Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskusvreugde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Weskusvreugde is in Laaiplek, Velddrif, geleë en bied gerieflike verblyf, perfek vir 'n paartjie of 'n gesin.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n knus ontbythoekie. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n braai-area met sitplek waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.

Doendinge in die omgewing sluit talle nostalgiese inkopieplekke, 'n uitstekende 5-ster-restaurant, 'n dorpskroeg, kitskoswinkels, 'n gholfbaan en verskeie ander buiteluggeriewe in. Pragtige sandstrande en helder blou water, ideaal vir snorkel of skubaduik, word langs ons kuslyn gevind.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Weskusvreugde
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskusvreugde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e35f564dca1d4a963184d84c326bbc00524060d12679d7dfcdb084324fb3384159d6783181a93cbc34041925d587151873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 4A Van Zyl Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.773038643142 18.157667700167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang