Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wesselsbron Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mimè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Wesselsbron Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lourens P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P

Goeie diens.

Die diens was goed, kos en akkommodasie was goed en sal weer van hulle diens gebruikmaak as ek in daai area werk.

Kowani J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowani J

Vriendelike gasvrye mense.

Baie lekker gebly en gasvrye mense.

Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Boere plattelandse gasvryheid!

Een van die min plattelandse lodges waar ek met netheid, vriendelikheid en gasvryheid kon oorbly. Ek sal altyd weer daar gaan oorbly en beveel dit hoog aan vir reisigers wat skoon en veilige verblyf benodig. Die suite was ruim en twee persone kan daar soos in hul eie woonstel woon!

John M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
John M

Below expectations.

My room was very dated and the pictures on the lodge webpage are of the few modern bits of the building. I did a 4-day trip to the North West Free State and stayed in Bothaville, Hoopstad, Wesselsbron and Viljoenskroon. Wesselsbron Lodge was by far the most expensive place to stay and had the worst facilities.

Els S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Els S

Clean rooms, good food, friendly.

The lodge is a bit outdated but has good beds and is clean. Most of the staff are very friendly. One thing we noticed is that the price of breakfast depends on the person who charges. Okay, it is only 0.50 rand and negligible, but it should be consistent. We didn't say anything because of the small difference. The food is very good, and you can also have drinks in the garden. The WiFi is okay but depends a bit on your location, although that was not a problem. I would definitely stay there again.

Christo H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

10/10.

Sien julle volgende jaar weer.

Wesselsbron Lodge se terugvoer

Dankie Christo, altyd welkom.

Wesselsbron Lodge
Jaco K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Ou plattelandse huislikheid en gasvryheid.

Lekker ou plattelandse lodge. Personeel is baie goed. Beddens is goed. Dele is baie oud, maar dit bied werklik waarde vir geld.

Elisa M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elisa M

Good

It was a good stay but 900 is a lot per night without other facilities like the air conditioner was not working, the heater not working, TV only Mnet and eTV program. In winter I won't recommend someone to visit the place. That room doesn't deserve that money it is spacious and too cold. No plates, cutlery. Only one cup of tea and we were 2. Please improve and renovate the place, I love it.

Wesselsbron Lodge se terugvoer

Good day Elisa
Glad you had a good stay.
Unfortunately due to load shedding the heater and air-con couldn't work during the load shedding period.
Will keep improving on our service. Kind regards

Wesselsbron Lodge
Lourentia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourentia S

Personeel vriendelik en gasvry. Kamer en binne asook res van lodge se plafon het TLC nodig. Lodge/gebou is oud, opknapping dalk nodig, is ten minste skoon.

Gordynkap en plafon benodig opknapping in kamer, asook eetkamer se plafon. Vir kostes van kamer kan look en feel opgeknap word. Kamer lyk soos foto's, maar wys nie die vol prentjie waar opknappingswerk nodig is nie. Beddegoed skoon en daar is warm water, stort en badkamer skoon. Personeel is gasvry, behulpsaam en vriendelik. Wifi nie in kamer gewerk nie.

Marlene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F

Sal weer daar oorslaap.

Baie netjies en skoon, rustige omgewing.

Wesselsbron Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer positiewe gaste soos julle. Groete

Wesselsbron Lodge
Bianca K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca K

Gepaste akkommodasie vir Nampo-gangers.

Nabygeleë aan Nampo, lekker ontbyt is ingesluit, billike tarief. Beddens is baie gemaklik.

Dinkie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dinkie P

Baie sleg!

Kamer 19 kan van buite oopsluit, van binne kry jy nie die deur oopgesluit nie. Moes my kinders wakker bel om die sleutel onder deur te vat om oop te sluit. Gordyne trek nie mooi dig toe nie. Die sitkamer se gordynhakkies is weg. Niks kan behoorlik toetrek nie.

Wesselsbron Lodge se terugvoer

Goeiedag Dinkie, ons vra verskoning vir die ongerief en die gordyn wat nie na wense toegemaak het nie. Ons werk daaraan om die foute onmiddelik reg te stel. Groete. Wesselsbron Lodge Personeel

Wesselsbron Lodge
Andrew B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Perfect for an overnight stay. Everything in one place. Room, food and drinks.

Everything was neat and tidy. Very helpful staff. Safe parking.

Heinrich H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich H

Geen stort, geen waaier/lugversorging.

Die plek is oud en afgeleef.

Khehla T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Khehla T

Not so happy.

The place didn't have water in the morning, I left without bathing and there was no communication. Or maybe it's a norm to not have water and warn your guests even a toilet paper was an issue.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: President Steyn-straat 37, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c514895f8f2135cc7ea925fabf6a6fa76fa13878a474f78a16c1845f51d005d007d3e1219d57b09d73a2f028ffe90b7e8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 37 President Steyn Street Wesselsbron 9680 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.855170228482 26.363377084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang