WesKus PanDokkies
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik ingerig vir 2 volwassenes en gebruik sonkrag en 'n gas-geiser. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang. Die eenheid beskik oor ’n dubbelbed en het ’n privaat badkamer met ’n stort. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met ’n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid het ’n TV met Netflix. Hierdie eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maa lei na 'n privaat stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. Let asb. daarop dat hierdie eenheid agter Pondok en Paleis geleë is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid het 'n TV, maar nie SABC- of DStv-toegang nie.
Gaste word aangeraai om hul inkopies in Vredendal te doen, aangesien Strandfontein slegs 'n kafee het.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, hout en braairooster saambring.
Let asb. dat hierdie eenheid nie geskik is vir rolstoele nie.
Indien gaste met meer as 1 voertuig arriveer, moet hulle dit vooraf met die kantoor bespreek. Parkeerplek is voor die huis op die sypaadjie en is beperk.
Besoekers en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inklok: 15:00
Uitklok: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang en gedeeltelike see-uitsig. Die eenheid het sonkrag en 'n gas-geiser. In die eenheid is 'n dubbelbed, 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Etes kan rondom 'n etenstafel geniet word. Verder is daar 'n kaggel en 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid het 'n TV, maar nie SABC- of DStv-toegang nie.
Gaste word aangeraai om hul inkopies in Vredendal te doen, aangesien Strandfontein slegs 'n kafee het.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, hout en braairooster saambring.
Let asb. dat hierdie eenheid nie geskik is vir rolstoele nie.
Indien gaste met meer as 1 voertuig arriveer, moet hulle dit vooraf met die kantoor bespreek. Parkeerplek is voor die huis op die sypaadjie en is beperk.
Besoekers en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inklok: 15:00
Uitklok: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang en gedeeltelike see-uitsig. Dit maak van sonkrag en 'n gasgeiser gebruik. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Etes kan rondom 'n etenstafel geniet word. Verder is daar 'n kaggel en 'n TV met Netflix. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Elke eenheid het 'n TV, maar nie SABC- of DStv-toegang nie.
Gaste word aangeraai om hul inkopies in Vredendal te doen, aangesien Strandfontein slegs 'n kafee het.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke, hout en braairooster saambring.
Let asb. dat hierdie eenheid nie geskik is vir rolstoele nie.
Indien gaste met meer as 1 voertuig arriveer, moet hulle dit vooraf met die kantoor bespreek. Parkeerplek is voor die huis op die sypaadjie en is beperk.
Besoekers en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inklok: 15:00
Uitklok: 10:00
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang