Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Hokkie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein, net 8 km buite Lambertsbaai geleë. Dit is ideaal vir diegene wat lief is vir die natuur en die buitelewe sowel as diegene wat bloot in die natuur wil ontspan. Dit is die heel beste plek vir entoesiastiese branderplankryers aangesien dit net 2 km van die see af is.

Die huis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis is oopplan en toegerus met eetgerei en breekware, 'n ketel, 'n gasstoof en 'n yskas. Die badkamer is buite en aangesien dit geen dak het nie, het dit 'n wonderlike uitsig oor die sterre in die nag. Die badkamer is tussen 2 rotsformasies gebou en daar is 'n stort sowel as 'n bad.

Gaste moet asseblief hul eie vuurmaakhout saambring. Indien 'n paartjie by Weskus Hokkie bespreek is daar nie plek vir kinders nie, aangesien die instansie slegs 2 persone kan akkommodeer.

Parkeerplek is sowat 30 m van die huis af beskikbaar en daar is 'n paadjie wat daarheen lei. Gaste is welkom om die grotte en rotskuns op die perseel te verken asook 'n wandeling deur die labirint te maak.

Gaste moet asseblief die water en elektrisiteit gebruik met betrekking tot die natuur en die plaas. Weskus Hokkie vra ook dat die gas nie op die plaas of in die natuur rommel strooi nie en asseblief nie die meubels of beddegoed sonder respek gebruik nie. Daar is lanterns vir die kerse in die eenheid. Moet asseblief nie die kerse op die rotse sit nie.

Weskus Hokkie probeer om die natuur en blaredak van sterre en plaaslewe te ambieer. Kyk asseblief na ons natuur met liefde en respek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gernu E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Julle sien ons beslis weer. Uitstekend vir 'n rustige, stil wegbreek met alles wat jy nodig het. Vat net genoeg hout saam vir braai en om...
Sien meer
Mei 2024
Laurika D
Saam met lewensmaat
5.0
Een woord: Fantasties! Ons kom definitief weer terug. Ideaal vir 'n romantiese naweek weg van alles en die stad se lawaai. Super netjies, goed ingerig...
Sien meer
Apr 2024
Mari-Lise M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stay to fall in love with your partner all over again! Just what we needed! Beautiful break away from city life whilst spending...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jaco W
Saam met lewensmaat
5.0
Totaal rus se adres. Baie lekker gebly. Sal weer kom.
Mrt 2024
Chantelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, asemrowend mooi. Wat 'n fantastiese twee aande vir ons wittebrood! Daar was op die tweede dag geen water nie, maar die eienaar het ons goed ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Hokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Plaas, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZGFlMWVmLWM4MjYtNGFkOS05MGZlLWNjZjRjMTAyMjIwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Steenbokfontein Farm Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.166955508152 18.332671970129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang