Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Farmers

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jo F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Excellent, great value for money! Fantastic, excellent customer service. The host contacted me before our arrival to inform me that there was heavy rain coming, which would make the farm stay very unpleasant. He offered me a refund or alternative accommodation in town. The accommodation in town was fantastic, right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Verskriklik lekker gekuier by Weskus Quarry. Ek en my pasgetroude vrou het sommer ons wittebrood naweek by Weskus Quarry gehou en mense, dit was nou vir jou lekker! Verskriklik mooi plek en Albert het ons so goed verwelkom. Ek en my vrou gaan gou weer 'n draai maak daar. Dis ongelooflik mooi. Ps: Vir diegene wat ietsie of twee vergeet het, die kombuis is toegerus met letterlik alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vind weer jou siel. Dit was wonderlik rustig, met die mooiste sonsondergang en pragtige blomme. Dit is 'n plek waar jy jouself weer kan vind, weg van die alledaagse gejaag. Fudge (die eienaars se Jack Russell) is die beste toergids ooit! Hy het ons al die kortpaadjies deur die veld gewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Goeie ondervinding en grotte was great. Wat 'n lekker plekkie. Als was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Lekker plek om saam met vriende te kuier! Amazing views en fasiliteite. Lekker plek om te kuier saam met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laverne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable All basic requirements for our stay was met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke-mari G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dié is 'n plekkie vol wilde Weskus-karakter, vriendelike dierelewe en diepe sielsgeluk wat maande lank knou aan jou. Boonop, is dit omring met van die kus se mooiste landskap - 'n romantiese wegbreek, 'n breuk van die stadslewe of 'n strewe na 'n eenvoudiger lewe, die Weskus (Quarry) bly ons nommer 1! Weskus Quarry/Hokkie/Grotjie/Spotjie - die een so lieflik soos die ander! Ek en my geliefde het nou al vir amper ons 5de keer by hierdie spesiale plekkie kom kuier. Dit is ons geheime ontsnapping van die stad - 'n terugkom-tipe van plekkie, die soort wat jou wil laat trek Weskus toe. Van dag een af was ons versot op hierdie unieke plekkie - eenvoudig met net die nodige. Daar's die lekkerste braai/kuierplekkies (met 'n uitsig ook!) en alles is silwerskoon - daar word vir seker 'n oog aan detail uitgeleen. Die area spog met romantiese uitkykpunte wat loer oor die mooiste sonsakke - as jy mooi kyk, mag jy dalk 'n springhaas of twee tussen die tarentale raaksien. Die eienaar, Albert, en sy vrou, is te vriendelik. Hulle maak 'n punt daarvan om jou in ag te neem en seker te maak alles is net reg. Dankie Weskus Quarry vir nog 'n onvergeetlike naweek. Ons voel uitgerus, geïnspireer en reg vir die nuwe jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lekker rustige plek met baie geskiedenis. As jy wil wegbreek van die normale, is hierdie die plek vir jou. Weg van al die besige toeriste maar tog naby genoeg om al die besienswaardighede, see en restaurante te besoek. Naby aan Muisbosskerm opelug restaurant wat 'n moet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het elke oomblik geniet. Die natuurskoon is wonderlik. Dit is 'n besoek wat elke reisiger langs die Weskus moet ervaar. Van die akkommodasie tot die omgewing. Ons sal beslis aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Licia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustige kuier tussen die rotse. Die karavaantjie waarin ons gebly het was so oulik en die kombuis en badkamers was baie skoon en gerieflik. Mens kan regtig ontspan tussen die rustigheid van die rotse en plaas om jou. Daar is ook 'n lekker staproete wat jou die rots kuns van oertyd wys en die hele geskiedenis van die plek is werklik interessant. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c156a5cd5add5bcb65aca942f55e70f609bf1430d9721af20017aa85cd143fd5879aa7fa55214b3d6295485ca29b73be653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166509038368 18.331869630313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang