Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WesKus PanDokkies

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 R1 071 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

WesKus PanDokkies bied selfsorg-eenhede in Strandfontein, net 500 m van die strand af.

Gaste het 'n keuse tussen 3 eenhede met privaat ingange en slaapplek vir 2 gaste per huisie.

Elke oopplan-eenheid het dubbel-en/of koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let daarop dat die eenhede nie-rolstoelvriendelik is nie en dat daar ten minste 3 trappe na die ingang lei. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n binnebraai in elke eenheid, maar gaste moet hul eie hout en braairooster saambring.

Al 3 huisies is gerat vir beurtkrag. Hul is gekoppel aan die sonkragstelsel en met gas sowel as elektriese geisers toegerus.

Parkeerplek is voor of langs die eenhede beskikbaar. Indien gaste met meer as 1 voertuig arriveer, moet hulle dit vooraf met die gasheer bespreek. Die eenhede word een keer per week skoongemaak en ekstra skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Strandfontein het slegs 'n kafee, en gaste word aangeraai om hul inkopies in Vredendal te doen. Die dorp spog met 'n lieflike strand en verskeie aktiwiteite soos visvang, voetslaan- en staproetes, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes. Tussen Julie en September kan gaste met 'n uitsig oor die veldblomme bederf word of tussen Junie en Oktober die suidelike noordkappers in die baai sien baljaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Cheers. Heerlik rustig gewees en goed geleë.
Sep 2024
Tersia S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Warm hospitality. Perfect stay and lovely host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Alex Z
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent for a one night stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Robert E
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, rustig en gemaklik. Dit was heerlik. Mooi, rustig en gemaklik.
Apr 2024
Trudi L
5.0
Ek het heerlik gekuier in Strandfontein. Definitief weer! Ek het baie lekker gebly. Dit was pragtig en ruim.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink WesKus PanDokkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68c77f87d057efbf6c264da9f3f6009ddd420df3d8343ebb5e3c650a8205c146657987238c63c33dc0384c382b2cdb15b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 45 Kronkel Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -31.7511147859 18.229429721832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang