Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskushuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jackie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great accommodation. Clean and convenient. Stay was great and everything about the house was wonderful except I would encourage you to take down the latte hanging on the verandah because in the North Westerly wind they make a lot of noise at night and are not peaceful wind chimes at all with certain winds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie lekker gekuier net wat ons nodig gehad het, in 'n naweek weg. Huisie lekker gemaklik, lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Wonderful family getaway. The unit we stayed in was well equipped and had a true beach house feeling with a friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dannel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel! Gemaklik en skoon. Ons het weskushuis geboek, maar ongelukkig het die eienaar laat weet dat daar iets voorval het, en sy het dadelik 'n plan vir ons gemaak en in 'n ander huis gesit! Seker een van die mooiste vakansiehuise waarin ons al gewoon het! Baie dankie vir al jou moeite en die feit dat jy ons steeds welkom laat voel het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik, rustig, gemaklik geleë, netjies en goed toegerus. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was bo ons verwagting. Die gasvrou is uitstekend, gemaklik en behulpsaam. Die omgewing is pragtig en daar is min genoeg om te doen sodat jy moet afskakel en rus. Daar is lekker stapplekke en dit is veilig. Sy het goeie kwaliteit linne, wat vir my altyd 'n pluspunt is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Just what I needed, a relaxing break. It is a great place, no noise or traffic, just able to relax. An amazing host. I will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Awesome. Heerlike plek. Sal weer gaan. Netjies, skoon en rustig alles wat mens nodig het. Lekker elke dag gestap see toe. Dis naby genoeg. Ek sal net 'n ramp maak vir rolstoel by ingang. Verder is ander trappies gerieflik met 'n rolstoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

I thoroughly enjoyed my stay and will highly recommend it. I travelled for work and the unit met and exceeded all my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

The owner is very friendly and helpful. Very nice place for family and friends. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda-Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom 8, Hoek van F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b18b0f6778796647123ba3c315eda15215ece474b1751d428fd9a91b26c758abe96645412ca9ebf8a4a5ad56e4e98bc8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 Keerom 8 House Number 1, Corner of F du Bois 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.972064800145 17.888689935207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang