Weskus Grotjie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weskus Grotjie is in 'n rotsformasie ingebou wat op die plaas Steenbokfontein geleë is, net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n stil, ontspanne wegbreek.
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n etenstafeltjie asook 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat gebou is uit die hout van die Sybille-geweerboot wat in 1901 op die oewer uitgespoel het. Die badkamer bied lieflike uitsigte oor die plaas en die see in die verte. Die badkamer het 'n groot bad en 'n stort wat in die rotsformasie ingebou is. Alle linne, badhanddoeke en rooibosseep word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskas, ketel en breekware en eetgerei. Van die eenheid af lei 'n stoep met 'n buitetafel met banke en 'n braaidrom op wiele. Gaste sal genoeg hout en kruideniersware moet saambring aangesien die naaste dorp 8 km ver is.
Neem asseblief kennis dat dit 'n wegbreek van die stadslewe is met 'n unieke uitsig oor die see voor jou. Let asseblief daarop dat daar geen TV in hierdie eenheid is nie, gaste moet die geluid van branders, voëls, mak skape en die vars lug geniet.
Die plaas het 'n unieke geskiedenis van boesmangrotte/ rondloop op die plaas gaste sal pragtige diere en plante vind.
Gaste moet asseblief die water en elektrisiteit gebruik met betrekking tot die natuur en die plaas. Weskus Grotjie vra ook dat die gas nie op die plaas of in die natuur strooi nie en asseblief nie die meubels of beddegoed sonder respek gebruik nie. Daar is lanterns vir die kerse in die eenheid. Moet asseblief nie die kerse op die rotse sit nie.
Weskus Grotjie probeer om die natuur en blaredak van sterre en plaaslewe te ambieer. Kyk asseblief na ons natuur met liefde en respek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 388
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus Grotjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang