Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Hokkie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein, net 8 km buite Lambertsbaai geleë. Dit is ideaal vir diegene wat lief is vir die natuur en die buitelewe sowel as diegene wat bloot in die natuur wil ontspan. Dit is die heel beste plek vir entoesiastiese branderplankryers aangesien dit net 2 km van die see af is.

Die huis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is oopplan en toegerus met eetgerei en breekware, 'n ketel, 'n gasstoof en 'n yskas. Die badkamer is buite en aangesien dit geen dak het nie, het dit 'n wonderlike uitsig oor die sterre in die nag. Die badkamer is tussen 2 rotsformasies gebou en daar is 'n stort sowel as 'n bad.

Gaste moet asseblief hul eie vuurmaakhout saambring. Indien 'n paartjie by Weskus Hokkie bespreek is daar nie plek vir kinders nie, aangesien die instansie slegs 2 persone kan akkommodeer.

Parkeerplek is sowat 30 m van die huis af beskikbaar en daar is 'n paadjie wat daarheen lei. Gaste is welkom om die grotte en rotskuns op die perseel te verken asook 'n wandeling deur die labirint te maak.

Gaste moet asseblief die water en elektrisiteit gebruik met betrekking tot die natuur en die plaas. Weskus Hokkie vra ook dat die gas nie op die plaas of in die natuur rommel strooi nie en asseblief nie die meubels of beddegoed sonder respek gebruik nie. Daar is lanterns vir die kerse in die eenheid. Moet asseblief nie die kerse op die rotse sit nie.

Weskus Hokkie probeer om die natuur en blaredak van sterre en plaaslewe te ambieer. Kyk asseblief na ons natuur met liefde en respek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 194 resensies vir Weskus Hokkie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Hokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZGFlMWVmLWM4MjYtNGFkOS05MGZlLWNjZjRjMTAyMjIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166955508152 18.332671970129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang