Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus windjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker plek. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Our stay was great. Memories were made. The area is also very safe. My friends and I recently stayed at Weskus Windjie and we had a great time. We celebrated my friend's 30th birthday and an engagement took place! The host was great and welcomed us with open arms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plek is baie netjies, skoon en gerieflik. Dit was 'n baie lekker naweek. Die kinders het hulle ook geniet. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustig en baie tuis gevoel. Plek was baie netjies en goed toegerus. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
Weskus windjie
Baie dankie vir die goeie resensie en hoe netjies en skoon julle die plek gelos het. Sal julle met liefde weer huisves.

Helene V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker sal beslis weer kom. Baie goed ontvang. Die huis is baie netjies en toegerus. Die binne braai is 'n treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ruim plekkie. Rustige buurt. Ons sal beslis weer kom. Vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Ek sal enige mense aanbeveel om hier te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekke. Ons het baie gemaklik gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmelita J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Pragtige huislike en veilige wegbreek bestemming. Ontvangs was baie goed. Plek was 'n plesier. Enigste verbetering sou wees 'n later vertrektyd. 9h00 baie vroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
1 nag
4.8
Jan 2024

Ons kuiertjie was wonderlik, kan nie wag om weer te bespreek nie. Met aankoms het ons sommer tuis gevoel. Die eienaar is baie vriendelik en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die plek was silwerskoon en netjies, en kalmte en rustigheid na 'n rowwe week is net wat ons nodig gehad het. Sal beslis terugkeer en hierdie keer vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Ons was veilig en die omgewing was rustig. Dit is 'n rustige plekkie. Die WiFi was 'n probleem. Daar was 'n paar items wat nie beskikbaar was nie, soos 'n nutsman en 'n rystreiner. Ek kon nie na gewone TV-kanale kyk nie, net na YouTube.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0772a7d84272b93c7d175ff6404a3d82735d63b80136b55e93c87ca9bfe69e89d68868a580a3cb320ea4e45c3ff9216a79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 7 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.043620077938 18.046213936958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang