Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus windjie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus windjie is in Langebaan geleë en is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek binne maklike bereik van die strand.

Dié bekoorlike huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ingeboude braai. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon wat spog met uitsigte oor die omliggende dorp. Hierdie huis is binne maklike bereik vanaf Laguna Mall, Langebaan Beach en Club Mykonos Resort. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker plek. Wens ons kon langer bly.
Sep 2024
Lezanne D
Saam met vriende
5.0
Our stay was great. Memories were made. The area is also very safe. My friends and I recently stayed at Weskus Windjie and we had a gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Janine J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plek is baie netjies, skoon en gerieflik. Dit was 'n baie lekker naweek. Die kinders het hulle ook geniet. Sa...
Sien meer
Aug 2024
Meaghan M
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en baie tuis gevoel. Plek was baie netjies en goed toegerus. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Helene V
5.0
Baie lekker sal beslis weer kom. Baie goed ontvang. Die huis is baie netjies en toegerus. Die binne braai is 'n treffer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus windjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0772a7d84272b93c7d175ff6404a3d82735d63b80136b55e93c87ca9bfe69e89d68868a580a3cb320ea4e45c3ff9216a79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 7 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.043620077938 18.046213936958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang