WesKus PanDokkies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter B - Sep 2024
Algehele gradering
Cheers.
Tersia S - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect. Warm hospitality.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Tersia,
Dit was lekker om julle hier te hê! Dankie vir jou resensie.
WesKus groete,
Hanli
Alex Z - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent for a one night stay.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Thank you Alex for the review! It is much appreciated.
Regards,
Hanlie
Robert E - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi, rustig en gemaklik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Robert. Kom kuier gou weer by ons Pandokkies. Groete, Hanlie
Trudi L - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik gekuier in Strandfontein. Definitief weer!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Goeie dag Trudi,
Dit was vir ons lekker om jou by die Pondokkies te verwelkom. Kom kuier gou weer!
Groete,
Hanlie
Annemarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis die WesKus PanDokkies aanbeveel. Ons het 'n heerlike vakansie gehad.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Beste Annemarie,
Dit was heerlik om jou te kon verwelkom in ons Pondokkies. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Marna,
Baie dankie vir jou resensie! Dit was lekker om jul in ons Pondokkie te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie
Riana L - Apr 2024
Algehele gradering
Strandfontein is altyd 'n wenner as jy off the beaten track wil kuier.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Riana,
Dankie vir jou resensie. Ons voorsien handdoeke indien gaste dit versoek, maar ongelukkig gebeur dit dat ons handdoeke soms strand toe gaan of soms vervang moet word na gebruik.
Ek sal let op die netheid, want dit is vir my baie belangrik. Op die ligging kan ek ongelukkig niks doen nie, buiten om weer te kyk na ons beskrywing en ligging op die kaart wat op LekkeSlaap vertoon word. Dalk kan ek dit meer duidelik maak.
Groete,
Hanlie
Kevin C - Aug 2024
Algehele gradering
Memorable, enjoyable, welcoming.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Kevin,
We loved having you here! Thank you for the review.
Regards,
Hanli
Nicola V - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Nicola,
Baie dankie vir jou resensie! Ons sien daarna uit om jou weer in een van ons Pondokkies te verwelkom.
Groete,
Hanlie
Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
Puik, netjies, gerieflik en skoon!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Coenraad,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul as vriende in ons Pondok te verwelkom! Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie
Matthys O - Apr 2023
Algehele gradering
'n Plek met hart.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Matthys,
Dit is baie lekker om te weet dat jul ons Pondokkie geniet het. Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asb weer by ons.
Groete,
Hanlie
Denver H - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, convenient, friendly and accommodating owner.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Denver,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om jul by ons Pandokkies te ontvang. Kom gerus volgende keer langer.
Groete,
Hanlie
Gerhard S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike, ontspannende naweek.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Anel. Kom kuier gerus weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Nelia L - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie Nelia vir jou resensie. Ons vra dat kliënte hul eie handdoeke bring met kwotasie asook die dag van inboek dmv 'n whatsapp boodskap. Ek het ook gevra met inboek of jy' n handdoek het waarna jy gesê het jy het. Jammer dat jy voel jy nie 5ster waarde vir geld ontvang het nie. Ons gaan egter nie afstand doen van die reël nie agv higiëne.
Nogmaals dankie vir jou ondersteuning.
Hanlie
Elzabe L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het dit so geniet en heerlik ontspan.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Elzabe,
Ons baie bly dat jy jou verblyf by ons Pandokkies geniet het. Kom kuier gerus gou weer.
Groete,
Hanlie
Benita V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Benita, dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou weer by die Pandokkies te ontvang.
Groete,
Hanlie
Loffie V - Aug 2022
Algehele gradering
Hier het ons die lekkerste geslaap van al die nege plekke waar ons tuisgegaan het.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons het nou gas geysers geinstalleer om voorsiening te maak vir die sonpanele wat volgende week geinstalleer word. Dit behoort die beperkte warm water probleem op te los.
Dankie dat jul die Pandokkies ondersteun het. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie
Nicole B - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Nicole. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Kom kuier asb weer.
Groete
Hanlie
Sharlene T - Apr 2022
Algehele gradering
Die huisies is vreeslik mooi gemaak en alles is, daar wat jy nodig het, dit is gerieflik en gesellig. Ons het al 3 die huisies bespreek en dit het goed vir ons gewerk.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Sharlene,
Baie dankie vir die teruvgvoer. Kom kuier asb gou weer.
Groete
Hanlie
Kai P - Jan 2022
Algehele gradering
Good, clean accommodation, nice within Strandfontain.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Good dai Kai,
Thank you for your review, much appreciated. It was a pleasure to have you here!
Regards,
Hanlie
Helena G - Mrt 2022
Algehele gradering
Unexplainable.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hi Helena,
I am glad that we could assist you. Thank you for your kind remarks, it was a pleasure to have you as our guest.
Please come visit us again.
Regards,
Hanlie
Shani S - Des 2022
Algehele gradering
Weskus-gasvryheid, son, see en baie meer.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Beste Shani,
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om jul hier te he. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanli
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike huisie, pragtige decor. Ons is bae vriendelik ontvang.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Gerda,
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by ons Pondokkie.
Groete,
Hanlie
Adel B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties gebly.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Adel,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul by ons Pandokkies te ontvang. Kom kuier gou weer.
Groete
Hanlie
Pieter J - Nov 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Pieter
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons Pandokkies.
Groete
Hanlie
Junianna L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en gekuier. Hanli is 'n ster.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Nico, baie dankie vir die resensie. Ons wag vir julle volgende Pandokkie kuier. Groete,
Hanlie
Lood V - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Goeiedag Lood
Baie dankie vir jou resensie.
Groete
Hanlie
Julande M - Aug 2022
Algehele gradering
Weskus-gasvryheid.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Julande,
Dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul hier te verwelkom.
Groete,
Hanlie
Rina M - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Rina,
Dankie vir jou resensie.
Kom kuier gerus weer en laat weet ons asb waar ons kan verbeter, veral op netheid.
Groete,
Hanlie
Lorraine S - Des 2022
Algehele gradering
Alles-in-een-verblyf!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Beste Lorainne, baie dankie vir jou resensie. Laat weet ons asseblief wat ons kan doen om te verbeter. Groete,
Hanlie
Willie D - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs persoonlik deur eienaar. Lekker gebly!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Willie! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie
Merle N - Nov 2021
Algehele gradering
Oulike, cozy plekkie.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Merle! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie Stefan vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Ammiel S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Hallo Ammiel,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Kom kuier gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie Fanie vir jou positiewe resensie. Ons is bly as jou ervaring by die Pandokkies lekker was. Kom kuier gou weer.
Hanlie
Marius V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en lekker geslaap.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Marius. Kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Hanlie
Anne-lize D - Okt 2021
Algehele gradering
Rus vir die liggaam. Vrede vir die siel.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Anne-Lize! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Coenie K - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike selfsorg met alles mooi uitgedink - ten volle toegerus en puik waarde vir geld!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie Coenie vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by die PanDokkies.
Groete,
Hanlie
Sunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties en pragtig.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Sunette, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer by ons.
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Jan,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en terugvoer. Ons moet waterbesparings op 'n gereelde basis toepas daarom die 30L elektriese geysers met stort intervals van 15 minute. Ons verduidelik die gebruik daarvan tydens inboek asook met' n nota in die badkamer.
Groete,
Hanlie
Renee P - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Renee, baie dankie vir jul positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer.
Arend P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Arend, baie dankie vir jou positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer by ons.
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker oorgestaan daar.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Kom kuier gou weer.
Daleen G - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreekplekkie. Plaasgevoel, huisie by die see. Wat meer kan mens vra. Alles was perfek.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is bly julle het lekker by ons gekuier, kom gou weer!
Anneme S - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Anneme, baie dankie vir jou terugvoering.
Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Ciska S - Jun 2021
Algehele gradering
'n Mooi skoon, husilike omgewing!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie
Sarette E - Apr 2021
Algehele gradering
Mooiste dorpie. Pragtige, skoon eenheid. Volledig toegerus, baie smaakvol gemeubileerd.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Kom kuier asb gou weer by ons.
Vriendelike groete,
Hanlie
Karin K - Apr 2021
Algehele gradering
Van die oomblik wat ons daar gestop het was ons naweek gemaak met die vriendelikheid van Hanlie, niks is moeite gewees nie!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete
Hanlie
Marna B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie, ons hoop jul kom sommer gou weer kuier.
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n unieke, mooi plekkie.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly as jy jou tyd by ons geniet het. Kom kuier asseblief gou weer in Strandfontein!
Mariska J - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Mariska, dankie vir jou resensie. Kom kuier weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie
Suna L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en heerlik.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou resensie Suna. Kom kuier asb weer by ons PanDokkies.
Groete,
Hanlie
Pat J - Sep 2021
Algehele gradering
Clean, cosy and comfortable and well located.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Thank you, Pat, for your rating. Please visit Pandokkies again.
Regards,
Hanlie.
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Puik gasvryheid en netjiese blyplek.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie Johan vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Paul N - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlikste verblyf met 'n snoesige bed!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Paul baie dankie vir jou positiewe resensie, kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie
Louise V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelikste gasvrou.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Louise, baie dankie vir positiewe resensie. Kom kuier gou weer by ons Pondokkies.
Groete,
Hanlie
Lize V - Aug 2021
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Baie vriendelike gasheer en die kothuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld. Jammer dat daar nie 'n stoep was om die see-uitsig te geniet nie, maar vir 'n winterwegbreek is dit perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Thank you for your rating. I am sorry if there is anything misleading in our description of the location of the property. I will revise and adjust if needed.
Marna K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie
Mari P - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitmuntend!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, kom kuier gou weer.
Maria L - Feb 2021
Algehele gradering
Sterk aan te beveel!
WesKus PanDokkies se terugvoer
Baie dankie vir die resensie ons hoop julle kom kuier gou weer.
Pieter K - Mrt 2021
Algehele gradering
Hanlie en Eddie was uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly en sal weer daar gaan aanklop.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Hanlie
Willem S - Des 2021
Algehele gradering
Alles ruik na rook as jy binne braai.
Lees meerWesKus PanDokkies se terugvoer
Goeie dag Willem,
Jammer om van jou teleurstellende ondervinding rakende u verblyf te verneem.
Ons kan ongelukkig niks aan ons ligging doen nie behalwe om mense te vra om die beskrywings van eenhede te lees alvorens hul bespreek. Dit verminder die ongemak aan beide kante.
Ons mag ongelukkig nie generators op die grid sit nie soos per matzikama munisipaliteit se reels.
Desember was hier weerlig wat veroorsaak het dat hier 'n krag onderbreking was wat die hele dorp in die donker gedompel het. Ek het voorsiening gemaak met gasstofies, herlaaibare gloeilampe (wat beperkte ure het).
Strandfontein het beperkte dienste soos gepubliseer in ons beskrywing asook u kwotasie.
Verskeie mense gebruik die binne braaie van al ons eenhede en daar was 'n probleem met die' huis' se braai wat wel reggestel is.
Baie jammer dat ons en Strandfontein nie aan u vereistes voldoen het nie.
Groete,
Hanlie
Delina M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf binne loopafstand van strand.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Delina, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bewus daarvan dat daardie braaier bietjie rook, maar dit help om 'n venster of bo-deur oop te maak met 'n binne braai. Ons sal wel aandag daaraan gee. U het verby die buite braai gestap waar u parkeer het. Daar staan stoele ook om die braaier gepak.Baie jammer dat die ondervinding in hierdie huisie nie 5 ster was nie. Ek het hom vir nou toegemaak op lekkeslaap om die binnebraai uit te sorteer.
Shannon G - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable.
WesKus PanDokkies se terugvoer
Good day Shannon,
Thank you for your review. I would have liked to know where we went wrong on 'netheid' since that is one thing where I am trying not to compromise and would like to apologise for any inconvience based on that rating.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang