Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Wonderlus

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 21 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 19, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskus Wonderlus bied selfsorgverblyf in Verddrif en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en 'n braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Weskus Wonderlus
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stuart Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Irisstraat 19, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Wonderlus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irisstraat 19, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f48295e393ff0a38fa91641ca44d466147fa94771aca87d857889e7adb9d8d58ce03b15d4461861d179eab46ed0b63c7abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 19 Iris Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.78353171172 18.173188853728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang