Weskus Nessie
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Weskus Nessie bied selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdak-kothuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos.
Die eenheid bied verblyf aan tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Op die grondverdieping is daar 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste badkamer het slegs 'n toilet en wasbak.
Op die onderste verdieping is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en sitarea met 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank vir 4. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die balkon het 'n tafel en stoele en die onderste patio is onderdak en het braaigeriewe. Die eenheid is naby die strand, 'n winkel en 2 restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus Nessie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang