats, and rediscover your love for each other, no rush.

Johan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Definitiewe moet!

Uitstekende ligging. Beste van beide ─ plaas en die see! Alhoewel jy afgeleë is het jy al die geriewe. Pragtige bad- en stortgeriewe. Muisbosskerm restaurant op jou voorstoep.

Gert M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M

Intiem.

Ek en my vrou was die naweek van die 12de Januarie daar gewees vir ons 10de huweliksherdenking. Die kamer en badkamer is prentjiemooi en dan praat ons nie eers van die uitsig en die stilte nie. Kan dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n romantiese wegbreek weg van die gewoel wil hê.

Danie S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie aangename, rustige wegbreek.

Die Weskus Grotjie is heerlik en goed ingerig. Rustigheid, behalwe vir die lang trein nou en dan. Mooi uitsig oor die veld en see. Mens kan lekker stap op die plaaspaaie en braai op die stoep. Ons het net een probleempie gehad. Dit was met die warm water in die bad. Die wasbak se warm water was egter geen problem nie. Weet nie van die stort nie.

Inge D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Ongelooflik anders.

Net soos die Weskus Hokkie is dié grotjie ‘n belewenis! Lekker ingerig vir twee mense en ons het lekker gebraai en gekuier op die stoepie wat ‘n pragtige uitsig het.

Susanne G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susanne G

Rustige wegbreek!

Ons het ongelooflik lekker gebly by Weskus Grotjie. Rustig, stil en so na aan die natuur. Ons batterye is omtrent herlaai! Albert en Carol, baie dankie dat julle hierdie spesiale wegbreek op die plaas aangebring het. Wat 'n wonderlike bederf!

Gordon S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon S

A very different and unique experience, comfortable and warm with 180 degree views far from the madding crowd.

When I booked it Sandy was apprehensive as we had spent a few freezing nights in Springbok. We arrived mid afternoon and the sun was streaming in, cosy and warm, Sandy was happy and I was delighted. Adequately furnished and equipped a wonderful find. Just the spot to have some great bonding time with one's special partner. In our case 45 years married a new and exciting experience.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danita F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danita F

Iets anders as die gewone. Opwindend.

Pragtige natuurskoon. Nie geskik vir ouer mense nie. Toegang met bagasie nie maklik nie.

Carla V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Ongelooflike plek! Rus vir die siel!

Baie lekker plekkie. Netjies, goed toegerus, skoon. Sal dit sterk aanbeveel!

Karen Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen Z

Kos vir die siel!

Baie mooi en goed toegerusde huisie met 'n asemrowende uitsig. Baie privaat met alles wat jy nodig het, en net om die draai van Muisbosskerm vir 'n ordentlike seekos middagete! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Iliska K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iliska K

Dit was absoluut fantasties.

Die perfekte stukkie hemel om net bietjie te ontsnap van als en almal. Ons het die 2 dae daar vreeslik geniet en sal hopelik gou weer kuier.

Anneke B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

An absolute gem!

We loved it, each and every little detail. Candles everywhere! (although the Grotjie has electricity but a pity to use for the setting!) Superbly relaxed weekend, sound and view of ocean. Have already recommended it to family and friends. Will most definitely be back!

Tiaan L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan L

Ongelooflik romanties en weg van alles!

Ons het hier verloof geraak en dit was baie spesiaal om dit te doen op ‘n plek met so ‘n mooi uitsig! Stil en asemrowend!

Johan F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Ongelooflike ligging en uitsig oor die see.

Die Grotjie is mooi teen die suid-ooste wind beskut en binne loop afstand van die see. 'n Ekstra bonus is dat die Muisbosskerm buitelug restaurant binne 3 km weg is. Die Sishen/Saldanha ystererts treinspoor is voor die grotjie en om 'n trein te sien met 8 lokomotiewe en meer as 400 waens elk met 100 ton erts, is net te awesome. Wat 'n voorreg om die grotjie vir jouself te hê.

Jandré G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré G

Dit was ongelooflik mooi!

Dit is 'n ongelooflike voorreg om in die Grotjie te kom bly. Dit is iets wat mens nie vir ander mense net kan beskryf nie, hulle sal self moet gaan kyk en bewonder.

Janine V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Dit was baie rustig en stil.

Baie die grotjie geniet. Die badkamer is soos 'n luxury spa. Dankie dat ons dit kon ervaar en lekker kon ontspan.

Annelene J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene J

Beste wegbreekplek vir diegene wat stilte en natuur waardeer.

Ons het ons verblyf by Weskus Grotjie so baie geniet. Nie net is die unieke eenheid mooi ingerig en ruim nie, dit bied ook die mooiste uitsigte oor dele van die plaas en see. Die plaas self, wat ryk is aan geskiedenis, bied die tipe stilte wat stadsjapies nodig het om te kan ontspan. Carol en Albert, baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelike ontvangs, ons sal beslis weer kom!

Monique L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Stunning plekkie, lekker om te ontspan in die vars lug.

Wat 'n unieke plekkie, perfek vir twee om te onspan en weg te breek van die stadslewe.

Karin A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Hemel op aarde

Hemel op aarde, onbeskryflik mooi, so baie liefde en tyd is ingesit om die plek besonders te maak. Sal definitief weer kom!!!!!!!

Clynette G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clynette G

'n Stukkie luuksheid in die hartjie van die natuur!

Het die natuur, voëls, see se gedruis en rustigheid baie geniet. Sal verseker weer teruggaan!

Andre V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Puik en 'n belewenis.

Ideale wegbreekbestemming om liggaam en siel te herlaai. Pragtige afwerkings met mooiste uitsig en sonsondergang.

Jenny R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

Uitstekend!

Baie dankie, dit was presies wat ek nodig gehad het, en dankie vir die champagne.

Mari B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Wens ek kon hierdie geheim hou, want sodra dit bekend raak, gaan mens sukkel om plek te kry!

Wat 'n prettige, pittige plekkie! Al die gemak wat mens soek, maar met 'n heerlike en unieke geur. Dit is voorwaar 'n 'genot grot': die bad met sy lieflike uitsig, die reuse stort teenaan die rotswand, die gemaklike bed en die uitsig! Hierdie is 'n wenner, en gaan nog bitter gewild raak.

Weskus Grotjie se terugvoer

Hi Mari baie dankie vir die mooi resensie ek is so bly julle het dit geniet . Ek sal hom darem meer oophou as die weskus hokkie dan het almal meer kans.
Groete
Albert

Weskus Grotjie
Steyn V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Lekker, rustig en goeie uitsig.

Die Grotjie is regtig hoogs aan te beveel, baie rustig en die varsgebakte brood en lekker koffie by die kombuis is 'n móét.

Rista K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista K

Rustig, romanties en uniek!

As jy rustigheid en stilte soek en net weer die natuur wil beleef, is Weskusgrotjie die ideale plek.

Anel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Romantiese liefdes-grotjie wegbreek.

Diè grotjie bied die ideale naweek wegbreek vir romantiese, kwaliteit tyd saam met jou ander helfte. Elektrisiteit maar geen TV en 'n pragtige uitsig oor die vlaktes en die see in die agtergrond. Jy kan selfs in die bad sit en die uitsig geniet! Die huisie is baie uniek in die rots geïnkorporeer en oulik versier. Heerlike stoepie met drom braai en naguiltjies as die son sak. Al wat jy hier hoef te doen is jou voete op sit en ontspan! Nog nie baie goeie aanwysings van die hoofpad af nie, maar glad nie te moeilik om te vind nie. Ons sal verseker terug kom!

Surene L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surene L

Heerlik rustig!

Ons het heerlik gerus en alles gehad wat ons sou nodig kry.

Botha M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Botha M

Unieke konsep, rustig en heerlike wegbreekverblyf.

Pragtige akkommodasie, stil en rustig, heerlike afsaalplek vir rus en natuur geniet. Afwerking, veral badkamer uniek en pragtig.

Jess M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jess M

Uniek, en pragtig.

Dit was 'n ervaring! Baie uniek en vreeslik rustig. Bietjie ver uit dorp, maar hulle dui dit aan. My raad aan gaste, neem genoeg Doom/Mortein saam in die somer!

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MWJhZjVhLTI4NWUtNDk3Ni05YmM5LTQ4NzE5NTU5YmIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166640162144 18.331601618774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang