Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Wonderlus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charmaine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

It was awesome. Our stay was awesome and we would like to go there again. The service was excellent. The place is beautiful and very neat as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stuart
Weskus Wonderlus
Charmaine and her husband were an absolute pleasure to have. And they left the place spotless. We would welcome them back any time.

Belinda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Dit was 'n vinnige maar aangename tydjie. Als wat op sy plek, skoon en netjies. Die plekkie is absoluut ideaal vir 'n oornag sakereis met als wat jy nodig het. Daar is ook 'n klein tuintjie, so ook lekker vir 'n naweek weg van die huis vir man en vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Fantastiese verblyf. Die plekkie is fantasties ingerig. Ons honde kon ook hulle eie tuin geniet, wat ten volle omhein is. Daar is nie 'n manier dat hulle kan uitkom nie, wat belangrik is vir mense met honde. Die vrugtebome laat 'n mens voel asof jy op 'n plaas is. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik! We really enjoyed our stay at Weskus Wonderlus. Our hosts were so accommodating, the cottage was clean and neat, and it is ideally located. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Relaxing and peaceful, and very accommodating! Super nice and spacious! Lovely hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gekuier, ideale verblyf vir 'n lekker Weskus kuier. It felt like home away from home. Had everything we needed and the hosts were super friendly and helpful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig. Veilig. Pragtig. Ons het baie lekker gebly. Rustige area. Diere vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

A great and very affordable long weekend getaway. We thoroughly enjoyed our stay at Weskus Wonderlus. The room was exceptionally clean and had everything we needed, and more. The garden was way bigger than expected - perfect for the dogs. WiFi was perfect to stream the Springbok game and Netflix was an unexpected bonus. Thank you! We'll definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies en skoon. Voldoende toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Die gasheer het ons vertel waarheen om te gaan om ons besoek nog aangenamer te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Absolutely wonderful stay. We enjoyed our stay so much and the hosts were very accommodating. We loved that they were pet friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stuart Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 19, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f48295e393ff0a38fa91641ca44d466147fa94771aca87d857889e7adb9d8d58ce03b15d4461861d179eab46ed0b63c7abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Iris Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.78353171172 18.173188853728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang