Weskusvreugde
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige deel van Suid- Afrika. Fantastiese verblyf.
Weskusvreugde se terugvoer
Pieter, dit was vir ons so 'n voorreg om jou en Laetitia te ontvang. Jul is model gaste en ons sal jul enige tyd met dieselfde Weskusgasvryheid terug verwelkom.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap