Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Seaside Getaway

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir West Coast Seaside Getaway
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Pieter K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Mooi baie stil.

Nie genoeg parkering vir al die voertuie.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Hello and thank you for your reveiw.

There is actually enough free parking per vehicle, but in the instance that you are refering to, one apartment had 3 vehicles instead of the allowed allocation of 1 vehicle only.

This does not normally happen and so we apologise for this unusual event.

Thank you, Angela en Robbie.

West Coast Seaside Getaway
Victoria C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria C

Great place to stay - but come prepared.

We had a lovely stay, it was close to the beach. Cool communal area.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Thank you Victoria. We hope to host you again soon.

West Coast Seaside Getaway
Jan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Netjies en ruim.

Lekker gebly, het net die koffie en tee gemis.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Hello Jan,

We appreciate you staying with us at West Coast Guesthouse.

We have a coffee shop that makes great cappuccino, coffee, and tea.

Your room is priced accordingly.

Warm regards,
Robbie

West Coast Seaside Getaway
Ronell L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell L

Netjiese, goed ingerigte woonstel.

Kan aanbeveel vir oornag.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Dankie, Ronell

West Coast Seaside Getaway
Keith M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith M

Very peaceful and enjoyable 1 night stay.

Access to the lounge and verandah area with braai is a bonus.

Gert C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Baie lekker middag en aand op die Weskus.

Ons het 'n plekkie gesoek aan die Weskus vir een aand saam met ons hond en watter ongelooflike mense en plekkie op hierdie besondere plekkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Dankie Gert

West Coast Seaside Getaway
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joe T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe T

Warm welcome, relaxed atmosphere, highly recommended.

Robbie, Angela and staff go the extra mile. Delicious meals expertly prepared with attention to detail. Great stay.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Dankie. Julle is altyd welkom.

West Coast Seaside Getaway
Cara D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cara D

Gemeenskaplike woning nie goed voorgestel nie.

Klein bietjie duur vir wat jy kry, maar die ligging en die veiligheid maak dit die geld werd. Neem kennis dat al die kamers deel is van een gebou en dat die braai-area gemeenskaplik is. Dit is nie die idee wat mens kry wanneer jy na die advertensie kyk nie.

Faith P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Faith P

Ek sal weer daar bly, maar sal beslis die etes wat die eienaar aanbied, weier. Dit is verskriklik duur. Maak seker jy neem etes saam.

Hierdie plek is nie naby winkels nie, die gevolg is jy eet van sy spyskaart af.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Dankie Faith,
We use the best ingredients mixed with great skill to present the freshest and most tastiest meals.
We are also a self-catering where you are welcome to bring your own food.
We also offer convenience, relaxation and great sea views which are also priced into our meals.
We look forward to hosting you again.

West Coast Seaside Getaway
Charlotte Y - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte Y

Not for the couple room. Should rather have booked a family room.

Meals offered at an astronomical rate.

Amanda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L

Mooi uitsig en vriendelike gasheer en gasvrou.

Goeie oornagverblyf.

Izak M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak M

Goeie ligging. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar/gasheer. Waarde vir geld.

Die gastehuis is 'n goeie basis waarvandaan jy Langebaan, Yzerfontein en Paternoster kan verken.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Baie dankie Izak. Kom kuier weer. Jul is altyd hier by ons op die Weskus welkom.

West Coast Seaside Getaway
Anton R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Relax, revive, restart.

Gerieflike selfsorg verblyf in `n veiligheidskompleks minder as ’n uur vanaf Kaapstad. Netjies en goed toegeruste kamers, met ’n gemeenskaplike sitkamer, stoep en braai area. Onbelemmerde uitsig op die see. Ontspan op die stoep en hoor letterlik net die voëls en die breek van die branders in die verte.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Dankie Anton. Jul is altyd welkom hier by ons. Hoop jy het mooi uitgerus. Blessings Robbie.

West Coast Seaside Getaway
Lindeque A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindeque A

Gasvry, ekstra moeite en pragtig!

Hartlik ontvang, wonderlike sielsmense, netjiese skoon kamers. Pragtige uitsig en gerieflike ligging. Sou nog baie langer kon bly! Hoogs aanbeveel.

Tian M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian M

Uistekend.

Moet kyk na die warm water. In die oggend is dit nie voldoende nie. Dis dan lou.

West Coast Seaside Getaway se terugvoer

Beste Tian,

Ons probleem was dat die Eskom krag af was gedurende die aand wat julle daar was. Die gebeur af en toe. Jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.

Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Robbie

West Coast Seaside Getaway
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R9 500
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molly Hawk-singel 171, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MjhmYzFlLTY4NmQtNGVjMi1hMjgwLWZmNGNkMDBhMzkxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag, vir 16 mense 16 5 1 5 171 Molly Hawk Close Grotto Bay 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.504803799877 18.317781686783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang