West Coast Central Budget accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Meloney G - Aug 2024
Algehele gradering
Had an awesome stay.
Keith W - Jan 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Anita E - Sep 2022
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Adele B - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was n aangename ondervinding met vriendelike eienaars.
Selvin T - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet en die gasvryheid was fenomenaal. Die rustigheid en kalmte is heerlik.
Joslyn B - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant and warm service.
Johanku M - Jan 2021
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Hannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangename gasheer Paul.
Tessa C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plekkie het als wat jy nodig het. Paul is baie vriendelik.
West Coast Central Budget accommodation se terugvoer
Baie dankie Tessa.
Jou terugvoer word hoogs waardeer. Jy was n wonderlike Gas.
Groete,
Paul
Jan Smith S - Sep 2019
Algehele gradering
Beter kan mens jou nie indink nie.
Melinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, tannie baie vriendelik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Desroy V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig gewees, goeie slaapbeddens om te slaap net waar jy wil.
West Coast Central Budget accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die great resensie.
Groete,
Paul
Japie M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
André S - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en goed geleë.
Schalk H - Feb 2017
Algehele gradering
Bekostigbare en netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortelduifsingel 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang