West Coast Seaside Getaway
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter K - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi baie stil.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Hello and thank you for your reveiw.
There is actually enough free parking per vehicle, but in the instance that you are refering to, one apartment had 3 vehicles instead of the allowed allocation of 1 vehicle only.
This does not normally happen and so we apologise for this unusual event.
Thank you, Angela en Robbie.
Victoria C - Jun 2022
Algehele gradering
Great place to stay - but come prepared.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Thank you Victoria. We hope to host you again soon.
Jan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en ruim.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Hello Jan,
We appreciate you staying with us at West Coast Guesthouse.
We have a coffee shop that makes great cappuccino, coffee, and tea.
Your room is priced accordingly.
Warm regards,
Robbie
Ronell L - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte woonstel.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Dankie, Ronell
Keith M - Jan 2022
Algehele gradering
Very peaceful and enjoyable 1 night stay.
Gert C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker middag en aand op die Weskus.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Dankie Gert
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Joe T - Apr 2021
Algehele gradering
Warm welcome, relaxed atmosphere, highly recommended.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Dankie. Julle is altyd welkom.
Cara D - Nov 2021
Algehele gradering
Gemeenskaplike woning nie goed voorgestel nie.
Faith P - Aug 2021
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly, maar sal beslis die etes wat die eienaar aanbied, weier. Dit is verskriklik duur. Maak seker jy neem etes saam.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Dankie Faith,
We use the best ingredients mixed with great skill to present the freshest and most tastiest meals.
We are also a self-catering where you are welcome to bring your own food.
We also offer convenience, relaxation and great sea views which are also priced into our meals.
We look forward to hosting you again.
Charlotte Y - Sep 2021
Algehele gradering
Not for the couple room. Should rather have booked a family room.
Amanda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig en vriendelike gasheer en gasvrou.
Izak M - Des 2020
Algehele gradering
Goeie ligging. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar/gasheer. Waarde vir geld.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Baie dankie Izak. Kom kuier weer. Jul is altyd hier by ons op die Weskus welkom.
Anton R - Okt 2020
Algehele gradering
Relax, revive, restart.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Dankie Anton. Jul is altyd welkom hier by ons. Hoop jy het mooi uitgerus. Blessings Robbie.
Lindeque A - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry, ekstra moeite en pragtig!
Tian M - Sep 2018
Algehele gradering
Uistekend.
West Coast Seaside Getaway se terugvoer
Beste Tian,
Ons probleem was dat die Eskom krag af was gedurende die aand wat julle daar was. Die gebeur af en toe. Jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Robbie
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molly Hawk-singel 171, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang