Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Central Budget accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Meloney G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Had an awesome stay. Absolutely amazing stay, very comfy and warm in the cold and rainy west coast! Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Very relaxing. Owner greeted us on arrival and took us through the premises. Very friendly and helpful, nice quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Definitief waarde vir geld. Eienaars is vriendelik, baie lekker gebly, sal enige iemand aanraai om daar in te boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Dit was n aangename ondervinding met vriendelike eienaars. Die eienaar en sy ma is vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is sentraal en baie netjies, sal beslis aanbeveel en die prys is waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selvin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ons het elke oomblik geniet en die gasvryheid was fenomenaal. Die rustigheid en kalmte is heerlik. Ek sal net vra dat hulle dalk 'n platskerm-TV en WiFi installeer om kuier meer gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joslyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Very pleasant and warm service. Very helpful and warm greeting. All the amenities worked and we had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanku M
Kort verblyf
4.2
Jan 2021

Alles wat jy nodig het. Alles wat jy nodig het in selfsorg-eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Baie aangename gasheer Paul. Netjies en skoon geriewe. Baie privaat en vir jou geld. Als wat ons nodig gehad het met ons troeteldiere. Kan Weskus Sentraal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2020

Baie lekker gebly. Plekkie het als wat jy nodig het. Paul is baie vriendelik. West Coast Central was net soos foto's en mooier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Paul
West Coast Central Budget accommodation
Baie dankie Tessa. Jou terugvoer word hoogs waardeer. Jy was n wonderlike Gas. Groete, Paul

Jan Smith S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Beter kan mens jou nie indink nie. Die akkommodasie is ruim en netjies. Die elektriese apparate is in puik werkende toestand. Die stort se kraan werk. Handdoeke is skoon en vars. Gasvryheid ongelooflik. Beveel hulle aan sonder voorbehoud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YzBmODk1LTJmYmEtNGIzNC1hMmFhLTFhMjBjNDMzN2M2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 3 Tortelduif Crescent Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -32.89784 17.99342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang