Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wesselsbron Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Lourens P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Goeie diens. Die diens was goed, kos en akkommodasie was goed en sal weer van hulle diens gebruikmaak as ek in daai area werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowani J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Vriendelike gasvrye mense. Baie lekker gebly en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Boere plattelandse gasvryheid! Een van die min plattelandse lodges waar ek met netheid, vriendelikheid en gasvryheid kon oorbly. Ek sal altyd weer daar gaan oorbly en beveel dit hoog aan vir reisigers wat skoon en veilige verblyf benodig. Die suite was ruim en twee persone kan daar soos in hul eie woonstel woon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2024

Below expectations. My room was very dated and the pictures on the lodge webpage are of the few modern bits of the building. I did a 4-day trip to the North West Free State and stayed in Bothaville, Hoopstad, Wesselsbron and Viljoenskroon. Wesselsbron Lodge was by far the most expensive place to stay and had the worst facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Els S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Clean rooms, good food, friendly. The lodge is a bit outdated but has good beds and is clean. Most of the staff are very friendly. One thing we noticed is that the price of breakfast depends on the person who charges. Okay, it is only 0.50 rand and negligible, but it should be consistent. We didn't say anything because of the small difference. The food is very good, and you can also have drinks in the garden. The WiFi is okay but depends a bit on your location, although that was not a problem. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

10/10. Sien julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mimè
Wesselsbron Lodge
Dankie Christo, altyd welkom.

Jaco K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Ou plattelandse huislikheid en gasvryheid. Lekker ou plattelandse lodge. Personeel is baie goed. Beddens is goed. Dele is baie oud, maar dit bied werklik waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Good It was a good stay but 900 is a lot per night without other facilities like the air conditioner was not working, the heater not working, TV only Mnet and eTV program. In winter I won't recommend someone to visit the place. That room doesn't deserve that money it is spacious and too cold. No plates, cutlery. Only one cup of tea and we were 2. Please improve and renovate the place, I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Mimè
Wesselsbron Lodge
Good day Elisa Glad you had a good stay. Unfortunately due to load shedding the heater and air-con couldn't work during the load shedding period. Will keep improving on our service. Kind regards

Lourentia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2023

Personeel vriendelik en gasvry. Kamer en binne asook res van lodge se plafon het TLC nodig. Lodge/gebou is oud, opknapping dalk nodig, is ten minste skoon. Gordynkap en plafon benodig opknapping in kamer, asook eetkamer se plafon. Vir kostes van kamer kan look en feel opgeknap word. Kamer lyk soos foto's, maar wys nie die vol prentjie waar opknappingswerk nodig is nie. Beddegoed skoon en daar is warm water, stort en badkamer skoon. Personeel is gasvry, behulpsaam en vriendelik. Wifi nie in kamer gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Des 2023

Sal weer daar oorslaap. Baie netjies en skoon, rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mimè
Wesselsbron Lodge
Baie dankie, ons waardeer positiewe gaste soos julle. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mimè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: President Steyn-straat 37, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c514895f8f2135cc7ea925fabf6a6fa76fa13878a474f78a16c1845f51d005d007d3e1219d57b09d73a2f028ffe90b7e8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 37 President Steyn Street Wesselsbron 9680 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.855170228482 26.363377084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang