Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Quarry Farmers

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Weskus Quarry Farmers
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jo F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo F

Excellent, great value for money!

Fantastic, excellent customer service. The host contacted me before our arrival to inform me that there was heavy rain coming, which would make the farm stay very unpleasant. He offered me a refund or alternative accommodation in town. The accommodation in town was fantastic, right on the beach.

Dewald V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Verskriklik lekker gekuier by Weskus Quarry.

Ek en my pasgetroude vrou het sommer ons wittebrood naweek by Weskus Quarry gehou en mense, dit was nou vir jou lekker! Verskriklik mooi plek en Albert het ons so goed verwelkom. Ek en my vrou gaan gou weer 'n draai maak daar. Dis ongelooflik mooi. Ps: Vir diegene wat ietsie of twee vergeet het, die kombuis is toegerus met letterlik alles.

Mandie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Vind weer jou siel.

Dit was wonderlik rustig, met die mooiste sonsondergang en pragtige blomme. Dit is 'n plek waar jy jouself weer kan vind, weg van die alledaagse gejaag. Fudge (die eienaars se Jack Russell) is die beste toergids ooit! Hy het ons al die kortpaadjies deur die veld gewys.

Debbie F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie F

Goeie ondervinding en grotte was great.

Wat 'n lekker plekkie. Als was netjies en skoon.

Carien M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien M

'n Lekker plek om saam met vriende te kuier!

Amazing views en fasiliteite. Lekker plek om te kuier saam met vriende en familie.

Laverne N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne N

Comfortable

All basic requirements for our stay was met.

Anke-mari G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke-mari G

Dié is 'n plekkie vol wilde Weskus-karakter, vriendelike dierelewe en diepe sielsgeluk wat maande lank knou aan jou.

Boonop, is dit omring met van die kus se mooiste landskap - 'n romantiese wegbreek, 'n breuk van die stadslewe of 'n strewe na 'n eenvoudiger lewe, die Weskus (Quarry) bly ons nommer 1! Weskus Quarry/Hokkie/Grotjie/Spotjie - die een so lieflik soos die ander! Ek en my geliefde het nou al vir amper ons 5de keer by hierdie spesiale plekkie kom kuier. Dit is ons geheime ontsnapping van die stad - 'n terugkom-tipe van plekkie, die soort wat jou wil laat trek Weskus toe. Van dag een af was ons versot op hierdie unieke plekkie - eenvoudig met net die nodige. Daar's die lekkerste braai/kuierplekkies (met 'n uitsig ook!) en alles is silwerskoon - daar word vir seker 'n oog aan detail uitgeleen. Die area spog met romantiese uitkykpunte wat loer oor die mooiste sonsakke - as jy mooi kyk, mag jy dalk 'n springhaas of twee tussen die tarentale raaksien. Die eienaar, Albert, en sy vrou, is te vriendelik. Hulle maak 'n punt daarvan om jou in ag te neem en seker te maak alles is net reg. Dankie Weskus Quarry vir nog 'n onvergeetlike naweek. Ons voel uitgerus, geïnspireer en reg vir die nuwe jaar!

Jaco D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Lekker rustige plek met baie geskiedenis.

As jy wil wegbreek van die normale, is hierdie die plek vir jou. Weg van al die besige toeriste maar tog naby genoeg om al die besienswaardighede, see en restaurante te besoek. Naby aan Muisbosskerm opelug restaurant wat 'n moet is.

Elmare T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare T

Ons het elke oomblik geniet. Die natuurskoon is wonderlik.

Dit is 'n besoek wat elke reisiger langs die Weskus moet ervaar. Van die akkommodasie tot die omgewing. Ons sal beslis aan ander aanbeveel.

Licia R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Licia R

Rustige kuier tussen die rotse.

Die karavaantjie waarin ons gebly het was so oulik en die kombuis en badkamers was baie skoon en gerieflik. Mens kan regtig ontspan tussen die rustigheid van die rotse en plaas om jou. Daar is ook 'n lekker staproete wat jou die rots kuns van oertyd wys en die hele geskiedenis van die plek is werklik interessant. Sal definitief aanbeveel.

Elaine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Dit was baie lekker, en stil!

Dit was baie lekker en rustig. Die Quarry het baie karakter en vertel 'n storie.

Nico P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Lekker gerus in die Weskus en ou san-tekeninge was 'n besonderse erfaring.

Plek het 'n surfers image en is ideaal vir jong mense.

Martin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Weskus Quarry was 'n verrassing ten spyte van die foto's en inligting op die advertensie. Ons het baie lekker gekuier.

Dit is baie rustig en mooi en daar is genoeg dinge ook in die omgewing om jou besig te hou. Sal egter volgende keer 'n paar vriende saambring. Dit is vir mense wat met die basics kan klaarkom en hou van die buitelewe. Baie dankie ook vir Boer Burger wat ons ge-upgrade het na die Spotjie.

Kobus F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus F

Rustigheid self.

Fantastiese uitsig. Interessante foto's en staaltjies in die kombuis en badkamer.

Juanita S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Rustig in die natuur met die mooiste uitsig.

Skoon, netjies en gemaklik. Als wat mens nodig het. Lekker gerus en nog lekkerder geslaap. Uitsig en sonsondergange van ons huisie was asemrowend mooi. Lekker gestap op die plaas en baie veilig. Baie dankie.

Marisca J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Dit was 'n baie lekker wegbreekplekkie.

Baie rustig en stil, weg van die stadlewe. Lekker paadjies op die plaas om rond te gaan loop. Die boesmangrot was 'n aangename belewenis en hou baie van die boesmantekeninge wat by die Weskus Query is. Daar is klomp dassies wat jou verwelkom as jy by die plek aankom, baie oulik.

Weskus Quarry Farmers se terugvoer

Hi Marisca
Baie dankie vir die review. Mag ek vra wat so vuil was asb dat ek dit net kan opvolg met ons mense want 1 ster klink of daar nooit skoon gemaak of beddegoed gewas is nie.
Groete
Albert

Weskus Quarry Farmers
Khalid G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G

Quaint, remote location.

Very clean, well maintained kitchen and clean bathrooms. Beautiful views with clean sunsets and sunrises. Would have like some assurance that area security was fine as we were the only ones in the location.

Amore L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amore L

Rustigheid en besonderse natuurskoon.

Perfekte plek om te rus uit die stad se gejaagde lewe.

Marilise D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise D

Pragtige natuurskoon en die vriendelikste mense.

Die rotskuns was 'n belewenis om te sien. Tannie Kitta by Die Plaaskombuis het ons vertel oor die plaas en spoke. Ons sal terug wees.

Pieter H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Perfek vir 'n wegbreek om te ontspan en rustig te raak.

Kombineer Muisbosskerm met jou besoek om die ervaring te volmaak.

Luané V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luané V

Asemrowend!

Was 'n ongelooflike wegbreek met die mooiste views, die plekkie het soveel karakter en ons sal definitief weer in die toekoms daar draai.

Dawn R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn R

Lovely, rustic getaway experience.

The shared kitchen, ablution, and braai facilities make this venue ideal for 2 couples traveling together.

Yvonne P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne P

Great stay, there were no towels though.

Will definitely be back. Awesome views .

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf, daar was egter geen handdoeke nie.

Sal beslis terug wees. Fantastiese uitsigte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Weskus Quarry Farmers se terugvoer

Hi Yvonne

Jammer oor die handdoeke daar moes gewees het maar die skoonmaker het seker vergeet om in te sit. Jy moes net laat weet het dan was dit binne n minuut daar.

Groete
Albert

Weskus Quarry Farmers
Liesl B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Dit was wonderlik.

Dit was wonderlik! Dit was asemrowend mooi en pragtig, die prefekte wegkomplek om stil te raak en weer mens te word. Ek sal weer kom!

Ida W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida W

'n Stukkie hemel vir mense wat lief is vir stilte en die natuur.

Die fasiliteite is baie goed ingerig en netjies. Die tente is vervang met hutte wat 'n lekker verrassing was. Daar is lekker staproetes en klomp diertjies en voëls wat van die stoep af gesien kan word. Dit is baie baie still en rustig.

Amanda R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Fantasties.

Ons wil so gou as moontlik weer teruggaan.

Loïc D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loïc D

Our stay at Weskus Qaurry was the best, great accommodation and everything you can possibly need for a weekend away from the busy city life. The hart warming welcome by the owners and generosity was beautiful to see. This is a experience that you should definitely not miss out on.

See stars.

Dirk Jakobus P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk Jakobus P

Baie goed toegerus, goeie ligging.

Ons kuier was baie lekker en gemaklik. Ons het te veel goed saamgebring. Die plek is baie goed toegerus en mens hoef eintlik minimaal in te pak. Omgewing is baie mooi en natuurskoon is verfrissend.

Ansie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Nader aan die hemel is nouliks moontlik.

Dit was een besonderse verblyf! Die fyn detail in hoe die kombuis en badkamer versier is sal my altyd bybly! Die netheid, skoonheid en onopgesmuktheid van die omgewing maak hierdie ‘n besliste terugkeer plek. Die geriewe was netjies en skoon en persoonlik! Dit was besonder veilig selfs vir my as ouer enkel vrou gewees! Die hartlikheid waarmee ek verwelkom is was besonders, en, ja, die privaat, uit klip gevormde swembadjie was voorwaar my gunsteling kuierplek!

Liezel L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Baie rustig en ontspannend, het baie lekker uitgerus en die stilte waardeer. Sal beslis aanbeveel.

Die Weskus Quarry is beslis die ideale plek om van die besige stadsgejaag te ontsnap. Dis lekker om na die verskillende voëls te luister en om die diere (skilpadjie, steenbokkies, kolhase en kleingrysmuishond) op die plaas te sien. Ons het dit waardeer dat die einenaar beskikbaar was, maar ons ons spasie gegun het.

Charl H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl H

Lekker rustig.

Die Quarry was heerlik rustig. Sal definitief weer 'n draai maak.

Elanah E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanah E

Pragtig!

Die ligging is pragtig en die 'vibe' is rustig en rustic.

Dewald V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Asemrowende uitsig, baie netjies en alles op sy plek. Sal dit definitief aanbeveel.

Sien sterre.

Chirna K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirna K

Lekker.

Weer was sleg, maar ons het dit steeds geniet. Ons dogtertjie het saam met ons in tent geslaap, maar as jy nie van min spasie hou nie, gaan dit nie werk vir jou nie. Ons het 'n kampgevoel gekry sonder al die kamp opslanery. Goed toegeruste kombuis en badkamer het gehelp.

Tillie A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie A

Texas in Lambertsbaai.

Dit was voorwaar 'n unieke ervaring en het elke oomblik geniet. Die ruimte en stilte in oortreffende trap. Die ideale plek vir kopskoonmaak, avontuur en die gasvryheid onbeskryflik.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c156a5cd5add5bcb65aca942f55e70f609bf1430d9721af20017aa85cd143fd5879aa7fa55214b3d6295485ca29b73be653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Steenbokfontein Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166509038368 18.331869630313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang