Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskusverblyf

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark.

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en ’n etenstafel. Die sitkamer het ’n gemaklike hoekbank en ’n TV. Die sitkamer lei na ’n balkon met ’n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Verskeie kusdorpies is minder as 45 km weg van die huis af. Die see en Bergrivier is gewild vir visvang, swem, bootvaarte en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nico U
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal geleë in 'n rustige omgewing. Port Owen, deel van Laaiplek, is 'n baie stil en rustige woonbuurt. Die gasvrou het ons warm ontvang, die eenhe...
Sien meer
Sep 2024
Nesta W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Awesome quaint place for 2 people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Mico A
Saam met lewensmaat
5.0
I would like to go back sometime in the future. My wife and I needed a break away after a hectic end of 2023. We decided to go away jus...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Gerhardt G
Saam met lewensmaat
5.0
My vrou en ek het ons tyd aan die Weskus terdeë geniet! Ons sal hierdie goed toegeruste en baie netjiese eenheid enige tyd aanbeveel. Die gasvrou/eien...
Sien meer
Des 2023
Vicky K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustig. Baie lekker plekkie om net weg te breek, rustig te wees en te ontspan, alles wat mens nodig het.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskusverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIEScpnznrngAKpNlXeH7Qa7vm18cIEfLHAijH9xoNdXzOCAVnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 58 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.785117589157 18.151385688215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang