Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Wonderlus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stuart Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Weskus Wonderlus
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charmaine N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine N

It was awesome.

Our stay was awesome and we would like to go there again. The service was excellent. The place is beautiful and very neat as well.

Weskus Wonderlus se terugvoer

Charmaine and her husband were an absolute pleasure to have. And they left the place spotless. We would welcome them back any time.

Weskus Wonderlus
Belinda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Dit was 'n vinnige maar aangename tydjie. Als wat op sy plek, skoon en netjies.

Die plekkie is absoluut ideaal vir 'n oornag sakereis met als wat jy nodig het. Daar is ook 'n klein tuintjie, so ook lekker vir 'n naweek weg van die huis vir man en vrou.

Liesl D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D

Fantastiese verblyf.

Die plekkie is fantasties ingerig. Ons honde kon ook hulle eie tuin geniet, wat ten volle omhein is. Daar is nie 'n manier dat hulle kan uitkom nie, wat belangrik is vir mense met honde. Die vrugtebome laat 'n mens voel asof jy op 'n plaas is. Ons sal vir seker weer gaan.

Talya D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talya D

Delicious!

We really enjoyed our stay at Weskus Wonderlus. Our hosts were so accommodating, the cottage was clean and neat, and it is ideally located. Can highly recommend.

Leanda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda D

Relaxing and peaceful, and very accommodating!

Super nice and spacious! Lovely hosts!

Marietha H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha H

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier, ideale verblyf vir 'n lekker Weskus kuier. It felt like home away from home. Had everything we needed and the hosts were super friendly and helpful.

Francois B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Rustig. Veilig. Pragtig.

Ons het baie lekker gebly. Rustige area. Diere vriendelik.

Linda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

A great and very affordable long weekend getaway.

We thoroughly enjoyed our stay at Weskus Wonderlus. The room was exceptionally clean and had everything we needed, and more. The garden was way bigger than expected - perfect for the dogs. WiFi was perfect to stream the Springbok game and Netflix was an unexpected bonus. Thank you! We'll definitely come again.

Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Baie netjies en skoon. Voldoende toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Die gasheer het ons vertel waarheen om te gaan om ons besoek nog aangenamer te maak.

Coleen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen B

Absolutely wonderful stay.

We enjoyed our stay so much and the hosts were very accommodating. We loved that they were pet friendly!

Cheri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri V

Lekker verblyf.

Baie lekker gebly, plek het alles wat jy mag nodig hê vir jou verblyf. Baie lekker groot tuin en vriendelike eienaar. Die skoonheid van die woonstel en netheid van die tuin kort net aandag.

Phillip K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip K

Dit was baie lekker.

Ons verblyf was absoluut wonderlik. Baie privaat en baie rustige omgewing. Die eienaar was baie behulpsaam. Die patio deur lei na 'n pragtige tuin waar jy en jou vennoot kan ontspan. Nie ver van strande.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 19, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f48295e393ff0a38fa91641ca44d466147fa94771aca87d857889e7adb9d8d58ce03b15d4461861d179eab46ed0b63c7abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Iris Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.78353171172 18.173188853728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang