Weskushuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerda-Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 217
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Janet T - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasant, safe and a real joy!
Jackie S - Jul 2024
Algehele gradering
Great accommodation. Clean and convenient.
Annerene P - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Louise H - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful family getaway.
Dannel C - Apr 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel! Gemaklik en skoon.
Leoni M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustig, gemaklik geleë, netjies en goed toegerus.
Walter L - Feb 2024
Algehele gradering
Just what I needed, a relaxing break.
Gerda V - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ingrid S - Jan 2024
Algehele gradering
I thoroughly enjoyed my stay and will highly recommend it.
Carla P - Jan 2024
Algehele gradering
The owner is very friendly and helpful. Very nice place for family and friends.
Pieter B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie spasie, goed toegerus en lekker gebly.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Emile A - Aug 2024
Algehele gradering
Great relaxing weekend.
Stephen K - Jan 2024
Algehele gradering
We will definitely be back.
Desmond K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker Weskus ervaring!
Elmarie P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf, rustig, goed toegerus.
Etienne M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Rudolph P - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike 'treasure' so op die Weskus. Fantastiese gasvryheid met alles wat jy sal benodig en meer.
Magda B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Reze B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig met die mooiste sonsondergang.
Carla R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier weereens by Weskushuis.
Lees meerNadine B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek saam met kinders.
Marietjie S - Jun 2023
Algehele gradering
Selfs met die reënweer kon ons lekker kuier. Die eenheid is skoon en netjies.
Sakkie V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Harry C - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek en waarde vir geld.
Weskushuis se terugvoer
Hi Harry
Baie dankie vir die mooi review.
Weskusgroete
Gerda-Maré
Adri L - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike kuier! Sal beslis weer hier bespreek. Baie gasvry ontvang.
Weskushuis se terugvoer
Hi Adri, dis ‘n groot kompliment, baie dankie.
Salome E - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie en idilliese omgewing vir die perfekte wegbreek.
Weskushuis se terugvoer
Hi Salome, dis nét ‘n plesier met gaste soos julle.
Cuan G - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, baie bedagsame mense, kon lekker gerus het.
Weskushuis se terugvoer
Hi Cuan
Die gevoel is wedersyds.
Lindie S - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik pragtig.
Weskushuis se terugvoer
Hi Lindie, baie dankie vir die mooi resensie.
Sharon S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Weskushuis se terugvoer
Hi Sharon, julle is vir seker welkom. Dit was ‘n plesier om julle hier te hê.
Paul V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige en goed-toegeruste verblyf!
Lees meerGavin F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Weskushuis se terugvoer
Hi Gavin, baie dankie. Julle is lekker mense.
Linette W - Feb 2023
Algehele gradering
What a lovely stay️.
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Hi Linette
Baie dankie vir die mooi resensie.
Anjelee V - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike huis in 'n Weskus-paradys.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Anjelee.
Ek is bly julle kon dit terdeë geniet.
Nelmarie B - Des 2022
Algehele gradering
Peacefull place gives you the Weskus feeling.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Nella. Julle is vir seker altyd welkom hier.
Yolandi N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier. Sal ons definitief weer sien.
Weskushuis se terugvoer
Hi Yolandi, baie dankie. Dit was ‘n absolute plesier met julle hier.
Mariette C - Des 2022
Algehele gradering
Very friendly hostess and very well-equipped unit with everything you could need to make your visit memorable.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie liefste Mariette.
Dit was heerlik met julle hier, en ek is vreeslik bly julle kom terug.
Nathaniel V - Des 2022
Algehele gradering
What a beautiful gem we've found in Weskushuis!
Brisela J - Nov 2022
Algehele gradering
Weskushuis is absoluut so deel van die natuur soos die ongerepte Jacobsbaai beskik oor alles wat benodig word.
Weskushuis se terugvoer
Hi Briselda, baie dankie vir die mooi resensie. Ek kon nie vir 'n beter beskrywing gevra het nie.
Brisela J - Nov 2022
Algehele gradering
Die kuier was awesome en beslis 'n bonding time as familie.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Briselda. Julle is lekker mense, en ‘n plesier om julle hier te kom hê.
Isabel P - Nov 2022
Algehele gradering
Eerste besoek aan die Weskus en is baie gelukkig met die verblyf en diens.
Elize M - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie liefste Elize. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê.
Lizette L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons gaan Weskushuis toe om te ontspan.
Weskushuis se terugvoer
Ag ek is so bly julle kon sielsrus hier kry.
Dit was 'n groot plesier.
Riedewaan B - Okt 2022
Algehele gradering
The area and scenery and accommodation was wonderful and exceptional Good.
Weskushuis se terugvoer
Hi Riedewaan
Thank you for the lovely review.
You were wonderful guests, and left my place spotless. It really warmed my heart. Thank you.
Hugo T - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrye eienaar. Goeie ligging.
Weskushuis se terugvoer
Hugo
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop ek sien julle spoedig weer.
William A - Sep 2022
Algehele gradering
It was wonderful, beautiful and worth very cent.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie William,
Julle het my plekkie so mooi agtergelaat.
Mens kon skaars sien daar het iemand tuis gegaan.
Julle is baie beslis weer welkom hier.
Annelie B - Sep 2022
Algehele gradering
Hier kon ons weer rus en asemskep. 'n Paar dae wat soos 'n week gevoel het.
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Dankie liefste Annelie. Ek waardeer julle opreg.
Adri B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Adri. Kom gerus weer.
Yolandé O - Aug 2022
Algehele gradering
Hartsplek.
Weskushuis se terugvoer
Hi Yolandé
Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier!
Weskusgroete
Gerda
Lizette L - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet! Baie dankie.
Weskushuis se terugvoer
Hi Lizette
Ek is so bly julle kon lekker uitrus!
Kom asb weer.
Weskusgroete
Gerda
Carla R - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike plekkie met alles wat jy nodig het.
Weskushuis se terugvoer
Hi Carla
Baie dankie! Ek hoop julle kom gou weer terug.
Julle is lekker mense.
Weskusgroete
Gerda
Alida B - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige Weskus-ervaring.
Weskushuis se terugvoer
Hi Alida
Baie dankie! Julle is altyd welkom!
Weskusgroete
Gerda
Wilna T - Jun 2022
Algehele gradering
Snoesig en lekker rustig!
Weskushuis se terugvoer
Hi Wilna
Baie dankie dat julle Weskushuis gekies het. Dit was ‘n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Groete
Gerda
Arina T - Jun 2022
Algehele gradering
Die regte plekkie by die see!
Weskushuis se terugvoer
Hi Arina
Baie dankie vir mooi review.
Lekker gaste maak dit vir my ook lekker!
Hopelik sien ek julle gou weer.
Groete
Gerda
Janine W - Jun 2022
Algehele gradering
We had an awesome weekend.
Weskushuis se terugvoer
Hi Janine
It was a great pleasure having you here!
Always come back.
Warm regards
Gerda
Elinda V - Mei 2022
Algehele gradering
Langnaweek met 2 onder 3.
Weskushuis se terugvoer
Hi Elinda
Dit was ‘n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie ook dat julle die eenheid so skoon agtergelaat het. Magrieta wou weet of hier regtig mense gebly het.
Groete
Gerda
Belinda V - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome verby!
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Hi Belinda
Ag, hoe lekker was dit nie om julle twee juweelmense te ontmoet nie.
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit maak my hart warm om te weet julle het so lekker gebly en dat julle tevrede was met julle eenheid en alles wat daarmee gepaard gaan.
Sien julle hopelik weer binnekort.
Groete
Gerda
Francois G - Mei 2022
Algehele gradering
Woonstelle is baie netjies en goed toegerus.
Weskushuis se terugvoer
Hi Francois
Baie dankie vir die mooi resensie.
Dankie ook dat julle die eenhede so mooi agtergelaat het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Gerda
Riana W - Apr 2022
Algehele gradering
Gesellig, naby see, staproetes.
Weskushuis se terugvoer
Hi Riana
Baie dankie vir die goeie beskrywing van my plekkie. Dit was ‘n groot plesier om julle te kon akkommodeer.
Kom kuier asb weer.
Groete
Gerda
Gretha H - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Weskushuis se terugvoer
Hi Gretha
Ai dit was lekker om julle vier hier te kon hê.
Dankie vir die terugvoering.
Groete
Gerda
Adele I - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Jacobsbaai is so stil en rustig en die natuurskoon fantasties.
Weskushuis se terugvoer
Hi Adele
Baie dankie vir die mooi review!
Julle was sulke maklike gaste, en ‘n groot plesier om julle hier te kon hê.
Weskusgroete
Gerda
Dylan Z - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Weskushuis se terugvoer
Hi Dylan, baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Gert M - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker rusplek.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Gert.
Sanet M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie spasie gehad en alles wat ons nodig gehad het. Skoon en baie goed verwelkom.
Weskushuis se terugvoer
Hi Sanet
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat julle lekker gebly het.
Shelley O - Feb 2022
Algehele gradering
Had a restful stay.
Weskushuis se terugvoer
Hi Shelley,
My apologies for the dog poop. I’m not always in front to pick up other dogs’ poop. People walk their dogs and don’t pick it up.
Glynis S - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely place, would have liked to be closer to the beach.
Weskushuis se terugvoer
Hi Glynis
Thank you for the review.
Kind regards
Gerda
Jacques V - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit maak my hart warm.
Viktor C - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Weskushuis se terugvoer
Hi Viktor, ek is baie bly julle het lekker gekuier. Hopelik is die fibre probleme uitgesorteer in 2023.
Lynette N - Des 2022
Algehele gradering
Dit is ons 2de keer by Weskus Huis. Sal weer vir 'n 3de keer terugkom.
Weskushuis se terugvoer
Hi Lynette, baie dankie. Julle is altyd welkom.
Jaco N - Des 2021
Algehele gradering
Perfek.
Weskushuis se terugvoer
Beste review ooit!
Tiron T - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties
Weskushuis se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Natasha V - Des 2021
Algehele gradering
Stunning place.
Weskushuis se terugvoer
I’m so happy you enjoyed your stay.
Schalk L - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld met vriendelike diens en skoon geriewe.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie. Dit was ‘n groot plesier.
Sheila O - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie
Weskushuis se terugvoer
Dit was lekker met julle hier!
Johann B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Weskushuis se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet!
Karen T - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflik!
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Janine P - Sep 2021
Algehele gradering
It was a much needed breakaway. The tranquillity of the place was soothing to our souls. Definitely returning.
Weskushuis se terugvoer
Thank you, dearest, Janine. I’m so happy you had a lovely stay.
Looking forward to seeing you guys again!
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasiese plek en waarde vir jou geld.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Neels.
Dit was nét ‘n plesier om julle hier te hê.
Chris G - Sep 2021
Algehele gradering
Te lekker!
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Chris.
Elma K - Aug 2021
Algehele gradering
'n Welkomende gevoel.
Weskushuis se terugvoer
Hi Elma
Ek is baie bly julle het dit geniet!
Kom gou weer, en vir langer!
Weskusgroete
Gerda
Sharon J - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome, will definitely be back.
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Thank you Sharon. We hope to welcome you here again soon.
Peter H - Aug 2021
Algehele gradering
Our hosts were generous and thoughtful. A delight to be there. Thank you.
Weskushuis se terugvoer
Thank you for choosing to stay with us! It was a great pleasure having you here.
Hendrika R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker! Gasvry en beslis die moeite werd.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Kom gou weer!
Daniela R - Jun 2021
Algehele gradering
Perfect relaxed getaway.
Weskushuis se terugvoer
It was great having you here, and hope you come back soon!
Fransie P - Mei 2021
Algehele gradering
Uit die boeke uit!
Weskushuis se terugvoer
Fransie,
Baie dankie vir die pragtige review. Julle moet beslis weer terugkom asb.
Groete
Gerda
Eswee V - Mei 2021
Algehele gradering
Was baie lekker - sal weer besoek.
Weskushuis se terugvoer
Eswee,
Baie dankie vir die mooi review. Ek is so bly julle het ‘n wonderlike tyd gehad.
Groete
Gerda
Jcc M - Apr 2021
Algehele gradering
Soos altyd, fantasties.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie liefste Hannah vir jou mooi resensie!
Mathilda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie smaakvol luuks. Kan aanbeveel.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Mathilda! Die sonsondergange is nou iets om te beleef die tyd van die jaar. Kom terug!
Elize D - Mrt 2021
Algehele gradering
Lieflike skoon plekkie met rustige atmosfeer.
Weskushuis se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gekuier, en ons plekkie so geniet!
Sonja H - Feb 2021
Algehele gradering
Ek, my ma en suster het ons verblyf baie geniet.
Lorita O - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlikeste kuier, fantastiese ligging.
Weskushuis se terugvoer
Liefste Lorita en gesin,
Dit was net ‘n genot om julle hier te hê. Baie dankie vir die mooi komplimente. Hopelik sien ons julle gou weer.
Janine P - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Charl L - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Weskushuis se terugvoer
Ek is bly julle het dit so geniet Charl.
Nic G - Des 2021
Algehele gradering
Baie vreedsaam.
Heinrich N - Jul 2021
Algehele gradering
Great stay
Weskushuis se terugvoer
Hoop om jou gou weer te sien!
Baie dankie!
Rona R - Mei 2021
Algehele gradering
Lieflike huisie.
Weskushuis se terugvoer
Hi Rona,
Baie dankie vir die mooi review. Julle is altyd welkom.
Groete
Gerda
Ronel J - Mei 2021
Algehele gradering
Highly recommended little spot with very friendly kind and attentive hosts. Our puppy also enjoyed his stay in this beautiful tranquil piece of heaven.
Weskushuis se terugvoer
Hi Ronel
Dankie dat julle ook sulke lekker mense is, en natuurlik verwelkom ons julle enige tyd weer met ope arms.
Groete
Gerda-Maré
Cary D - Des 2021
Algehele gradering
The beach stole the entire show!!
Lees meerJuline F - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Weskushuis se terugvoer
Dankie Richard.
Petro B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons sal definitief weer van Weskushuis gebruik maak.
Weskushuis se terugvoer
Hi Petro
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit was als net ‘n plesier! Sien julle weer.
Daniel B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie rustig en voel veilig.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Niel. Ek is bly julle het dit geniet!
Lenie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Weskushuis op Jacobsbaai bied stilte, mens kan net ontspan.
Weskushuis se terugvoer
Ek is bly julle het onse dorpie geniet!
Deena R - Jan 2021
Algehele gradering
See stars.
Suzanne H - Mrt 2021
Algehele gradering
Eenheid 4 se enkelbedmatrasse is deurgelê en die eenheid kort 'n goeie skrop.
Rohith S - Mrt 2021
Algehele gradering
Very disappointing.
Weskushuis se terugvoer
Dear Roy
Our apologies again for the water problem and the misunderstanding following thereafter.
I hope you had a great holiday further on.
Kind regards
Gerda-Maré
Josua S - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en awesome plek!
Weskushuis se terugvoer
Dankie Josua. Dis altyd lekker om lekker mense hier te hê!
Roelof L - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Weskushuis se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly en gekuier!
Brandon S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en kalm.
Weskushuis se terugvoer
Thank you Brandon!
It was a pleasure having you here.
Have a Happy New Year.
Theo P - Des 2020
Algehele gradering
Asemrowend. Kon nie vir meer gevra het nie.
Pieter W - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, sorgvrye wegbreek by Weskushuis. Dankie Gerda.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons bespreek het. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer terug!
Taryn G - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent service and great facilities!
Weskushuis se terugvoer
Thank you Taryn. Hope to see you in 2021. Happy New Year!
Andrew M - Nov 2020
Algehele gradering
Pleasant, we all enjoyed our stay.
Maretha C - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi review.
Lauren N - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely stunning accomodation, very comfortable. We had everything we needed at our fingertips. We will definitely go again.
Weskushuis se terugvoer
Thank you for the lovely review, Lauren. We hope to see you again soon!
Cornelius H - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n nodige rus vir ons gesin.
Weskushuis se terugvoer
Hi Cornelius, dit was ‘n plesier om julle te kon akkommodeer. Baie dankie vir die mooi review.
Adri V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Adri vir die mooi review. Ek’s bly julle kon lekker kuier.
Ockie B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie nice, sal weer bespreek.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Ockie.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer.
Juanita B - Jul 2020
Algehele gradering
Spesiale plekkie.
Weskushuis se terugvoer
Nuwe wonderlike vriende gemaak.
Baie dankie vir die mooi woorde. Sien julle binnekort weer.
Linda H - Feb 2020
Algehele gradering
Dis 'n heerlike knus huisie om in te bly en die gasvrou, Gerda, is baie vriendelik en hulpvaardig.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Linda. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hopelik is dit volgende keer langer.
Mornay R - Feb 2020
Algehele gradering
Ek kan nie anders as om 5 sterre te gee vir Weskushuis nie!
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Dis was net 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. En ek wil julle ook net 5 sterre gee, want dit lyk amper asof daar niemand gebly het nie - die plek is "spotless" gelos.
Ben S - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die Weskushuis.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Ben. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Alae R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing maak dat 'n mens sommer net ontspan; heerlik gesellige kuier met ons getroude kinders gewees.
Lees meerHester V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Vriendelike mense.
Weskushuis se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te kon verwelkom!
Drienie V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Hanno. Ek is bly julle kon lekker ontspan!
Mari P - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon. Goed ingerig.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Mari. Julle was ‘n plesier om te akkommodeer.
Vincent T - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker laid back verblyf.
Weskushuis se terugvoer
Goeie dag Vincent,
Baie dankie! Ek hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Maurice F - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Rustige en lieflike plekke.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ria V - Mrt 2020
Algehele gradering
Quiet area, pets allowed, well situated, nice cottage.
Weskushuis se terugvoer
Thank you for the review Ria.
We have liquid hand soap and hand lotion in our bathrooms. Guests bring their own toiletries, but I also have back-up on request for in case they forget something.
Our apologies re the flat sheet.
Louise G - Mrt 2020
Algehele gradering
A well appointed, neat, secure establishment and our cottage had plenty of space.
Moira S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, fantasties, ongelooflik.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Sien uit na julle terugkeer.
Letha T - Nov 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was lafenis vir die siel, rustig en mooi.
Weskushuis se terugvoer
Baie dankie Letha. Hoop ons sien julle gou weer!
Elane S - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Leila C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en mooi skoon.
Lena L - Aug 2019
Algehele gradering
Die huis is gerieflik ingerig. Sal dit aanbeveel vir enigeen.
Michelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Balsem vir die siel.
Gerhard S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Jody Nicole S - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing!
Evonne Jantjies J - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastic, still and just what I needed.
Tjop D - Mei 2019
Algehele gradering
Great value.
Michael H - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Alicia M - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome stay at Weskushuis.
Lynette N - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Liezl W - Feb 2019
Algehele gradering
Vreedsaam.
Gerhard D - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Hanneke B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustige en ontspanne verblyf, met 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Laura H - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Wilna J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige natuurskoon en veilige kuiertjie.
Alicia H - Jun 2019
Algehele gradering
Snoesig.
Lees meerCoenie K - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige kalm privaat atmosfeer.
Ellie C - Apr 2019
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Reinier O - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gesellig. Lieflike plek.
René B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, silwerskoon en flink diens.
Shané V - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gerieflik en rustig.
Weskushuis se terugvoer
Dit was ‘n groot plesier Shané!
Vyoniver M - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en fantasties.
Rina V - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Al die geriewe wat jy nodig het. koon en netjies.
Lees meerYvernne R - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan met 'n heerlike kaggel op 'n baie koue naweek in die Kaap.
Elsa V - Jun 2019
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker.
Candice H - Des 2019
Algehele gradering
Dit was awesome!
Weskushuis se terugvoer
Dankie Candice! Ons is uiteindelik klaar. Elke eenheid het ook nou sy eie alarmstelsel. Hoop julle kom gou weer terug.
Eldo U - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lees meerRene D - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Almarie D - Sep 2019
Algehele gradering
Jacobsbaai en Weskushuis is 'n heerlike stil, terug-na-die-natuur-kuiertjie.
Lees meerClifford C - Jul 2019
Algehele gradering
Very good value for money.
Rubin J - Mrt 2019
Algehele gradering
Nice place.
Garyan A - Jan 2019
Algehele gradering
Our stay at Weskushuis was overall lovely, there is however a few things that they may wish to consider to make the stay more convenient and comfortable for the guests.
Lukas M - Feb 2019
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Gerieflik vir 'n paar dae se verblyf, kan aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
C J - Jan 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerCharles H - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, met goeie geriewe.
Nicola F - Okt 2019
Algehele gradering
Baie oulike huisie, maar kort bietjie aandag.
Weskushuis se terugvoer
Hi Nicola,
Ons het die 5de Desember oorgeneem as nuwe eienaars en het die nodige veranderings aangebring. Ons sal ook in die vervolg persoonlike verwelkomgs doen. Weskushuis het ‘n “major facelift” ondergaan, en ons sal julle graag weer in die toekoms wil verwelkom.
Charlotte V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf.
Pragtige verblyf, privaat en alles wat jy sal nodig hê. Was mal oor die gemaalde koffiebone. Stapafstand van die strand af. Voel veilig en rustig - sal definitief die verblyf aan enigiemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eurika L - Nov 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Anele H - Des 2018
Algehele gradering
So rustig en kalm. Alles wat 'n mens nodig het.
Anton S - Nov 2018
Algehele gradering
Die naweek was werklik baie lekker met awesome geriewe en akkommodasie.
Ellen B - Okt 2018
Algehele gradering
Dis was inderdaad 'n lekke slaap.
Deon D - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Chantelle G - Aug 2018
Algehele gradering
Net wat die dokter bestel het!
Ella E - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Ellie C - Mei 2018
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref. Skoon en gerieflik.
Maria D - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely lovely.
Delete D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ontspan!
Nolte S - Jan 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Andre N - Des 2018
Algehele gradering
Lekker stil, rustige omgewing.
Mari P - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en gemaklik.
Michelle M - Jul 2018
Algehele gradering
Peace and quiet beautiful location.
Shamiel E - Jun 2018
Algehele gradering
Tranquillity.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigheid.
Ons sal beslis weer by Weskushuis bly. Dis rustig en bied maklike toegang tot die see, die uitsigte is pragtig en die ligging is baie knus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albé S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en veilig vir my en hondekinders.
Carla S - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut aswemrowend mooi!
Anthony V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker privaat en beste waarde vir geld.
Alesia D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle O - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese naweek verblyf!
Etienne Z - Sep 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Seanene T - Apr 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik by Weskushuis!
Carmen E - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Rustig en pragtige, naby die strand maar nie te besig nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre O - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Helene V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerAnda L - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Charlotte S - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Chris V - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het n baie lekker gebly. Ek sal die Weskushuis vir almal aanbeveel.
Hannes B - Aug 2018
Algehele gradering
Gesellig en netjies.
Bharet M - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful views, tranquil setting, comfortably equipped, convenient braai facility, highly recommended.
Lees meerNorbert M - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf het nie aan verwagtinge voldoen nie.
Rika D - Jun 2018
Algehele gradering
Die huisie was nie geskik vir 3 volwasse persone nie.
Lees meerWeskushuis se terugvoer
Die beskrywing van die eenheid op die Lekke Slaap blad is baie duidelik dat daar net een slaapkamer is en so ook is dit op die fotos aangedui.
Ek het self 3 jaar in die eenheid tuisgegaan en gereeld vuur gemaak, sonder enige probleme. Kan wees dat julle hout nat was en dat julle nie die vuur agter in die kaggel gemaak het nie.
Dis winter in die Kaap so dit sal nat en koud wees.
Die kragprop probleem is buite my beheer en kan in enige huishouding gebeur en is onmiddellik aan my gerapporteer en die elektrisiën het dit na ure kom herstel op dieselfde dag.
Ek sal voorstel dat julle, indien jul met drie en tagtigjarige reis, julle miskien navorsing doen en of dit pertinent noem in jul beskrywing.
Die asblik probleem kon onmiddellik opgelos word indien julle dit dadelik gerapporteer het. Mens het nie beheer oor wie wat en wanneer in die asblikke gooi nie.
Frik de Jager - Eienaar.
Michelle L - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker gemaklike tuiste weg van die huis af.
Anina B - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik! Rustig, netjies, stil en goed toegerus.
Dewald G - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig en gemaklik.
Leila C - Jun 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustige plek!
Antoinette M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus.
Johan K - Feb 2017
Algehele gradering
'n Heerlike ontspanne naweek van lekker uitrus en rondloop in 'n lieflike omgewing met wonderlike huisvesting.
Lees meerReinette D - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Maryna C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige en gerieflike verblyf.
Chris Z - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Leonie G - Mrt 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Michelle O - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Nico U - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Anneke F - Sep 2017
Algehele gradering
Die verblyf was lekker knus.
Jj S - Jul 2016
Algehele gradering
Ek was baie beïndruk met Frik se gasvryheid en die plek is baie mooier as op die foto's!
Johan M - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowende sonsondergang!
Albert S - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom 8, Hoek van F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang