Weskusverblyf
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nesta W - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Mico A - Jan 2024
Algehele gradering
I would like to go back sometime in the future.
Gerhardt G - Des 2023
Algehele gradering
My vrou en ek het ons tyd aan die Weskus terdeë geniet!
Conrad F - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Vicky K - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Deon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het die kuier geniet.
Afrika B - Mei 2023
Algehele gradering
Manjifiek.
Lynette T - Des 2022
Algehele gradering
Sal aanbeveel vir enige iemand.
Hannetjie F - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike en veilige "lock up and go".
Deomaine V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Weskusverblyf se terugvoer
Dankie Deomaine waardeer. Voorspoed met die nuwe ondervindings.
Erica V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was beslis die moeite werd.
Weskusverblyf se terugvoer
Erica, dankie vir die resensie, ek waardeer dit regtig. Dankie, dit was heerlik met julle hier. Julle is altyd welkom. Groetnis
Braam I - Jan 2022
Algehele gradering
Die kuier was fantasties.
Weskusverblyf se terugvoer
Braam, julle is dierbaar. Dit was lieflik met julle hier.
Julle is ster gaste.
Mari A - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie rustig, privaat en netjies.
Weskusverblyf se terugvoer
Mari dit was Lieflik Met julle hier by Weskusverblyf. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Waardeer
Julle enige tyd welkom.
Mark R - Jun 2021
Algehele gradering
Ons kuier was fantasties. Ons het gekom om te rus en ons het dit ondervind. Baie dankie aan die eienaar.
Lees meerWeskusverblyf se terugvoer
Mark dit was ‘n super Plesier met julle hier by my plekkie. Dankie dat jul alles so mooi netjies gelos het.
Julle is altyd welkom hier by Weskusverblyf.🎵🎈
Dankie vir die lieflike terugvoer, ons waardeer.
Laat dit juig.
Groetnis,
Marietjie
Rentia E - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie skoon en perfek.
Weskusverblyf se terugvoer
Dankie Rentia
Dit was my voorreg om jul gasvrou te wees.
Groetnis
Marietjie
Marieta O - Jan 2021
Algehele gradering
'n Rustige, goed geleë en vriendelike atmosfeer.
Janine J - Nov 2020
Algehele gradering
Very welcoming, clean, safe parking, good value for money and the little touches just puts it over the top.
Weskusverblyf se terugvoer
Janine, thank you so much for the kind words.
It was my pleasure hosting you. Thank you for leaving the accommodation so neat.
I am sure you are a blessing where ever you go.
Kind regards,
Marietjie
Hannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige omgewing.
Weskusverblyf se terugvoer
Marie en Hannes dit was so lieflik met julle hier - mag jul net vreugde en voordpoed aan die Weskus geniet.
Laat dit juig
Groetnis
Marietjie
Catherine E - Okt 2020
Algehele gradering
Exallent
Shameema A - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige plekkie het dit geniet sowel as die gasvryheid. Sal definitief weer bespreek.
Jackie S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker en privaat. Ek sal beslis weer gaan.
Weskusverblyf se terugvoer
Jackie dankie vir jou resensie. Volgende keer sal hier nog stiller wees. '
Dit was lieflik met sulke netjies en bedagsame gaste. Volgende keer ontmoet ons verseker!
Groetnis tot volgende keer.
Jan N - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike skoon plekkie met alles wat jy nodig het.
Willeen T - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie. Skoon, gerieflik, bekostigbaar en vriendelike gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel.
Esmur K - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, gemaklik.
Pieter Y - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike Weskus-wegbreek.
Weskusverblyf se terugvoer
Beste Pieter,
Dit was my voorreg om julle as gaste hier by Weskusverblyf te verwelkom. Dankie dat jul die woonstel so lieflik gelos het. Ek kan jul regtig aanbeveel by ander instansies.
Hoop julle geniet jul aftrede en julle is altyd welkom hier.
Groetnis
Marietjie
Vania M - Nov 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tuiste weg van die huis af.
Peaceful atmosphere and an incredible place.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Weskusverblyf se terugvoer
Vania dit was lieflik met julle hier, julle is 'n blessing!
Dankie dat jul my plekkie so netjies gelos het, waardeer regtig.
Baie vreugde en liefde vir jul 2 vorentoe.
Hanriette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Huis weg van huis af.
Weskusverblyf se terugvoer
Danie en Hanriette dit was regtig 'n plesier met julle hier by Weskusverblyf. Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het.
Hoop ek sien jul gou-gou weer.
Groetnis
Marietjie
Vera D - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en goed adres.
Weskusverblyf se terugvoer
Dankie Vera, dit was lieflik met julle hier.
Ek sal jul beslis wou aanbeveel vir ander gasvroue en gashere.
Mag jul pad vorentoe net mooi wees.
Groetnis
Marietjie
Darryn R - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Weskusverblyf se terugvoer
Thanks, Darryn. It was great having you at Weskusverblyf. Can definitely recommend you as guests.
Kind regards
Marietjie
Miaan K - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en eenvoudig.
Weskusverblyf se terugvoer
Dankie Miaan en Annebel. Dit was lieflik met jul hier by Weskusverblyf. Kan jul aanbeveel as gaste by al die lekkeslaap mense.
Groetnis Marietjie
John Armour K - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker vakansiebestemming. Gasvry, skoon, rustige omgewing.
Weskusverblyf se terugvoer
Amour, dit was regtig lieflik met jul hier- sal lekker wees om julle weer hier te verwelkom. Mag 2020 volgepak met liefhede en gesondheid wees. Laat dit juig jul tweetjies. Die kat was seker baie bly om sy Ma te sien.
Veandre A - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Weskusverblyf se terugvoer
Veandre dit was great on julle hier by Weskusverblyf te ontvang.
Dankie dat jul my plekkie so mooi gelos het, waardeer.
Rochelle W - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Melissa F - Des 2018
Algehele gradering
Mooi ingerig en perfek vir twee mense.
Weskusverblyf se terugvoer
Baie dankie, Melissa, ek sien uit om jul weer hier te verwelkom.
Dit was lieflik met jul hier by Weskusverblyf.
Geseënde Kersfees
Leon S - Nov 2018
Algehele gradering
Fabulous.
Weskusverblyf se terugvoer
Hi Leon,
Thank you so much. What a pleasure hosting you and your family, it was blessed having you and hope to see you soon again.
Blessed Christmas,
Marietjie
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang