Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Harbour Views

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gerhard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was perfek en kon ons nie vir beter gevra het nie. Dit was absoluut hemels - ons het verskriklik lekker gebly. Baie goed ingerig, lieflike uitsig, kon lekker braai - alles was piekfyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely apartment in Port Owen. Lovely apartment. The host was very friendly and helpful. Will certainly recommend this unit to all visiting this area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Gaan beslis weer kom. Vreeslik lekker gebly. Die kombuis is volledig toegerus met kwaliteit eetgerei. Die linne is ook van die beste kwaliteit. Pragtige uitsig oor die hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Location and views could not be beat. Terrific. Idyllic getaway to cool off and unwind. A gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Gin tasting (loop afstand) Charli's Restaurant! Lekkerste starters en cocktails. Heerlik, kan stap na eetplekke! En die Harbour se view van die eenheid is W. O. W. Veilige area. Plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suretha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Lui-lekker bederf met my gesin. Dit was sekerlik die bes toegeruste vakansieverblyf woonstel nog. Ons het niks gekort nie en was die pragtig gemeubileerde woonstel 'n groot verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Amazing. Die plekkie is perfek uiteengesit, en die balkon met braai area wat uitkyk oor die Marina is my gunsteling. Ons wou graag langer bly en beplan reeds om terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon J H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Aangenaam. Gasvrou baie behulpsaam, vriendelik. Pragtige woonstel. Volledig toegerus. Idilliese omgewing ala Monte Carlo. Rustige omgewing ideaal om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lihana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, lekker, pragtige sonsondergange. 5-ster woonstel! Baie modern, twee badkamers, een met 'n bad en toilet en een met 'n stort en toilet. Baie mooi uitsig oor die marina. Plek is regtig 'n GEM en die gasvrou is oulik. Sal vir seker weer daar gaan draai! Wasmasjien/tuimeldroër is 'n massiewe aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sien hierbo. Ons het 'n ongelooflike heerlike naweek in hierdie eenheid gehad. Die woonstel is net so stylvol gemeubileer en dit voel of hulle aan alles gedink het. Die invertor en WiFi was wonderlik. Ons gasvrou het ons met 'n warm hart kom ontmoet en was bereid om die ekstra myl te loop. Ligging ook absoluut wonderlik. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point-weg, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cf5e00190ab98aceaec8a970cb82c09062aaac430d8a85e5b4327a7b35d3c81c8fe46320d879bb930ffd9bc7a754eb409d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Marina Point Road Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.786655193975 18.149672121256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang