West Beach Life
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willow-weg 75, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
West Beach Life is 'n moderne dubbelverdiepingwoonstel wat selfsorgverblyf aan die westelike kuslyn, suid van Bloubergstrand in West Beach bied. Dit is net 2,7 km vanaf Blouberg se strandfront geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en daar is plek vir 1 kind op versoek. Dit beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het L-vormige rusbanke, 'n ronde tafel met stoele, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Sonkrag word gebruik.
Parkeerplek is beskikbaar en dit is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum en 'n MyCity-bushalte. Die woonstel is ook naby talle restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Satelliet-TV
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Willow-weg 75, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willow-weg 75, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang