Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus windjie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus windjie is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word ook voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het ook 'n ingeboude braai. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die dorp. Die huis is naby Laguna Mall, Langebaan-strand en Club Mykonos Resort. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lidia J
Gesin met tieners
5.0
Dit was die moeite werd. Ons het lekker gebly, alles was 100% okay. Sal weer daar kuier. Dankie.
Jan 2025
Steven L
Gesin met klein kinders
5.0
Great time, great location, great owner. Very pleasant - what you see is what you get, which is a good thing. Owner was very helpful an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Francesca W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, als is gerieflik, sal beslis weer teruggaan, baie netjies. Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.
Des 2024
Shamil F
Saam met vriende
5.0
Excellent accommodation for a family getaway. Pleasant and relaxing atmosphere. Clean and comfortable accommodation. Free WiFi, big lou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jeremy W
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik ontvang en het heerlik gekuier! Alles was bo verwagting. Baie lekker gebly. Alles was baie netjies en gerieflik!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus windjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0772a7d84272b93c7d175ff6404a3d82735d63b80136b55e93c87ca9bfe69e89d68868a580a3cb320ea4e45c3ff9216a79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 7 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.043620077938 18.046213936958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang