Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Hokkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gernu E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker! Julle sien ons beslis weer. Uitstekend vir 'n rustige, stil wegbreek met alles wat jy nodig het. Vat net genoeg hout saam vir braai en om die jacuzzi te stook tot die volmaan oor die koppie kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Een woord: Fantasties! Ons kom definitief weer terug. Ideaal vir 'n romantiese naweek weg van alles en die stad se lawaai. Super netjies, goed ingerig en die geskiedenis van die plaas is absoluut fassinerend, die omgewing bied rus vir die siel en die atmosfeer skep die perfekte verhoog vir genesing! Gaan maak gerus 'n draai in die Labyrinth en los jou sorge daar. Die twee pragtige Jack Russels, Fudge en Jackie, wat ons oppas en Chutney die kat wat net wil cuddle het dit nog meer spesiaal gemaak. En natuurlik het ons gebad in die bad en die sterre bekyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-Lise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfect stay to fall in love with your partner all over again! Just what we needed! Beautiful break away from city life whilst spending time with my best friend! We will definitely visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Totaal rus se adres. Baie lekker gebly. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Relaxing, asemrowend mooi. Wat 'n fantastiese twee aande vir ons wittebrood! Daar was op die tweede dag geen water nie, maar die eienaar het ons goed op hoogte gehou en al kon ons nie die jacuzzi gebruik nie, sal ons beslis terug wees vir 'n tweede keer. Die akkommodasie is ruim, baie uniek en die stilte is die lekkerste lekker! Ons het ons gasheer, die klipvreter, so baie geniet. Hy het ons so tuis laat voel (ek wou hom inpak en saam huistoe vat). Ons sien baie uit na nog 'n kuier daar sommer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Out of this world amazing! What an absolute gem of a place! We are just in love with the peacefulness, nature and cozy, rustic little cottage. The dogs provided endless entertainment and cuddles too The bathroom and shower are amazing, providing a nice and natural showering experience. We will most definitely be back soon again, and we can't wait to do so. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gekuier en lekker gebraai in die natuur. Dankie, die verblyf was heerlik - wat 'n pragtige uitsig weg van alle stadsgeraas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Asemrowende stilte vir die siel! Welkoming deur 'n vol energieke Jack Russel en die mees gemaklikste bontkat - hulle was 'n teken van gemak en vriendelikheid. Die sonsondergang is asemrowend, die avontuurlike stort tussen die rotse en my hoogtepunt die koolverhitte bad so onder die aandsterre terwyl manlief sit en braai - 'n eerste vir ons gewees en ook nie die laaste nie. Wil graag die Weskus Grotjie ook besoek nog, dalk volgende jaar weer vir ons huweliksherdenking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was baie lekker. Stil. Kon goed ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beste wegbreekplek op aarde! Dit is werklik 'n wegbreek van alles en almal. So rustig en op jou eie. Wonderlike huisie. Eenvoudig, mooi en snoesig. Die plekkie is perfek vir mense wat wil wegkom van alles en almal, tog naby genoeg as iets nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZGFlMWVmLWM4MjYtNGFkOS05MGZlLWNjZjRjMTAyMjIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166955508152 18.332671970129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang