Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Nessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus Nessie bied selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakkothuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer op die grondvloer het 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste badkamer het net 'n toilet en wasbak.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer wat 'n TV insluit. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon het 'n tafel en sitplek en die onderste patio is onderdak en sluit braaigeriewe in. Die ligging van hierdie verblyf is naby die strand, 'n winkel en 2 restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40875c83a0140b4757d64447834a40d84dfd628a6086e64677f84a2338ccf2b5a733a287a6357c76b002b2651ce08ea96420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Main Road Slakkepas 53 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.694527854551 18.234525496211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang