Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WesKus PanDokkies

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 R1 071 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

WesKus PanDokkies bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede in Strandfontein en is net 500 m van die strand af.

Gaste het 'n keuse van 3 eenhede met privaat ingange wat tussen 2 gaste per eenheid kan akkommodeer.

Elke oopplan-eenheid is ingerig met dubbelbeddens en of koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte. Die eenhede is nie vir groepe of gesinne gemaak nie. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie rolstoelvriendelik is nie en ten minste 3 trappe by die ingang het. Gerieflikheidshalwe word linne voorsien en gaste moet hul handdoeke saambring. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n binnebraai, maar gaste moet hul hout en braairooster saambring.

Al 3 eenhede is gerat vir beurtkrag. Hulle is aan die sonpanele gekoppel en toegerus met gas sowel as elektriese geisers.

Parkeerplek is voor of langs die eenhede beskikbaar. Indien jy met meer as 1 voertuig aankom, reël asseblief met die instansie. Die eenhede word een keer per week skoongemaak en bykomende skoonmaak is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Strandfontein het slegs 'n kafee, en gaste word aangeraai om hul inkopies in Vredendal te doen. Die dorp bied 'n lieflike strand en verskeie doendinge soos visvang, voetslaan- en staproetes, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes. Van Julie tot September kan gaste bederf word met uitsigte oor die bloeiende veldblomme of die Southern Right-walvisse in die baai tussen Junie tot Oktober.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir WesKus PanDokkies
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink WesKus PanDokkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68c77f87d057efbf6c264da9f3f6009ddd420df3d8343ebb5e3c650a8205c146657987238c63c33dc0384c382b2cdb15b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 45 Kronkel Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -31.7511147859 18.229429721832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang